Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Varkenskraal Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Pieter D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Het in die Werkerhuis vir 3 dae alleen tuisgegaan en was verras met alles. Het in die Werkerhuis vir 3 dae alleen tuisgegaan en was verras met alles. 'n Heerlike groot eenheid met meubels, linne, eetgerei en toestelle van die hoogste kwaliteit. Het soos 'n koning geleef en die natuurskoon bewonder. 'n Heerlike plek om weg te kom van die gedrang en gedruis van die lewe. Debbie het my hartlik verwelkom en alles mooi verduidelik en ook per WhatsApp my op hoogte gehou van alles. WiFi ontvangs was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige en veilige oornag in skilderagtige omgewing. Weereens heerlik geslaap en gebly. Hartlik ontvang deur Debbie en sy het ons weereens so welkom laat voel. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Ongelooflike ervaring. Gasvrou so bedagsaam, vriendelik. Eenheid was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil, rustig, privaat & veilig. Pragtige natuurskoon tussen berge. Top gehalte. Huisie & alles wat dit bevat, is top gehalte. Baie skoon & netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Mooi, gerieflik. Regtig mooi en die huisie is gerieflik. Die plaas self is pragtig en ons het dit baie geniet om Meiringspoort te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustige blyplek en vriendelike ontvangs. Dankie vir die heerlike kuier en gemaklike oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Definitief weer oorbly - dan meer as 'n nag. Ek reis gereeld en regoor Suid-Afrika en slaap oor by verskeie gastehuise en vakansie-oorde. Darkenskraal, sover as uitstekende akkommodasie, ligging, netheid, toerusting in die unit en algemene oorbly-ervaring aanbetref, is van die hoogste gehalte. Ek kan nie anders as om die eienaars en bestuurder van harte geluk te wens met die uitstaande en baie hoë gehalte, sover dit oornag/verblyf aanbetref, aan gaste bied nie. Die hoë gehalte toerusting in die kombuis, die hoë gehalte beddegoed, die uitleg van die akkommodasie, die besondere uitleg van die unit binne en buite, en dan die pragtige natuurskoon, maak dat ek definitief weer sal oorbly en my gesin en familie ook sal saambring. Top gehalte en ten minste 5 ster. Moet nie hierdie juweel misloop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons gaan beslis weer kom kuier. Een aand is te kort. Alles, alles, alles was perfek. Ons het heerlik gebly. Was verstom oor die wonderlike ligging en pragtige huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rurtik en sag op die oog. Baie lekker en baie mooi verblyf. Ruim huisvesting, en baie privaat. Ek sal die plek vir seker sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie mooi en great area. Baie aangenaam en vriendelike ontvangs en hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa888e693aa3a0310ca46393537773c1dacfa9937c169a55acb567e6f35fb08073893669cbf10adc17f6ebf7f3bbf47dae24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 Portion 5 of Varkenskraal Farm Meiringspoort District 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.455173772905 22.558208432347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang