Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Varswaterkloof

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Fattah Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Amazing location, the accommodation was also very nice. Definitely coming here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beautiful. Stunning. Relaxing. Perfect. I wish I could give a 10 out of 5 star rating. Everything was perfect. Stunning views. I could stay and stare at that mountain all day. Everything laid out perfectly and everything to the smallest detail has been thought through - even to providing paper plates if you don't feel like washing up. Most beautiful place ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alethia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Rustig en baie lekker! Mooiste huis naby aan alles! Netjiese huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker. Nie te duur nie, nie te ver nie, baie mooi huisie en 'n fantastiese ligging. Die kaggel se rook trek net bietjie sleg as die vensters toe is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie V
1 nag
4.4
Jul 2024

Gesellig. Baie lekker warm voor die kaggel met uitsig oor die berg. Een voorstel: Blinds by die deur en venster langs die deur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Netjies, pragtige ligging, alles wat jy nodig het. Die berge in die agtergrond was asemrowend. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Beddens slaap baie lekker. Alles perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitskloofpas R101, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ecbd05c0c8c5fcbf65ea6bda9e144871bc670d23e9f850398eb570d1f4c683d255637238e8d842e93e6919c00bdb1403a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 R101, Du Toitskloofpas Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.747803351666 19.064758884203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang