Vans View
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Colette S - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome, liefdevolle, vreugdevolle en beste plek ooit.
Vans View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek
Groete
Rina K - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal Vans View definitief hoogs aanbeveel.
Lees meerVans View se terugvoer
Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie so baie geniet het.
Ons sien uit na julle volgende besoek. Moenie te lank wag nie, die see is fantasties op die oomblik.
Groete
Stephanie
Shaun U - Nov 2023
Algehele gradering
Rustend.
Vans View se terugvoer
Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Stephanie van Heerden
Leon D - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Vans View se terugvoer
Ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Kom kuier weer.
Groete,
Stephanie
Kuno R - Mei 2024
Algehele gradering
Stay was very relaxing and unit is well equipped.
Vans View se terugvoer
Hi Kuno,
Thank you so much for visiting us, it was our pleasure having you. I am glad that you enjoyed the washing machine, it is definitely a boon when you are on holiday.
We look forward to your next visit.
Kind regards,
Stephanie van Heerden
Tina N - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rus en see met die reën saam was awesome.
Vans View se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek, Tina. Ek is bly dat julle die vakansie geniet het.
Ons is alreeds besig met opgradeering van die woonstel.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Flip V - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties. Beveel regtig aan en is naby al die ander mooi plekkies.
Vans View se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek, ek is bly dat julle die vakansie geniet het.
Ek is egter verbaas dat jy my diens as 'n 1 beskou het. Ek het vir jou 11 WhatsApp-boodskappe gestuur, insluitend elke dag se loadshedding en ook 'n waarskuwing van sterk wind die dag van julle vertrek.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Stephanie
Johan G - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goed en geen probleme.
Vans View se terugvoer
Baie dankie Johan.
Ek is so bly dat julle die vakansie geniet het en ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Stephanie van Heerden
Esna M - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Vans View se terugvoer
Hi Esna, I am so happy that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Kind regards. Stephanie van Heerden
Samantha P - Des 2023
Algehele gradering
Other than the findings at the accommodation, we enjoyed our stay.
Vans View se terugvoer
Thank you for your visit, we enjoyed having you.
Thank you for your comments. Unfortunately, being right on the seafront, rust is a major problem. We are already busy with upgrading the flat.
We look forward to having you visit us again.
Regards
Stephanie
Darshini N - Jul 2022
Algehele gradering
Neat and clean accommodation. Friendly host who kept in touch. Great location for fishing and shopping.
Vans View se terugvoer
Thank you so much for your lovely review, we enjoyed having you stay with us and look forward to your next visit. It is always a pleasure to have guests such as yourselves. Kind regards, Stephanie van Heerden
At D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en dit baie geniet, ook lekker gesels met eienaar sy is vriendelik.
Vans View se terugvoer
Baie dankie At, ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Kom kuier weer gou.
Lisa V - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en by die see.
Vans View se terugvoer
Thanks so much, Lisa, I am really glad that you enjoyed your stay with us. Come visit again soon.
Johandi N - Nov 2021
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het.
Vans View se terugvoer
Thank you so much for visiting us, it was a pleasure having you. I am very glad that you enjoyed your holiday, we look forward to your next visit.
Kind regards, Stephanie van Heerden
Mariette L - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier!
Vans View se terugvoer
Ek is so bly om te hoor dat julle lekker ontspan het, dit is altyd 'n plesier om sulke fantastiese gaste te huisves. Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.
Janine V - Okt 2019
Algehele gradering
Pleasant with a beautiful sea view.
Vans View se terugvoer
Hi Janine, I am so happy to hear that you enjoyed your stay with us and we certainly look forward to having you visit us again.
Loutjie D - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Vans View se terugvoer
Baie dankie, ek is bly dat julle julle vakansie geniet het. Dit is wonderlik om die dolfyne te sien en vanaf Julie tot November is daar baie walvisse reg voor die woonstel.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Carla E - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik geleë, wonderlike uitsig, stil omgewing, baie lekker gebly!
Vans View se terugvoer
Thank you so much for your review, it is much appreciated. I am glad to hear that you enjoyed the flat and we look forward to your next visit.
Garnet John A - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerJenny B - Apr 2016
Algehele gradering
Stil en skoon.
Vans View se terugvoer
Hi Jenny
Thanks so much for your lovely review, it was a pleasure having you visit us. Hopefully we will be able to accommodate you again in the future.
Kind regards
Stephanie
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 9 Sha Bay Villas, Lilliecrona Boulevard 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang