Ver-Weg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
William Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Juan D - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende bestemming wat 10 mense kan akkommodeer.
Ver-Weg se terugvoer
Baie dankie, Juan. Ons waardeer dit baie om van ons gaste te hoor. Hoop julle kom gou weer.
Nadia H - Jul 2023
Algehele gradering
Knysna Marathon.
Ver-Weg se terugvoer
Nadia, thanks for taking the time to review Ver-Weg and for your kind words. Hope we can host you and your group soon.
Jacques L - Sep 2024
Algehele gradering
A+ huis met 'n asemrowende uitsig en ten volle toegerus.
Louw V - Jun 2024
Algehele gradering
Mooi see uitsig!
Ver-Weg se terugvoer
Dankie vir die bemoedigende woorde, dit spoor ons aan om harder te probeer. Ons hoop dat julle gou weer kom kuier.
Gretha H - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely place to stay, with everything that you need. Beautiful view.
Ver-Weg se terugvoer
Thanks for the kind review. You were a great group. Will pass review on to Linda and team who prepared your accommodation. Hope you guys come back soon.
Rianette S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker naweek met die mooiste uitsig.
Ver-Weg se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie en sal dit ook aanstuur vir die diensspan wat die plekkie netjies hou en versorg.
Ons hoop julle kom kuier gou weer
Madra J - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Ver-Weg se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit en sal dit aan Linda en personeel deurgee . Julle was puik gaste en ons hoop julle kom kuier gou, gou weer.
Groote,
Debbie en William
Renaldo W - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige huis in 'n ongelooflike mooi omgewing.
Ver-Weg se terugvoer
Dankie vir die bemoediging, sal dit deur gee. Julle was uitstekende gaste en ons hoop julle kom kuier gou weer . Groete Debbie en William.
Zephian A - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike tyd by die see!
Ver-Weg se terugvoer
Baie bly dat julle lekker gekuier het. Dankie vir die goedhartige resensie. Dit inspireer ons om die standaarde hoog te hou. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Debbie en William
Vedre H - Jan 2021
Algehele gradering
Vakansie saam met my gesin in die Tuinroete.
Ver-Weg se terugvoer
Dankie, vir die ondersteuning tydens die strandverbod ons waardeer dit baie. Ons hoop julle kom kuier gou gou weer en dat die strande dan oop is.
Veronique W - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en goed ingerig.
Ver-Weg se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons hoop julle kom kuier gou weer.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agapanthuslaan 210, Brenton-on-sea, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang