Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vasbyt Bo

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Vasbyt Bo
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Robert K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Spectacular view, great atmosphere.

It was great, exactly what we needed for a quick break. The view is spectacular, the location is excellent, close to everything.

Tonie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie G

Baie lekker, goeie ligging.

Baie lekker dankie, als was 100%.

Anton S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Dit was great.

Baie lekker net te kort gewees. Sal weer gaan. Net jammer daar is nie veilige parkering. Die motor moet in die straat staan, dis baie sleg vir my.

Vasbyt Bo se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg. Wil net sê ons het 24 uur veiligheidswagte in daardie gebied (Karoodorp). Daar is nog nooit iets gesteel of inbrake gewees nie.

Vasbyt Bo
Ingrid S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S

Dit is 'n baie mooi plekkie, ons sal weer bespreek by Vasbyt Bo.

Ons het dit terdeë geniet by Vasbyt Bo. Ons was net ongelukkig met die badkamer by die trap wat baie onnet en vuil was, veral die stort. U kan opgradeer vir WiFi. Andersins was ons gelukkig met die verblyf.

Vasbyt Bo se terugvoer

Jammer oor die stort. Ek beplan om nog in die jaar daar ‘n nuwe stort in te sit.
Ai jammer, ek het nie geweet julle soek WiFi nie, want julle kon op my huis langsaan ingelog het, maar dankie nou weet ek om ‘n nota op te sit dat hulle myne kan gebruik.
Waardeer die goeie terugvoer en raad.

Vasbyt Bo
Wesley D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley D

Amazing view.

I enjoyed my stay at Vasbyt Bo. The view is amazing from the balcony, and the shops are within walking distance.

Deon B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Heerlike verblyf.

Kan gerus voorsiening maak vir battery-ligte tydens beurtkrag.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdebo-laan 124, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc469a862b7fe25b44fda88656dc1d0f07fbacda341d93f736eec61995424cc705d298a9e2db74cd546913f2d17c145e8834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 124 Kamdebo Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123855 22.1188264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang