Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verbe Farm Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wessel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Plaasverblyf met als wat jy nodig het, en nog 'n bietjie ekstra. Van die intrapslag het Willie ons laat welkom voel. Als was soos geadverteer en die gebrek aan elektriesiteit het ons geensins verongemak nie. Genoeg ligte/kerse/lanterns, yskas en stoof werk goed en vir 'n verandering 'n plek wat se gasgeisers behoorlik werk met ruim storte en lekker hoë druk. Die plaas se grootste bate is egter hul ligging. Dit kan werklik as prentjie mooi beskryf word. Die 8 km grondpad is ook heel begaanbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het heerlik by Verbe Farm Accommodation gebly. Die gasheer het ons onverwags ontmoet en alles verduidelik oor die verblyf in die oulike huisie wat volledig toegerus was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Relaxed and comfortable. Hostess was most helpful. Accommodation provided everything required. Flowers and scenery were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
1 nag
4.8
Aug 2024

Kalm en rustige plaas atmosfeer. Baie lekker huisie. Heerlike groot kombuis. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Wegbreek in gemak om rus in stil prag natuur te kan rus en afskakel paradys! Ons het heerlik gebly. Die fasiliteit het ouwêreldse sjarme, is knus en gesellig. Off the grid, maar met gastoerusting, lampe, kerse en LED-liggies op batterykrag het niks kort gekom nie. Die natuurskoon is verruklik mooi en 'n atmosfeer van rus en afskakeling is 'n lafenis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Besondere pragtige plaas en huisie. Gasvrye ontvangs, lekker gekuier en stories vertel. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vriendelike ontvangs. Daar is omgegee na al die fynste besonderhede en benodigdhede. Baie netjies en skoon - en geen TV en geen selfoonontvangs - salig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie rustige omgewing weg van al die warboel. Heerlik gekuier, die afwesigheid van netwerk was salig! Sal definitief vir vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Besonderse akkommodasie, baie netjies en neem mens terug in die verlede. Dit was so lekker om tyd op die aktiewe plaas te kon spandeer met die skape wat die prentjie volmaak. Dan die oop velde met blomme en kokerbome gedurende die tyd wat ons daar was, en al die blomme inligting wat verskaf is met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigid B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

We had a wonderful two night stay at Verbe Farm Accommodation. Verbe Farm Accommodation is situated in a beautiful part of the Western Cape. We went there to see the flowers which were spectacular over the two days we spent there. Varencia was spot on with her recommendations of where to see the best flowers while we were there. Thank you for a very special time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 135

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No Heep Plaas, Langs die N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwZWFkYTcxLTQ5YzUtNGVlZC1hM2Y3LWIxNTU2MGUzOTc2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 Farm No Heep Off N7 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.044662309001 17.950825766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang