Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Varkenskraal Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Thys V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rurtik en sag op die oog. Baie lekker en baie mooi verblyf. Ruim huisvesting, en baie privaat. Ek sal die plek vir seker sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie mooi en great area. Baie aangenaam en vriendelike ontvangs en hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent location and super Varkenskraal Farm. Delightful setting, great base to explore the area. Great cottages in immaculate condition. Highly recommend for weekend or 2-night stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike verblyf in 'n mooi area. Baie lekker oorgeslaap en die gasheer was uiters hulpvaardig. Alles was beskikbaar vir 'n gerieflike verblyf, ook om die koue in midwinter te verdryf. Ons gaan weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful, beautiful and relaxing. Most enjoyable, lovely location and very well equipped. The Ngunis were a treat to watch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustige lafenis en koesterplek vir die siel in die hartjie van Meiringspoort. Ons het heerlik luuks gekuier en die tyd baie geniet! Regtig waarde vir geld en alles wat nodig is, is beskikbaar - selfs 'n komplimentêre bottel wyn! Het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel - nogmaals baie dankie, jy is kosbaar. Met sonsondergang het die Nguni's kom groet en die vuurrooi-aalwyne se kandelare het waggehou deur die stille donkernag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Debbie en haar gesin is "next level". En dis die perfekte plek as mens Meiringspoort en omliggende areas wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna Smit S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Pak net jou tasse, res is alles daar! Hierdie was ons derde keer by Varkenskraal, beslis nie die laaste keer nie. Debbie het ons, soos altyd, vriendelik ontvang. Huisie is so goed toegerus en silwerskoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastic stayover in the Swartberg. Fantastic spot at the one side of Meiringspoort pass. The house is perfect. Great beds, bedding, utensils, and a nice shower. Great braai area as well. Could spend a few days there exploring Meiringspoort, Swartberg area, or just parking off!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Good stopover for a night or two. Nicely appointed cottage on a lovely spot overlooking mountains. We loved the area and scenery. The host does a great job in looking after the accommodation. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa888e693aa3a0310ca46393537773c1dacfa9937c169a55acb567e6f35fb08073893669cbf10adc17f6ebf7f3bbf47dae24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 Portion 5 of Varkenskraal Farm Meiringspoort District 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.455173772905 22.558208432347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang