Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vans on Triangle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Triangle-straat, Kidd's Beach, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vans on Triangle is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Kidd's Beach en bied slaapplek aan 6 gaste wat 'n kuswegbreek soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Hierdie huis is naby Kidd's Beach se hoofstrand geleë en is perfek vir 'n gesin wat op soek is na 'n somerwegbreek langs die see.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • 74 Triangle-straat, Kidd's Beach, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Triangle-straat, Kidd's Beach, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA717745c0bb6a03d2b3473f04022e7818693beb7724fa41d412ecd6c2d074dfaa621c9d919150db69ccee7f8af4ea88fc903f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 74 Triangle Street Kidd's Beach 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.148279114482 27.699602373611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang