Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Varkenskraal Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Varkenskraal Farm bied bekoorlike selfsorgverblyf op 'n plaas in die prentjiemooi berge wat Meiringspoort in die Karoo vorm en is net sowat 4 km vanaf die dorpie De Rust.

Verblyf by Varkenskraal Farm word in 2 huise, Die Werkershuisie en Die Voerstal, gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste in óf 'n dakkamer óf 2 aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, watermasjien en ander basiese toebehore toegerus is.

Elke huis het 'n oopplan-sitkamer wat na 'n privaat stoep lei. Hiér is 'n braai-area of vuurput met asemrowende uitsigte op die berge en oor die plaas se vrugteboorde en groenteplantasies.

Varkenskraal Farm is die ideale plek om uit die stad se gewoel te ontsnap. Die plaas is sowat 40 km vanaf Oudtshoorn en 102 km vanaf George Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter D
5.0
Het in die Werkerhuis vir 3 dae alleen tuisgegaan en was verras met alles. Het in die Werkerhuis vir 3 dae alleen tuisgegaan en was verras met alles. ...
Sien meer
Okt 2024
Rene S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en veilige oornag in skilderagtige omgewing. Weereens heerlik geslaap en gebly. Hartlik ontvang deur Debbie en sy het ons weereens so welkom l...
Sien meer
Okt 2024
Magda P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ongelooflike ervaring. Gasvrou so bedagsaam, vriendelik. Eenheid was perfek.
Okt 2024
Maresa V
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, privaat & veilig. Pragtige natuurskoon tussen berge. Top gehalte. Huisie & alles wat dit bevat, is top gehalte. Baie skoon & netjies.
Sep 2024
Elizabeth S
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi, gerieflik. Regtig mooi en die huisie is gerieflik. Die plaas self is pragtig en ons het dit baie geniet om Meiringspoort te verken.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink Varkenskraal Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa888e693aa3a0310ca46393537773c1dacfa9937c169a55acb567e6f35fb08073893669cbf10adc17f6ebf7f3bbf47dae24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 202 5 1 5 Portion 5 of Varkenskraal Farm Meiringspoort District 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.455173772905 22.558208432347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang