Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vanzylsrus Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ilse P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties. Die verblyf was uitstekend. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Die hotel verdien 5 sterre vir diens. Die "attention to detail" is fantasties. Die kamers is gerieflik en het alles en meer om verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wat 'n klein juweel tussen die rooi duine van die Kalahari. Die ontvangs, diens en opregte vriendelikheid van al die personeel was net 'n riem onder die hart. Die Kalahari-kinders het ons soos ou vriende laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie V
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantastiese plek. Ongelooflike lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maud S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Personeel het uit hul pad gegaan. Baie vriendelik! Beste waarde vir geld. Dankie, jy is die beste kroegman met die baie stories wat jy gedeel het van die omgewing! Baie insiggewend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Onvergeetlik! Ons het heerlik gebly en so tuis gevoel. Beslis 'n bestemming om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Anders. Baie baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine L
1 nag
5.0
Mei 2024

Best little hotel in the Kalahari. I'll be back for sure. A quaint little hotel in the middle of nowhere. Lovely room. Great customer service. Outstanding food. The skaap stertjies are to die for. Super friendly locals that invited me to join them for breakfast, because I was on my own. Well worth the drive from Twee Revieren.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was die lekkerste oornag. Ons het 'n lekker aand en oggend gehad, daarna het ons lekker geslaap. Die kamers is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelike en hulpvaardige mense. Skoon en ruim kamer. Kos, alles is goed! Baie lekker en goeie hartsmense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag
5.0
Jan 2024

. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86870b3d5cd840cd40f6f0507a90232769a44bd1e8337a5c79f6248908d32bbdd3f371124a03e29a5f147f92b3ea1d8f39b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 Olivier Street Van Zylsrus 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.877857257898 22.052342673937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang