Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dorschfontein Guest Farm Veldcottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Rustig. Was heerlik en rustig. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dorschfontein Guest Farm Veldcottage
Beste Andre en Esther, baie dankie vir julle ondersteuning. Ons is bly julle het die naweek saam as 'n familie so geniet en sien uit om julle weer hier te verwelkom!

Arina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Absolutely stunning! The host made us feel totally at ease. The house is very rustic, and it's easy to relax on one of the most beautiful farms if you love mountains. The drive up the mountains on both sides of the farm was absolutely amazing. Looking down on the house from the mountains made us realize how special the area is. A 4x4 drive into the mountains is highly recommended. Some of the sections are very challenging, so be advised to get more info from the owner. The views are totally worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dorschfontein Guest Farm Veldcottage
Dear Arina, Thank you very much for the lovely review. We are so glad that you enjoyed your stay with us and we look forward to seeing you again. Blessings!

Cecilia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vreedsame omgewing, heerlike oornag. Afgeleë, weg van die geraas en lawaai. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Daar is braaigeriewe, warm bed en warm water, elektrisiteit, yskas en tweeplaatstoof, alles wat jy benodig. Vat net jou eie kos, koffie, tee ens. Daar is plek-plek nie selopvangs nie, maak net seker jy weet waarheen om te ry voor jy van die hoofpad afklim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dorschfontein Guest Farm Veldcottage
Baie dankie, Cecilia, vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet en ons hoop ons sien jou weer. Baie dankie vir die ondersteuning. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorsfonteinweg, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac1e5b6221c3b7807fd1be91ceb862687f6ff4527a29c44889333cfbe194dc10fcfc16c6afa4c7740053aa6b76d0286b120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Dorsfontein Road Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.337699234184 24.675550460815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang