Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dorschfontein Guest Farm Veldcottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorsfonteinweg, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 190 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dorschfontein Guest Farm Veldcottage bied selfsorgverblyf in 'n knus kothuis op Dorschfontein Guest Farm wat sowat 36 km vanaf Steytlerville in die Sarah Baartman-distrik geleë is.

Dié kothuis het slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Hierdie area het ook 2 enkelbeddens en 'n ingeboude braai.

Buite is daar 'n lieflike patio met ekstra braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor die omliggende plaas. Selfoonontvangs en gratis WiFi is beskikbaar by die hoofhuis, sowat 4 km vanaf Veld Cottage.

Doendinge op die perseel sluit wildritte, muilkarritte, 4x4-roetes, bergfietsry, sterrekyk, voëlkyk, perdry, voetslaan en bergklim met Boesman-rotskuns in. Gaste kan ook aan die daaglikse plaasaktiwiteite deelneem en kinders kan help om die plaasdiere te voer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Dorsfonteinweg, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dorschfontein Guest Farm Veldcottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorsfonteinweg, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac1e5b6221c3b7807fd1be91ceb862687f6ff4527a29c44889333cfbe194dc10fcfc16c6afa4c7740053aa6b76d0286b120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Dorsfontein Road Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.337699234184 24.675550460815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang