Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vanross Self-Catering Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boschfontein 445, Thabazimbi, Limpopo, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Vanross Self-Catering Accommodation is 'n gerieflike losstaande kothuis op die eienaar se plaas in Thabazimbi. Die eiendom is aan die voorheuwels van die Waterberge-streek geleë en is naby die bekende Marakele Nasionale Park, waar gaste die Groot 5 kan besigtig. Die verblyf bied 'n sprokiesagtige uitsig op die Waterberge.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die badkamer het net 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, 'n ketel, yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek. Gaste het toegang tot WiFi, 'n draagbare braai, die tuin en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carike G
Saam met vriende
5.0
Baie mooi skoon. Vriendelike mense. Baie lekker gebly! Het baie lekker gebly. Baie dankie!
Jul 2024
Jos N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Prachtig zicht op de bergen. Lieve behulpzame gastvrouw. Ons het lekker gebly. Mooi. Netjies.
Mrt 2024
Wanda G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Dit is so rustig daar. Het elke oomblik geniet. Sal definitief weer gaan.
Nov 2023
Paul M
4.8
Sal in die toekoms weer van julle gebruik maak, dankie. Die verblyf was heerlik rustig.
Okt 2024
Johannie R
Gesin met klein kinders
4.2
Bosveld. Pragtige uitsig op die berge. Rustig en stil. Volstuis en 2 donkies wat kom inloer. WiFi. Gastgeriewe en solar-krag. Het heerlik gebly.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Boschfontein 445, Thabazimbi, Limpopo, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Vanross Self-Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boschfontein 445, Thabazimbi, Limpopo, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83eb4870271035f5ba7ab2ab74f4c518ff8352f8fc4c70afd2a67c2616a12129731719d34e16c7b017808c8fca413838d77b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 445 Boschfontein Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 11:00-18:00 11:00 -24.540943839869 27.536862787937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang