Varkenskraal Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 193
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Thys V - Sep 2024
Algehele gradering
Rurtik en sag op die oog.
Jaco F - Aug 2024
Algehele gradering
Baie mooi en great area.
Tony G - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent location and super Varkenskraal Farm.
Bernhard P - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in 'n mooi area.
Sharon C - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and relaxing.
Nicolaas M - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige lafenis en koesterplek vir die siel in die hartjie van Meiringspoort.
Johan D - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Chrisna Smit S - Mei 2024
Algehele gradering
Pak net jou tasse, res is alles daar!
Dave D - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic stayover in the Swartberg.
Lucy H - Apr 2024
Algehele gradering
Good stopover for a night or two.
Denham W - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely stay.
Hermien Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, en hondvriendelik.
Vanessa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, pragtige ligging en uiterste netjiese woning.
Lees meerRussell L - Mrt 2024
Algehele gradering
Great great. Will definitely come again.
Nicus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Was kort en kragtig, net oorgeslaap. Regverdig langer kuier.
Kotie V - Feb 2024
Algehele gradering
Pure saligheid.
Sally-anne G - Feb 2024
Algehele gradering
Well worth a visit!
Thinus R - Feb 2024
Algehele gradering
Exceptional.
Vonda P - Jan 2024
Algehele gradering
Die plek het my grootste verwagting oortref!
Tania D - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome experience. Baie dankie vir al jou moeite! Jy is die beste!
Debbie D - Jan 2024
Algehele gradering
A relaxing stay in an excellent cottage on a beautiful farm.
Mary Ann V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig en ligging, besonders!
Jan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, moeite werd.
Lees meerRache F - Jan 2024
Algehele gradering
Het heerlik gekuier, verblyf is super netjies en mense so vriendelik en behulpsaam.
Michael V - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful place.
Paul K - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker, het dit geniet.
George R - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful and rejuvenating. Extremely clean and well managed.
Renee B - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, pragtige omgewing.
Erwin L - Jan 2024
Algehele gradering
Rus en vrede, pragtige area en altyd lekker op die plaas met kinders.
Izelle P - Des 2023
Algehele gradering
Puik.
Tessa N - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Hennie O - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige ontspanning tussen die pragtige natuurskoon. Koppe en berge oralom.
Lees meerJohan B - Nov 2023
Algehele gradering
Rusplek langs die pad.
Eugene M - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely little valley in Meirings with comfortable lodging and a friendly host.
Adele G - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige mooi wegbreek.
Rene S - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in die mooiste omgewing.
Lees meerAnna L - Aug 2023
Algehele gradering
Voorreg om in Meiringspoort te bly, netjiese plek, perfek geleë om hele De Rust omgewing te verken.
Jaco L - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Chrisna Smit S - Mei 2023
Algehele gradering
Geleë op pragtige plaas, skoon en goed toegerus,.
Santa R - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike omgewing.
Lees meerErlo K - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig tussen die berge.
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Janu C - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflik.
Frikkie V - Feb 2023
Algehele gradering
Presies wat ons verwag het. Rustige atmosfeer.
Coen O - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowende omgewing.
Tania D - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome omgewing en baie vriendelike ontvangs deur Debbie en silwerskoon akkommodasie. Ons sal beslis weer teruggaan!
Tania L - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Baie dankie!
Esmaralda N - Jan 2023
Algehele gradering
Lekkerste plekkie in die mooiste Poort!
Barbara L - Mei 2023
Algehele gradering
A beautiful well appointed cottage. Peaceful surroundings.
Charnelle V - Apr 2023
Algehele gradering
So lekker!
Lené F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi en baie lekker.
Alten O - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n lekker ervaring.
Willie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in pragtige en rustige omgewing.
Naomi H - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Eugene B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik in die natuur omring deur die mooiste berge.
Zeta K - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het ons verblyf geniet en die bottel wyn was 'n bederf.
Gradwill C - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful. Peaceful.
Andrew H - Des 2022
Algehele gradering
The accommodation is excellent and the position overlooking the vineyards and the mountains is a pleasure.
Lees meerJuanita T - Des 2022
Algehele gradering
Puik.
Charl R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas.
Meg M - Des 2022
Algehele gradering
Incredible peace within nature.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Good morning Meg,
Glad to hear that Debbie looked well after you and that you enjoyed our facilities.
Kind regards.
Andre and Gail.
Rene S - Nov 2022
Algehele gradering
Mooiste plaas in Meiringspoort en akkommodasie puik.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemôre Rene, dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Andre & Gail.
Alison W - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely place and helpful host.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Good afternoon Alison, yes Varkenskraal is beautiful. Glad you enjoyed your stay. Kind regards, Andre & Gail.
Chrisna Smit S - Okt 2022
Algehele gradering
Wens tyd kon stil staan!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemiddag Chrisna, dankie vir die positiewe terugvoering. Lekker om te verneem julle het ons fasiliteite geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Andre & Gail.
Duncan W - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was kos vir die siel.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Duncan,
Lekker om te hoor dat julle Varkenskraal en ons fasiliteite geniet het.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Sakkie B - Aug 2022
Algehele gradering
Sterk aan te bevele.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Sakkie,
Sal jul kompliment oordra aan Debbie.
Bly julle het ons omgewing en geriewe geniet.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Stefan D - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Stefan, dankie vir die lekker terugvoer. Geniet die wyn en dankie vir die ondersteuning. Vriendelike groete. Andre en Gail.
Ina L - Jul 2022
Algehele gradering
Daar was absoluut niks wat ons geïrriteer het nie!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Ina, dit is goed om te hoor julle het Varkenskraal geniet. Hopelik kuier julle volgende keer bietjie langer.
Vriendelike groete. Andre en Gail.
Erina S - Jul 2022
Algehele gradering
Die huisie, Voerkraal, is uitstekend beplan en toegerus, baie netjies en voel soos plaas.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Erina
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is lekker om te hoor dat julle Varkenskraal geniet het.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Andre en Gail.
Hermien Z - Jul 2022
Algehele gradering
Werkershuisie pragtig geleë.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Hermien, lekker om te verneem dat jy jou verblyf en Varkenskraal geniet het. Hoop om jou gou weer te verwelkom. Vriendelike groete. Andre en Gail.
Ernst D - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Ernst,
Bly om te hoor dat Debbie goed na julle omgesien het. Dankie vir die positiewe prestasie punte.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Sophia S - Jun 2022
Algehele gradering
Sielsrus.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Sonja,
Dankie vir die positiewe en konstruktiewe terugvoer. Jou kommentaar aangaande privaatheid is aangespreek en opgelos.
Goed om te hoor dat julle die plaas geniet het.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Leonie V - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese fasiliteit.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Leonie
Ek is bly om te hoor dat julle weer jul kuier geniet het.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Elizabeth Y - Mei 2022
Algehele gradering
Midweek break at Varkenskraal.
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Good morning Elizabeth,
Thank you for the positive feedback, lovely to hear that you enjoyed our accommodation and beautiful surroundings.
Kind regards,
Andre and Gail.
Elizabeth N - Mei 2022
Algehele gradering
'n Pragtige eenheid en perfek, skoon met lieflike uitsig.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Elizabeth
Ek is bly om te hoor julle het die kuier geniet.
Vriendelike groete
Andre en Gail.
Andries F - Mei 2022
Algehele gradering
Alles perfek.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Andries
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Aakifah F - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful place to stay!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Glad that you enjoyed our facilities and beautiful surroundings.
Susan S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Leonie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Meiringspoort.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie naand Leonie,
Ek is bly om te hoor dat ons julle aangenaam verras het.
Dankie vir die positiewe resensie en aanbeveling.
Vriendelike groete
Andre en Gail.
Johan H - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige huisies op uitstekende ligging.
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Johan,
Goed om te hoor dat julle die kuier en wyn geniet het.
Dankie vir die voorstelle asook jul advies met die Windswael wesie (Debbie waardeer baie).
Sien julle volgende Januarie indien nie vroeer nie.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Melinda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die rustigheid en ligging, fantasties.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Melinda,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Jan Jacobus W - Feb 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi Varkenskraal aan Meiringspoort se voete!
Lees meerSuzette S - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer, pragtige omgewing.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Suzette,
Dankie vir die lekker terugvoer, bly julle het jul kuier geniet.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Nico V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Nico,
Goed om te hoor julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Marius C - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus, gestap en gesels.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Marius,
Dankie vir die lekker terugvoer, bly julle het jul kuier geniet.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Jakkie V - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik pragtig, en vriendelik. Het vreeslik geniet.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Lekker om te hoor dat almal die kuier geniet het.
Hoop om julle in nabye toekoms weer te sien.
Jandre E - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing views and friendly reception.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Good afternoon Wayne,
Good to hear that you and the dogs enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Kind regards.
Andre & Gail.
Elmarie C - Jan 2022
Algehele gradering
Die rustigheid van die plaasatmosfeer was onverbeterlik!
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Elmarie,
Sjoe, dit is nou 'n lekker resensie.
Ek is bly julle het jul kuier so baie geniet.
Sal jul komplimente ook aan Debbie oordra en dankie vir die 6 sterre.
Hopelik sien ons julle weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Debbie D - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent cottage in beautiful farm surroundings in the very special area of Meiringspoort.
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Good afternoon Debbie,
Thank you for the lovely review.
Nice to hear that you enjoyed your stay.
Hopefully we will welcome you again in the near future.
Kind regards.
Andre & Gail.
Ivonne V - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Wessel L - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig plek.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Wessel,
Lekker om te hoor dat julle lekker gekuier het.
Vriendelike groete.
Andre & Gail.
M G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig, pragtige omgewing en vriendelike ontvangs!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemiddag M, dankie vir die terugvoering. Bly om te hoor julle het jul kuier geniet. Vriendelike groete, Andre & Gail.
Angelique J - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful in the most tranquil surroundings.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hi Angelique, thank you for the positive review. Glad you enjoyed your stay. Kind regards, Andre & Gail.
Hillary S - Jun 2022
Algehele gradering
Exactly what the soul needed.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hi Hillary,
Sincere apologies from our side, electric blankets were put out just after you left.
We are glad to hear that you enjoyed your stay, our facilities, and our surroundings.
Kind regards,
Andre and Gail.
Johan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Johan,
Bly dat julle Varkenskraal geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Attie H - Aug 2022
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Attie,
Dankie vir die positiewe terugvoer en aanbeveling.
Ons is bly julle het kuier geniet.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Gustav P - Jan 2022
Algehele gradering
Goed geleë, baie mooi natuurskoon, gastehuis baie netjies.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Gustav,
Bly julle geniet ons wyn.
Dankie vir die verwysing aangaande die uie stoor waaier.
Vriendelike groete.
Andre.
Martie M - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi en rustige verblyf.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Martie,
Lekker om te hoor julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Etienne G - Des 2021
Algehele gradering
Meng maar jou pêrels!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Etienne,
Baie dankie vir die lekker resensie, bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Jacolene S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plaas in die hartjie van Meiringspoort.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Jacolene,
Ja, Meiringspoort en Varkenskraal is voorwaar pragtig, spesiaal nou na al die wonderlike reën.
Sal jul waardering deurgee aan Debbie.
Bly julle het jul kuier geniet.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Nadine C - Des 2021
Algehele gradering
Unbelievable scenery.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Good morning, Nadine
Thank you for the positive review.
We are very fortunate to be located in such a beautiful area.
Glad to hear that you enjoyed your stay and our facilities.
Kind regards,
Andre and Gail.
Wilmie S - Des 2021
Algehele gradering
Hemels.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Wilmie,
Goed om te hoor dat julle dit geniet het.
Hopelik verwelkom ons julle weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete,
Andre en Gail.
Jp P - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, goed toegerus, netjies en baie uniek.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more JP,
Ons het gesien dat die honde dit geniet het, bly julle het ook.
Ons wyne is heerlik, goed om te hoor julle stem saam.
Vriendelike groete,
Andre en Gail.
Louise B - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties en baie lekker gebly.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Louise,
Hoop julle het die wyn geniet.
Dankie vir die lekker terugvoer.
Vriendelike groete,
Andre & Gail.
Rieka V - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi, baie skoon, baie lekker.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Deon,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Bly julle het jul kuier geniet.
Vriendelike groete,
Andre & Gail.
Ronel S - Des 2021
Algehele gradering
So verskriklik mooi, alles wat jy nodig het en natuurlik 'n bottel van hulle eie wyn in die yskas!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Ronel,
Goed om te hoor julle het lekker gekuier en ons wyn geniet.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Bradley T - Des 2021
Algehele gradering
Relaxed. Comfortable. Great getaway.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hi Bradley,
It is nice to hear that you enjoyed your stay and our amenities.
Hopefully we will welcome you again in the near future.
Kind regards.
Andre & Gail.
Veronica S - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig, gemaklik en veilig!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Veronica,
Altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry, dankie.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Netta D - Nov 2021
Algehele gradering
Varkenskraal is die rustigste, veilige bestemming weg uit die stadsgewoel!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Chris,
Dit is vir ons lekker om te hoor dat jy jou kuier so baie geniet het.
Hopelik verwelkom ons jou gou weer.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Japie M - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer vir stadsvoos mense wat smag na rustigheid.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Japie,
Ja die boma vuur is 'n lekker ondervinding.
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Christelle M - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Ingrid S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige, moderne, skoon verblyf. Heerlik op 'n plaas geleë.
Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Louis,
Ons ligging is voorwaar besonders soos jy uiteensit en die sterre speel soos 'n fliek af tussen die berge.
Bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Justine N - Sep 2021
Algehele gradering
An incredible place to stop for the night.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hi Justine,
Good to hear that you enjoyed your stay, our surroundings and the Nguni's.
We hope to see you soon.
Kind regards.
Andre & Gail.
Cor V - Aug 2021
Algehele gradering
Smaakvol, rustig, goed toegerus, gemaklik, wil-nie-weggaan-nie!
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Naand Cor,
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is bly julle het lekker gebly en ons geriewe geniet.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Rikus B - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige area en gerieflik.
Lindie G - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier saam met kinders en vriende.
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Ja, Varkenskraal is lekker rustig tussen die berge.
Bly julle het ons wyn, fasiliteite en omgewing geniet.
Hoop om julle spoedig weer te verwelkom.
Andries V - Jul 2021
Algehele gradering
Absoluut 'n pragtige plek.
Donovan L - Jun 2021
Algehele gradering
Beautiful, clean and peaceful.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Glad to have given you a nice break on your trip.
Hope to see you soon.
Petro V - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Petro,
Bly julle het ons pragtige area geniet.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Estie D - Jun 2021
Algehele gradering
Mooiste ligging
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Estie,
Ja, dit is lekker om deur die wingerd te stap. Julle moet probeer om in die lente te kom wanneer alles begin blom en die wingerd
lowergroen is. Werklik pragtig!
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Thys G - Jun 2021
Algehele gradering
Well equipped modern cottage on a working vine farm with beautiful views.
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Good to hear that you enjoyed your stay, the beautiful surroundings, our amenities and of course our wine!
We look forward to welcoming you again.
Annabel P - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful location; friendly hosts; tranquil environment; great value for money
Varkenskraal Farm se terugvoer
Good afternoon Annabel,
Thank you for your positive feedback. Good to hear that you enjoyed your stay and our wine.
Kind regards.
Andre and Gail.
Dirk D - Mrt 2021
Algehele gradering
Varkenskraal se Voerstal.
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Dirk,
Goed om te verneem dat julle jul kuier en Varkenskraal geniet het.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Andre O - Mrt 2021
Algehele gradering
Stil, rustig, pragtig.
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Dit is nou 'n blink en volledige resensie, baie dankie daarvoor.
Ons het jul voorstelle aangaande kussings en komberse geimplementeer.
Bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle in nabye toekoms weer te verwelkom.
Robert S - Mrt 2021
Algehele gradering
Vyfde keer by Varkenskraal.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Middag Robert,
Dankie, dit is voorwaar lekker om te hoor dat julle dit weer lekker gekuier het.
Vriendelike groete,
Andre en Gail.
Estelie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Perfekte ligging. Puik diens.
Herman D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige kuier en goeie nagrus.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Herman,
Lekker om sulke positiewe terugvoer te ontvang.
Dit is lekker rustig op Varkenskraal.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Werner O - Jan 2021
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Werner,
Dit is goed om te hoor dat julle Varkenskraal geniet het.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Annelien P - Jan 2021
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde weg van al die gejaag af.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Annelien,
Lekker om te hoor dat julle so lekker gekuier het.
Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Johan R - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Starcha D - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Good morning Starcha,
Thank you for the positive feedback.
Kind regards.
Andre & Gail.
Elna M - Okt 2021
Algehele gradering
Wat 'n juweel in een van die mooiste dele van Suid Afrika.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Elna,
Ons is bly julle het ons ontdek en ons omgewing en fasiliteite geniet.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Vriendelike groete.
Andre.
Carina H - Aug 2021
Algehele gradering
Verruklike ervaring.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Carina,
Lekker om te hoor dat jy die kuier geniet het.
Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Andre.
Nico K - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goed om te hoor julle het jul kuier geniet.
Cecil Henry N - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige huisie en omgewing en goed geleë vir verkenning van die hele area.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Cecil,
Ja, ons is ideaal gelee om die omgewing te verken in pragtige Meiringspoort.
Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete,
Andre & Gail.
Jimmy S - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, puik geriewe.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemiddag Jimmy
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ja, dit is pragtige deel van ons land. Ons is baie bevoorreg om hier te kan woon.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Janean W - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige huis en beeldskone ligging.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Janean,
Dit is lekker om te hoor dat julle Varkenskraal so baie geniet het.
Sal goed wees om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Andrew M - Feb 2021
Algehele gradering
Wegbreeknaweek (een aand) saam met vriendinne.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemore Elzette
Ek is bly om te hoor dat julle Varkenskraal so geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Andre en Gail.
Carina D - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Carina,
Lekker om te hoor dat julle jul kuier geniet het.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Dalena L - Mei 2021
Algehele gradering
'n Wegsteek-juweel vir 'n behoorlike asemskep.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemore Dalena,
Lekker om te hoor dat julle Varkenskraal se natuurskoon geniet het.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Jens F - Mrt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Fouché J - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Fouche,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Andrea G - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Anita V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig vanaf ’n lieflike kothuis!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Anita, ons is baie gelukkig om in die pragtige Meiringspoort te wees en om dit te kan deel met ons gaste. Bly julle het jul kuier geniet. Vriendelike groete, Andre en Gail.
Gerda V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik. Goeie kwaliteit.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Gerda,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Goed om te hoor dat julle Varkenskraal so baie geniet het.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Johan K - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig na lang reis.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Johan,
Lekker om te hoor dat julle lekker gerus het.
Sien daar na uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Andre en Gail.
Steyn O - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek.
Kirsten J - Nov 2020
Algehele gradering
Great value for money!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Good afternoon Kirsten,
Great to hear that you enjoyed your stay on Varkenskraal.
We look forward to welcoming you back.
Kind regards.
Andre and Gail.
Elspeth A - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtig en rustig geleë so tussen die berge.
Jfa N - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het Varkenskraal Farm terdeë geniet.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Frik,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Goed om te hoor dat alles na wense was en julle die wyn geniet het.
Ons sien daarna uit om julle in gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Annemarie M - Okt 2020
Algehele gradering
Rus naby De Rust.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Middag Annemarie,
Dit is goed om te hoor dat julle lekker gekuier het.
Ons sien daarna uit om julle gou weer te verwelkom.
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Roger K - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastic venue and the owners met us personally on the first day which was great.
Benita G - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Lieflike blyplek. Vriendelike eienaars. Heerlike wyn!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Benita,
Was lekker om julle te ontmoet.
Dit is goed om te hoor dat julle die kuier so baie geniet het.
Ons sien daarna uit om julle weer in die nabye toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Gerhard C - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het 2 keer oorgeslaap.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Adele, lekker om te hoor julle het die kuier geniet. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Andre en Gail.
Robert S - Sep 2020
Algehele gradering
Third stay at Varkenskraal.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hi Robert,
Good to hear that you enjoyed your stay. Thank you for your kind words.
It is always good to welcome you back.
Kind regards.
Andre & Gail.
Stephan N - Aug 2020
Algehele gradering
Amazing!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Stephan,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is goed om te hoor dat julle die kuier geniet het.
Ons sien daarna uit om julle weer in nabye toekoms te verwelkom.
Groete.
Andre.
Aveline T - Feb 2020
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Aveline,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het lekker gekuier.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Rika V - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Rika,
Dit is goed om te hoor dat julle die plaas en omgewing geniet het.
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete.
Andre en Gail.
Marne M - Jan 2020
Algehele gradering
Absolutely Fantastic!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hi Marne,
Great to hear that you enjoyed your stay.
Thank you for the uplifting review, will pass on your wishes to Jana.
Kind regards,
Andre & Gail.
Ruan V - Jan 2020
Algehele gradering
Very beautiful and calm.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hi Ruan,
Thank you for the positive review.
We look forward to welcoming you again.
Kind regards.
André and Gail.
Stifanus L - Des 2020
Algehele gradering
Stil, rustig en goed toegerus.
Yolandi N - Sep 2020
Algehele gradering
Mooi ligging en baie oulike huisies met karakter.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Yolandi,
Bly julle het lekker gekuier, hopelik sal die weer volgende keer die kuiervuur toelaat. Ons is egter baie dankbaar vir die reen.
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Groete.
Andre.
Ina D - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons en ons honde het 'n wonderlike kuier gehad! Die sterrehemel saans en die pragtige berge bedags was asemrowend. Die werkershuisie was mooier as die webfoto's en uiters keurig en gerieflik ingerig
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Ina,
Dit is goed om te hoor dat julle lekker gekuier het.
Groete,
Andre.
Frans L - Nov 2020
Algehele gradering
We had a pleasant stay with all the comforts we needed.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Good morning Frans,
Thank you for the feedback, sorry about the carpet and dust, we have addressed this.
Good to hear that you found your stay very peaceful.
Kind regards.
Andre & Gail.
Rob M - Feb 2020
Algehele gradering
Relaxing.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Good afternoon Rob,
We are glad that you found your stay relaxing. Thank you for your recommendations.
Regards,
Andre and Gail.
Chris S - Aug 2020
Algehele gradering
Oornag gebly, maar sal ook lekker naweekkuier kan hou.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Chris,
Sal julle graag oor 'n naweek verwelkom.
Omdat ons WiFi sein deur torings op die berge arriveer is dit soms wisselvallig. Is tans besig om verbetering van WiFi te ondersoek (onlangse gure weer het ook nie gehelp nie).
Dankie vir die terugvoer.
Groete.
Andre.
Samantha G - Aug 2020
Algehele gradering
Please supply salt, pepper, and some fire lighters as well as a full bag of firewood.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Good afternoon Samantha,
Thank you for your recommendations which we will attend to.
We are very disappointed to read your comments regarding the manager, it will be taken up with him and addressed. Please accept our apologies.
Hopefully you enjoyed the rest of your stay.
Kind regards.
Andre.
Robert S - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi ligging, baie mooi huisies en baie goeie waarde vir geld.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hallo Robert
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Groete.
André en Gail.
Etienne V - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike, moderne akkommodasie in die wingerde met 'n berguitsig.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hallo Etienne
Dit is aangenaam om te hoor dat julle die verblyf, fasiliteite en omgewing geniet het.
Dankie vir die aanbeveling.
Groete.
André en Gail.
Elizna L - Des 2019
Algehele gradering
Mooier as mooi!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hallo Elizna,
Dit is goed om te hoor dat julle so lekker gekuier het. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete.
André en Gail.
Senobia A - Nov 2019
Algehele gradering
Was baie ontspannend.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hallo Senobia,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het jull kuier en ons wyn geniet.
Groete.
Andre en Gail.
Pierre V - Sep 2019
Algehele gradering
Die beste ooit.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hallo Pierre,
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het die kuier geniet.
Groete
Andre en Gail
Leonie H - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Leonie,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Sal jul wense oordra aan Herman, Jana en Siva (die skaaphond).
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete.
Andre en Gail.
Christine H - Sep 2019
Algehele gradering
Wow! Wonderlike omgewing, pragtige kamer en baie vriendelike personeel.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemiddag Christine, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor oor hoe pragtig ons omgewing en mense is. Groete, André en Gail.
Fritz B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Fritz,
Ons is bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het. Dit is heerlik stil in die berge.
Groete.
Andre en Gail.
Andre En Anita R - Jul 2019
Algehele gradering
Een groot heerlikheid!
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Goeie dag André, Anita, Gertjie en Pine,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het jul kuier en die fasiliteite geniet. Ons sal kyk na die enkelbeddens.
Groete
André en Gail.
Rochelle B - Jul 2019
Algehele gradering
Rus vir liggaam en siel.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie more Rochelle,
Dit is lekker om te hoor dat julle jul kuier geniet het.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete.
Andre en Gail.
Cheryl K - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing experience and wonderful people
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflike ervaring en wonderlike mense.
Is vriendelik ontvang deur die eienaars en die bestuurder se vrou. Ongelooflike verblyf met alles wat jy nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hi Cheryl,
So happy to hear that you enjoyed your stay. It was lovely chatting to you and we look forward to welcoming you again.
Kind regards,
Andre and Gail.
Werner C - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig, privaat en baie mooi.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Werner,
Ons is bly julle het jul kuier geniet. Hopelik sien ons julle volgende keer vir bietjie langer.
Groete.
Andre en Gail.
Ilse A - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtig, vars en salig.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hallo Ilse
Ek is bly julle het jul kuier geniet.
Groete
André
Ella E - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Ella,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is bly julle het jul kuier en ons wyn geniet.
Groete,
Andre.
Willem B - Des 2019
Algehele gradering
Ongewone natuurskoon. Baie voëls.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemore Willem
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete
André en Gail
Dirk U - Des 2019
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi plaas in een van die mooiste dele van ons land.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemore Dirk
Ek is bly julle het jul kuier en ons wyn geniet.
Groete.
André en Gail.
Alet D - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hallo Johan,
Ons is bly julle het jul kuier baie geniet.
Ons sien daar na uit om julle weer te verwelkom.
Groete.
Andre en Gail.
Marinette N - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie plek om ordentlik te rus en mooi omgewing te besoek.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Marinette,
Lekker om te hoor dat julle die verblyf en pragtige omgewing geniet het.
Groete,
Andre en Gail
Pieter V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf op 'n versteekte juweel in Meiringspoort.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Hallo Pieter,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop dat julle volgende keer langer sal kan kuier.
Groete
André en Gail.
Katie D - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker gebly. Byna geen WiFi.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Katie
Dankie vir die terugvoer.
Dit is goed om te hoor dat julle lekker gebly het.
Ons Wi-Fi kom van 'n rits toringtjies bo-op die berge en word deur sonkrag aangedryf, kan dus wisselvallig wees.
Groete
André en Gail.
Miralda R - Jun 2019
Algehele gradering
Asemhaal!
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemôre Miralda,
Goed om te hoor dat die kuier jou verfris het.
Groete
Andre en Gail.
Marika G - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowende ligging, heerlike ruim kothuis.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Goeie middag Marika
Ons is bly dat ons kon help om die begin van jul vakansie aangenaam te maak.
Geniet die res van jul vakansie.
Groete
Andre en Gail.
Erik B - Sep 2019
Algehele gradering
Uitsig van drome.
Lees meerVarkenskraal Farm se terugvoer
Goeiemore Erik, ons is bly dat ons julle aangenaam kon verras. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Andre en Gail.
Natascha G - Nov 2019
Algehele gradering
We had a great time staying at Varkenskraal Farm.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie lekker gebly op Varkenskraal Farm.
Ek sal beslis die Varkenskraal Plaas aanbeveel, 'n lekker week weg en baie ontspannend!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Varkenskraal Farm se terugvoer
Dear Natascha,
Thank you for your positive response. We are glad that you enjoyed your stay.
Regards,
Andre and Gail
Mike A - Des 2019
Algehele gradering
Good overnight stop.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang