Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vegkop Gaste Huis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Vegkop Plaas, Kingsley, 3002, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 R390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vegkop Guest House bied selfsorgverblyf op 'n plaas in Kingsley, KwaZulu-Natal. Gaste kan 'n plattelandse wegbreek met plaasdiere geniet.

Daar is 5 eenhede waarvan een 'n rugsakreisigers-eenheid is. Elke eenheid het 'n privaat ingang en die kamers het gemaklike beddens, beddegoed, badhanddoeke en privaat badkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas of yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is gratis WiFi en braaigeriewe. Die verblyf is 20 km vanaf die Bloedrivier-museum en 40 km vanaf Talana Museum en ander trekpleisters.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R33, Vegkop Plaas, Kingsley, 3002, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R600
R600 R390
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Vegkop Plaas, Kingsley, 3002, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e169d2ca8bb31cbb3486ad3f34e180b705c994d3dd18f7b6d99b46554c697663868fbf3c9dfb3676a4586a33322438d8742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R390 per nag, vir 2 mense R33 Vegkop Plaas 3002 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.93038375933 30.531782644681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang