Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vastrap Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B3, Grunau, Grunau, 0000, Karas
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vastrap, 'n bekoorlike skaapplaas, is in die buitewyke van Grunau in Namibië se Karas-streek. Dié gasteplaas is ideaal vir oornagverblyf of dien as 'n toevlugsoord vir reisigers vanaf en na Namibië.

Verblyf word gebied in toegeruste en suite-eenhede of selfsorg-eenhede. Die en suite-kamers is almal in die hoofhuis en die selfsorg-eenhede apart is. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging. Elke chalet staan ook apart en het 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie wat goed toegerus is vir selfsorg en braaigeriewe.

Die plaas het 'n swembad, kroeg en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plaasatmosfeer. Ons het baie lekker gebly en hul kos is uit die boonste rakke.
Aug 2024
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker warm geslaap op 'n baie koue aand. Ons het 1 nag by Vastrap oorgebly op pad van SA na Swakopmund. Ons het eers omtrent half 9 die aand daar aan...
Sien meer
Jul 2024
Michelle R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly! Sal dit vir seker weer besoek.
Apr 2024
Heila V
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. 'n Heerlike plek om te rus na 'n lang reis. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Die aandete was uit die boonste rakke, heerlike kos. Die...
Sien meer
Aug 2023
Jh V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie oulike huisies en puik gashere! Heerlik gebly! Als mooi netjies en baie gasvrye eienaars. Kos was uitstekend!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • B3, Grunau, Grunau, 0000, Karas
  • Gaste dink Vastrap Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B3, Grunau, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb07c13bdee92545226d38bfafe583051581ce52e7a9ae5f2e47eae8d1735e8593a8effdf29109f2f6b690c8c3f19458d4cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 B3 Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.734715 18.429979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang