Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vasbyt Bo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdebo-laan 124, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vasbyt Bo is 'n selfsorg-eenheid in Hartenbos. Hierdie akkommodasie beslaan die boonste vlak van die eienaars se eiendom. Die eenheid is 'n paar meter van die strand af geleë, wat dit die perfekte plek maak vir 'n gesinsvakansie.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat slegs met 'n stort toegerus is.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n vermaakarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, ketel, 'n skottelgoedwasser en 'n 6-sitplek-ontbyttoonbank. Van die kombuis af lei 'n vermaakarea met sitplek en 'n TV met DStv, 'n binnebraai en 'n etenstafel. Die vermaakarea het stapeldeure wat oopmaak na die balkon met pragtige see-uitsigte.

Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Vasbyt Bo
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kamdebo-laan 124, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vasbyt Bo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdebo-laan 124, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc469a862b7fe25b44fda88656dc1d0f07fbacda341d93f736eec61995424cc705d298a9e2db74cd546913f2d17c145e8834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 124 Kamdebo Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123855 22.1188264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang