Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ver-Weg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstekende bestemming wat 10 mense kan akkommodeer. Ons het baie lekker gebly by Ver-Weg. Dit was alles soos wat dit adverteer was. Die eienaar was ook baie behulpsaam en vriendelik wanneer ons haar gebel het om dinge uit te vind. Daardie uitsig oor die baai en sonsondergang vanaf die dek was asemrowend mooi gewees. Alles wat jy benodig gedurende jou verblyf, was beskikbaar. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Baie dankie, Juan. Ons waardeer dit baie om van ons gaste te hoor. Hoop julle kom gou weer.

Nadia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Knysna Marathon. Baie gerieflik, netjies en skoon! Ons sal definitief terugwees volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Nadia, thanks for taking the time to review Ver-Weg and for your kind words. Hope we can host you and your group soon.

Louw V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Mooi see uitsig! Ons het heerlik by Ver-Weg gebly. Lekker ruim vir ons groep en baie mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
William
Ver-Weg
Dankie vir die bemoedigende woorde, dit spoor ons aan om harder te probeer. Ons hoop dat julle gou weer kom kuier.

Gretha H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Lovely place to stay, with everything that you need. Beautiful view. Wish we could have stayed longer, nice relaxed atmosphere and everything you need for a breakaway from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Thanks for the kind review. You were a great group. Will pass review on to Linda and team who prepared your accommodation. Hope you guys come back soon.

Rianette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Lekker naweek met die mooiste uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die huis was netjies en goed toegerus. Ons het die mooiste uitsig gehad wat woorde nie kan beskryf nie. Definitief waarde vir geld. Raai enige iemand aan om daar vakansie te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie en sal dit ook aanstuur vir die diensspan wat die plekkie netjies hou en versorg. Ons hoop julle kom kuier gou weer

Madra J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Dit was fantasties. Die huis is perfek, baie netjies, geen klagtes, alles was gerieflik. Die uitsig van die balkon af was "to die for".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit en sal dit aan Linda en personeel deurgee . Julle was puik gaste en ons hoop julle kom kuier gou, gou weer. Groote, Debbie en William

Renaldo W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Pragtige huis in 'n ongelooflike mooi omgewing. Vanaf bespreking tot en met ons vertrek het is daar deurlopend met ons gekommunikeer om om seker te maak behoeftes word voldoen. Pragtige woning wat baie gerieflik is. Sal vir seker hulle aanbeveel

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Dankie vir die bemoediging, sal dit deur gee. Julle was uitstekende gaste en ons hoop julle kom kuier gou weer . Groete Debbie en William.

Zephian A
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Heerlike tyd by die see! Wat 'n wonderlike naweek! Ons gesin met tieners en klein kindertjies het so lekker en gemaklik in Ver-Weg gebly. Genoeg gemaklike kamers, netjiese badkamers en 'n heerlike kuierstoep, waar ons ure spandeer het aan gesels, speletjies, eet en kuier. Alles wat jy nodig het en nog meer. Selfs bederf met vars brood, botter en ander produkte. Kan nie wag om weer te gaan nie! Dankie Ver-Weg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Baie bly dat julle lekker gekuier het. Dankie vir die goedhartige resensie. Dit inspireer ons om die standaarde hoog te hou. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Debbie en William

Vedre H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Vakansie saam met my gesin in die Tuinroete. Die vakansiehuis is gerieflik geleë om die Tuinroete te verken. Voëllewe is besonders om te beskou van die stoep af. Lekker ontspanne huis waar al die gesinslede kan kom en gaan soos hulle wil. Stapafstand van die strand af. Heerlike stoep om op te kuier en die pragtige uitsig te aanskou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Dankie, vir die ondersteuning tydens die strandverbod ons waardeer dit baie. Ons hoop julle kom kuier gou gou weer en dat die strande dan oop is.

Veronique W
Kort verblyf
4.8
Apr 2018

Baie gerieflik, netjies en goed ingerig. Baie goeie waarde vir geld, ons sal definitief teruggaan. Alles was skoon, netjies en het ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Ver-Weg
Dankie vir die terugvoering. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthuslaan 210, Brenton-on-sea, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3ZWQwY2FhLWRhYzgtNGU3OC04ODY3LWY4MzM3NTExOGUyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 210 Agapanthus Avenue Brenton-on-sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.072657779674 23.026392526786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang