Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vans View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Colette S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome, liefdevolle, vreugdevolle en beste plek ooit. Die mooiste see-uitsig. Woonstel is netjies. Ons het ons tydjie verskriklik geniet. Dit voel soos 'n familiehuis. Tannie Stephanie is die mees lieflikste vrou om mee te deel. Die tannie voel soos my ma. Vir seker sal ons weer daar in nr 9 wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Vans View
Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek Groete

Rina K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Sal Vans View definitief hoogs aanbeveel. Het 5 nagte in Vans View no 11 bespreek. Was absoluut verras, fantastiese verblyf. Netjies, skoon, alles beskikbaar, gerieflik ingerig, het geen ekstras nodig gehad. Was baie welkom geheet, elke dag 'n boodskap ontvang aangaande "loadshedding" tye. Parkering vir my voertuig puik, heerlike veilige balkon en uitsig reg op die strand. Kan definitief aanbeveel vir 'n gerieflike vakansie. Sal definitief weer in die toekoms bespreek. Het reeds familie en vriende laat weet van Vans View. Baie dankie aan Stephanie vir jou vriendelike ontvangs en boodskappe aangaande my familielid in die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Vans View
Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie so baie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Moenie te lank wag nie, die see is fantasties op die oomblik. Groete Stephanie

Shaun U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Rustend. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Vans View
Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Stephanie van Heerden

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Heerlik. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is lekker ruim, netjies, en het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Vans View
Ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Kom kuier weer. Groete, Stephanie

Kuno R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Stay was very relaxing and unit is well equipped. We enjoyed our stay at the accommodation. The fact that the accommodation had a washing machine was a great plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Vans View
Hi Kuno, Thank you so much for visiting us, it was our pleasure having you. I am glad that you enjoyed the washing machine, it is definitely a boon when you are on holiday. We look forward to your next visit. Kind regards, Stephanie van Heerden

Tina N
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Lekker rus en see met die reën saam was awesome. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n aangename plekkie met see-uitsig. Op gradering van sommige van die goed kan in ag geneem word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Vans View
Baie dankie vir julle besoek, Tina. Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons is alreeds besig met opgradeering van die woonstel. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Flip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Fantasties. Beveel regtig aan en is naby al die ander mooi plekkies. Baie lekker gekuier. Plekkie is skoon. Niks het kort gekom nie. Bonus is met mooi see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
Vans View
Baie dankie vir julle besoek, ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ek is egter verbaas dat jy my diens as 'n 1 beskou het. Ek het vir jou 11 WhatsApp-boodskappe gestuur, insluitend elke dag se loadshedding en ook 'n waarskuwing van sterk wind die dag van julle vertrek. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Stephanie

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie goed en geen probleme. Ek en my vrou het dit baie geniet en dis baie goed geleë. Jy kan beide kante toe beweeg om alles te verken en te gaan waar jy wil. Sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Vans View
Baie dankie Johan. Ek is so bly dat julle die vakansie geniet het en ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Stephanie van Heerden

Esna M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Awesome stay. It has an awesome view of the sea. You can just sit all day on the patio and enjoy the views. I would definitely recommend it to people and visit you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Vans View
Hi Esna, I am so happy that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Kind regards. Stephanie van Heerden

Samantha P
Kort verblyf
3.8
Des 2023

Other than the findings at the accommodation, we enjoyed our stay. Our stay was good, the only issue I had was that the accommodation needs to be maintained. The stove is rusting and all the fans as well. The chairs need to be cleaned, and the plugs need to be checked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Stephanie
Vans View
Thank you for your visit, we enjoyed having you. Thank you for your comments. Unfortunately, being right on the seafront, rust is a major problem. We are already busy with upgrading the flat. We look forward to having you visit us again. Regards Stephanie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 6)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9 Sha Bay Villas, Lilliecrona Boulevard 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMTFkNzBjLTc2ODAtNGIxZC1hMDU5LTA3OTQzNjdmYWRiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 9 Sha Bay Villas 6 Lilliecrona Boulevard 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.851187833224 30.385933220387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang