Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vannewes

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Vannewes
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lynette N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N

Baie gerieflike plek.

Was beïndruk met die vol DStv-kanale. Het lekker ou Afrikaanse flieks gekyk wanneer die weer nie mooi was nie.

Rosinda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosinda S

Lekker rustige plekkie stapafstand see toe.

Naby winkels, nie nodig om te ry nie. Wonderlike temperature dag en nag. Sal enige tyd weer daar gaan. Sal weer Vannewes gebruik en meer van my familie wil saam neem, lekker knus familieverblyf.

Robert V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

Huis is baie netjies alhoewel dit 'n ou huis is wat opgeknap is.

Die een groot plus is ligging - dit is letterlik 50 meter van die see af. Die enigste nadeel is dat die straat bietjie besig is maar verder was daar geen klagtes nie.

Wessel P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel P

Lekker kuierhuis.

Meer as genoeg vir gesin wat die Weskus wil beleef.

Shannon K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon K

Ongelooflik.

Vannewes is 'n baie netjies en groot genoeg vir 'n groot groep mense. Baie lieflik en lekker braai-area.

Vannewes se terugvoer

Middag Shannon,

Dis blywend om te hoor dat julle die wegbreek naweek geniet het.
Sien gou weer.

Vriendelike Groete,
Alet.

Vannewes
'dries V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
'dries V

Ruim, skoon, byna op die lieflikste stapstrand. Goeie diens.

Kon lekker op die lang stapstrand gaan stap. Hoef nêrens heen te gery het nie. Die huis is ruim. Goeie vriendelike ontvangs.

Vannewes se terugvoer

Middag Andries
Ek is so bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien gou weer.
Vriendelike Groete
Alet

Vannewes
Sonae C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Sonae C

Lekker.

Ruim huis met genoeg spasie vir 'n groot groep. Lekker kuierarea.

Danie M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Ruim en ontspannend.

Meer as genoeg spasie en baie netjies en gerieflik. Baie sentrale ligging en stapafstand van als.

Jacobus P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus P

Wonderlik en fantasties.

Baie dankie ook aan Allet wat ons 'n wonderlike en vriendelike ontvangs gegee het by Vennewes huis. Sy is tops.

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 132, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm82tgm1AEUyOhdX70cbKOHEVdalbW3BdGzvdo6q1ECifdJXiSD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 132 Voortrekker Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.089291 18.311111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang