Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Veldhuisie Bus and Ecocabin

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Derde Straat 51, North Fork Park, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 470 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Veldhuisie Bus and Ecocabin bied rustieke verblyf vir paartjies of vriende wat op soek is na 'n vakansie weg van die gewoel. Ervaar privaatheid, natuur, sonsondergange en sterre naghemel.

Hierdie omgeboude 52-sitplekbus en afgeleë houtkajuit kan 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die omgeboude bus beskik oor 1 dubbelbed, 1 toilet en handwasbak en 'n oopplan-leefarea met 'n houtkaggel. Die afgeleë houthut is ingerig met 'n stapelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is 'n oopplan-kombuis-sitarea met 'n houtkaggel.

Die kombuis is toegerus met 'n gas yskas-vrieskas, gasstoof, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Beide die bus- en afgeleë kajuit maak oop na die buite-area wat 'n omvou-houtdek het en beskik oor 'n houtvuur-bubbelbad, vragnet en braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Veldhuisie Bus and Ecocabin
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Derde Straat 51, North Fork Park, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Veldhuisie Bus and Ecocabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Derde Straat 51, North Fork Park, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee119a1c95e9c2f3a3843d7ad0a4a20c06d079cb5b5e9a2d473b34529b005ef7e90ce78eae550ebd8e43c3af0dc44b9390ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 51 Third Street North Fork Park 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -33.022793712563 18.289057938831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang