Vennebos Cottages
Beskrywing
Kothuis 1 is 'n klein dubbelverdiepinghuis met 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en yskas toegerus is. Daar is 'n knus sitarea en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet op die grondverdieping. Die slaapkamer is op die boonste verdieping onder 'n spitsdak en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n lieflike stoep buite met 'n tafel en stoele vir jou plesier. Gaste het toegang tot die Lapa waar daar 'n stoof is om groot maaltye te kook. Hierdie kothuis is nie vir lang persone geskik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kothuis.
Ons leef uitsluitlik van reënwater, jy sal dus baie reënwatertenks op die perseel sien.
Gaste moet asb. nie geraas maak of ander gaste op die plaas steur tussen 22:00 en 08:00 nie.
Die swembad en gemeenskaplike area is vir alle gaste. Let daarop dat die gebruik van die fasiliteite op eie risiko is. Ouers is verantwoordelik vir hul kinders, sorg dat hulle veilig is by die swembad en ook rondom die aarddamme op die eiendom.
Geen sigaretstompies, tampons, sanitêre produkte of enige ander materiaal, behalwe toiletpapier mag in die toilet gespoel word nie.
Maak slegs vure in die aangewese braai of kaggels. In geval van brand: gebruik die brandblusser in die huis en stel die eienaars van die gasteplaas onmiddellik in kennis.
Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat om op die perseel oor te slaap.
Hoewel die gastehuis die nodige maatreëls tref om die veiligheid en sekuriteit van gaste en hul eiendom te verseker, berus die finale verantwoordelikheid by die gas vir sy/haar veiligheid en sekuriteit. Die bestuur is nie verantwoordelik vir verlore items nie. Sluit die kothuisdeure wanneer jy vertrek, en hou motordeure gesluit.
Rapporteer asb. onmiddellik enige skade.
As gaste nie die huisreëls nakom nie, kan dit tot boetes, uitsetting of albei lei.
Al die reëls moet aanvaar word met die bespreking.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 2 is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n kombuisie sonder 'n stoof, sitkamer, eetarea, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Gaste het toegang tot 'n Lapa met 'n stoof om maaltye voor te berei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kothuis.
Ons leef uitsluitlik van reënwater, jy sal dus baie reënwatertenks op die perseel sien.
Gaste moet asb. nie geraas maak of ander gaste op die plaas steur tussen 22:00 en 08:00 nie.
Die swembad en gemeenskaplike area is vir alle gaste. Let daarop dat die gebruik van die fasiliteite op eie risiko is. Ouers is verantwoordelik vir hul kinders, sorg dat hulle veilig is by die swembad en ook rondom die aarddamme op die eiendom.
Geen sigaretstompies, tampons, sanitêre produkte of enige ander materiaal, behalwe toiletpapier mag in die toilet gespoel word nie.
Maak slegs vure in die aangewese braai of kaggels. In geval van brand: gebruik die brandblusser in die huis en stel die eienaars van die gasteplaas onmiddellik in kennis.
Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat om op die perseel oor te slaap.
Hoewel die gastehuis die nodige maatreëls tref om die veiligheid en sekuriteit van gaste en hul eiendom te verseker, berus die finale verantwoordelikheid by die gas vir sy/haar veiligheid en sekuriteit. Die bestuur is nie verantwoordelik vir verlore items nie. Sluit die kothuisdeure wanneer jy vertrek, en hou motordeure gesluit.
Rapporteer asb. onmiddellik enige skade.
As gaste nie die huisreëls nakom nie, kan dit tot boetes, uitsetting of albei lei.
Al die reëls moet aanvaar word met die bespreking.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 3 is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is aar 'n kombuise, sitkamer, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Gaste het toegang tot 'n lapa met 'n stoof om maaltye voor te berei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kothuis.
Ons leef uitsluitlik van reënwater, jy sal dus baie reënwatertenks op die perseel sien.
Gaste moet asb. nie geraas maak of ander gaste op die plaas steur tussen 22:00 en 08:00 nie.
Die swembad en gemeenskaplike area is vir alle gaste. Let daarop dat die gebruik van die fasiliteite op eie risiko is. Ouers is verantwoordelik vir hul kinders, sorg dat hulle veilig is by die swembad en ook rondom die aarddamme op die eiendom.
Geen sigaretstompies, tampons, sanitêre produkte of enige ander materiaal, behalwe toiletpapier mag in die toilet gespoel word nie.
Maak slegs vure in die aangewese braai of kaggels. In geval van brand: gebruik die brandblusser in die huis en stel die eienaars van die gasteplaas onmiddellik in kennis.
Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat om op die perseel oor te slaap.
Hoewel die gastehuis die nodige maatreëls tref om die veiligheid en sekuriteit van gaste en hul eiendom te verseker, berus die finale verantwoordelikheid by die gas vir sy/haar veiligheid en sekuriteit. Die bestuur is nie verantwoordelik vir verlore items nie. Sluit die kothuisdeure wanneer jy vertrek, en hou motordeure gesluit.
Rapporteer asb. onmiddellik enige skade.
As gaste nie die huisreëls nakom nie, kan dit tot boetes, uitsetting of albei lei.
Al die reëls moet aanvaar word met die bespreking.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porsie 20 of Plaas 187, Rheenendal-weg, Knysna, 6756, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang