Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vans View

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Vans View
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Colette S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette S

Awesome, liefdevolle, vreugdevolle en beste plek ooit.

Die mooiste see-uitsig. Woonstel is netjies. Ons het ons tydjie verskriklik geniet. Dit voel soos 'n familiehuis. Tannie Stephanie is die mees lieflikste vrou om mee te deel. Die tannie voel soos my ma. Vir seker sal ons weer daar in nr 9 wil bly.

Vans View se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek
Groete

Vans View
Rina K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Sal Vans View definitief hoogs aanbeveel.

Het 5 nagte in Vans View no 11 bespreek. Was absoluut verras, fantastiese verblyf. Netjies, skoon, alles beskikbaar, gerieflik ingerig, het geen ekstras nodig gehad. Was baie welkom geheet, elke dag 'n boodskap ontvang aangaande "loadshedding" tye. Parkering vir my voertuig puik, heerlike veilige balkon en uitsig reg op die strand. Kan definitief aanbeveel vir 'n gerieflike vakansie. Sal definitief weer in die toekoms bespreek. Het reeds familie en vriende laat weet van Vans View. Baie dankie aan Stephanie vir jou vriendelike ontvangs en boodskappe aangaande my familielid in die hospitaal.

Vans View se terugvoer

Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie so baie geniet het.

Ons sien uit na julle volgende besoek. Moenie te lank wag nie, die see is fantasties op die oomblik.
Groete
Stephanie

Vans View
Shaun U - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun U

Rustend.

Baie lekker gebly, dankie.

Vans View se terugvoer

Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Stephanie van Heerden

Vans View
Leon D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is lekker ruim, netjies, en het alles wat nodig is.

Vans View se terugvoer

Ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Kom kuier weer.

Groete,
Stephanie

Vans View
Kuno R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuno R

Stay was very relaxing and unit is well equipped.

We enjoyed our stay at the accommodation. The fact that the accommodation had a washing machine was a great plus.

Vans View se terugvoer

Hi Kuno,
Thank you so much for visiting us, it was our pleasure having you. I am glad that you enjoyed the washing machine, it is definitely a boon when you are on holiday.

We look forward to your next visit.

Kind regards,
Stephanie van Heerden

Vans View
Tina N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina N

Lekker rus en see met die reën saam was awesome.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n aangename plekkie met see-uitsig. Op gradering van sommige van die goed kan in ag geneem word.

Vans View se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, Tina. Ek is bly dat julle die vakansie geniet het.
Ons is alreeds besig met opgradeering van die woonstel.
Ons sien uit na julle volgende besoek.

Vans View
Flip V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip V

Fantasties. Beveel regtig aan en is naby al die ander mooi plekkies.

Baie lekker gekuier. Plekkie is skoon. Niks het kort gekom nie. Bonus is met mooi see-uitsig.

Vans View se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, ek is bly dat julle die vakansie geniet het.
Ek is egter verbaas dat jy my diens as 'n 1 beskou het. Ek het vir jou 11 WhatsApp-boodskappe gestuur, insluitend elke dag se loadshedding en ook 'n waarskuwing van sterk wind die dag van julle vertrek.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Stephanie

Vans View
Johan G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Baie goed en geen probleme.

Ek en my vrou het dit baie geniet en dis baie goed geleë. Jy kan beide kante toe beweeg om alles te verken en te gaan waar jy wil. Sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie.

Vans View se terugvoer

Baie dankie Johan.
Ek is so bly dat julle die vakansie geniet het en ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Stephanie van Heerden

Vans View
Esna M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna M

Awesome stay.

It has an awesome view of the sea. You can just sit all day on the patio and enjoy the views. I would definitely recommend it to people and visit you soon.

Vans View se terugvoer

Hi Esna, I am so happy that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Kind regards. Stephanie van Heerden

Vans View
Samantha P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha P

Other than the findings at the accommodation, we enjoyed our stay.

Our stay was good, the only issue I had was that the accommodation needs to be maintained. The stove is rusting and all the fans as well. The chairs need to be cleaned, and the plugs need to be checked.

Vans View se terugvoer

Thank you for your visit, we enjoyed having you.
Thank you for your comments. Unfortunately, being right on the seafront, rust is a major problem. We are already busy with upgrading the flat.
We look forward to having you visit us again.
Regards
Stephanie

Vans View
Darshini N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darshini N

Neat and clean accommodation. Friendly host who kept in touch. Great location for fishing and shopping.

Will recommend to other travellers.

Vans View se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, we enjoyed having you stay with us and look forward to your next visit. It is always a pleasure to have guests such as yourselves. Kind regards, Stephanie van Heerden

Vans View
At D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At D

Dit was baie lekker en dit baie geniet, ook lekker gesels met eienaar sy is vriendelik.

Sal belis weer die plek gebruik, vir my naby alles kan na die strand toe stap.

Vans View se terugvoer

Baie dankie At, ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Kom kuier weer gou.

Vans View
Lisa V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Lekker rustig en by die see.

Sien sterre.

Vans View se terugvoer

Thanks so much, Lisa, I am really glad that you enjoyed your stay with us. Come visit again soon.

Vans View
Johandi N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi N

Alles wat mens nodig het.

Netjiese blyplek naby aan alles. Ons het lekker daar gebly.

Vans View se terugvoer

Thank you so much for visiting us, it was a pleasure having you. I am very glad that you enjoyed your holiday, we look forward to your next visit.
Kind regards, Stephanie van Heerden

Vans View
Mariette L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Ons het heerlik gekuier!

Heerlik op die stoep gesit, lekker gaan stap, dis só naby aan die strand.

Vans View se terugvoer

Ek is so bly om te hoor dat julle lekker ontspan het, dit is altyd 'n plesier om sulke fantastiese gaste te huisves. Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.

Vans View
Janine V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Pleasant with a beautiful sea view.

Would definitely recommend and go back myself. Stephanie, the owner, is very helpful and the cottage is perfectly equipped with all that is needed for a comfy stay.

Vans View se terugvoer

Hi Janine, I am so happy to hear that you enjoyed your stay with us and we certainly look forward to having you visit us again.

Vans View
Loutjie D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie D

Baie lekker plekkie.

Baie lekker, vriendelike mense, dolfyne vroegoggend. Eienaar is vriendelik. Baie lekker gebly.

Vans View se terugvoer

Baie dankie, ek is bly dat julle julle vakansie geniet het. Dit is wonderlik om die dolfyne te sien en vanaf Julie tot November is daar baie walvisse reg voor die woonstel.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Vans View
Carla E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla E

Gerieflik geleë, wonderlike uitsig, stil omgewing, baie lekker gebly!

Ons het lekker vakansie gehou, Van's View is 'n klein woonstel, maar oor as genoeg vir 'n bekostigbare vakansie by die see. Sal weer Van's View bespreek.

Vans View se terugvoer

Thank you so much for your review, it is much appreciated. I am glad to hear that you enjoyed the flat and we look forward to your next visit.

Vans View
Garnet John A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Garnet John A

Aangenaam.

Baie lekker geleë woonstel. Alle geriewe is daar behalwe 'n skottelgoedwasser en tuimeldroër. Slaap gerieflik vier mense. Alhoewel daar staalomheinings voor by die stoep is het iemand nogtans 'n handdoek gesteel wat oor 'n stoepstoel gehang het om droog te word. Die trellidoor in die sitkamer kon ons nie gebruik nie want dit is vas geroes. Ek sal sê die safety deure kort 'n bietjie aandag. Alles is erg geroes. Ek sal ook aanbeveel omdat die woonstelle so op die straat is dat die Body Corporate kyk na algehele palisade om die hele kompleks. Alles in ag geneem was dit 'n lekker plek om in te bly. Ek sal dit beslis aanbeveel. Karen het ons wonderlik ontvang en het ons goed versorg. My vrou het erg griep gehad en sy was so gaaf om vir ons sop te maak.

Jenny B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Stil en skoon.

Dit was baie netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Dit was 'n plesier om daar te wees.

Vans View se terugvoer

Hi Jenny
Thanks so much for your lovely review, it was a pleasure having you visit us. Hopefully we will be able to accommodate you again in the future.
Kind regards
Stephanie

Vans View
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 6)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9 Sha Bay Villas, Lilliecrona Boulevard 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMTFkNzBjLTc2ODAtNGIxZC1hMDU5LTA3OTQzNjdmYWRiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 9 Sha Bay Villas 6 Lilliecrona Boulevard 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.851187833224 30.385933220387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang