Verbe Farm Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Santa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 135
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Wessel D - Sep 2024
Algehele gradering
Plaasverblyf met als wat jy nodig het, en nog 'n bietjie ekstra.
Lees meerGerard S - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik by Verbe Farm Accommodation gebly.
Roy S - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxed and comfortable.
Annamarie V - Aug 2024
Algehele gradering
Kalm en rustige plaas atmosfeer. Baie lekker huisie. Heerlike groot kombuis.
Marius N - Aug 2024
Algehele gradering
Wegbreek in gemak om rus in stil prag natuur te kan rus en afskakel paradys!
Martin C - Sep 2023
Algehele gradering
Besondere pragtige plaas en huisie.
Gideon B - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Sandra D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing weg van al die warboel. Heerlik gekuier, die afwesigheid van netwerk was salig!
Derick V - Aug 2023
Algehele gradering
Besonderse akkommodasie, baie netjies en neem mens terug in die verlede.
Brigid B - Aug 2023
Algehele gradering
We had a wonderful two night stay at Verbe Farm Accommodation.
Jan E - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige mense, pragtige natuur en die mooiste blomme.
Piet D - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Lorraine K - Aug 2023
Algehele gradering
Stay exceeded our expectations.
Dirk V - Jul 2023
Algehele gradering
Beleef namakwaland stilte en natuur.
Annerene L - Jul 2023
Algehele gradering
Kos vir jou siel.
Talitha W - Jun 2023
Algehele gradering
Soos jou ouma se plaas.
Estelle C - Sep 2023
Algehele gradering
Stil, rustig en veilig in 'n snoesige huisie.
Alfred T - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful location.
Rudolph K - Okt 2023
Algehele gradering
Uniek.
M J - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig in die stilte en mooi van die lewe!
James M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker op die plaas! Baie vriendelike, gasvrye eienaars.
Mathilde S - Nov 2022
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Petria T - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was héérlik om totaal weg te breek - sonder elektrisiteit en selfoonsein.
Jan T - Sep 2022
Algehele gradering
Die rustigheid en mooiheid van die plaas asook karakter van die huis is 'n wenpakket: Sielsverrykend!
Tienie M - Aug 2022
Algehele gradering
Dit is fantasies.
Christa D - Aug 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Victoria G - Aug 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
It was again so wonderful to welcome you here and I just hope that we will be granted more years to see each other,.Thanks Victoria and looking forward to your next visit.
Abraham S - Jul 2022
Algehele gradering
Gesellig en netjies.
Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit voel soos plaas!
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Hoop ons sien julle weer.
Alta V - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful and beautiful nature.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Will be great to see you again.
Jeanell S - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste plek om te vergeet van die gejaag van elke dag se lewe.
Ian M - Jul 2022
Algehele gradering
Quiet, off-grid, in beautiful surroundings.
Chris D - Aug 2021
Algehele gradering
Uitsonderlike plek met uitsonderlike mense.
Trish B - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig
Regtig ons verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Hope to see you again
Alta C - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het 'n juweel ontdek!
Lees meerKarin C - Sep 2021
Algehele gradering
Flower trip.
Hanno L - Aug 2021
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid op se beste.
Melissa S - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Anton B - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike kliphuis in 'n pragtige omgewing
Vicky S - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike 2 dae. Diens was uitstekend. Ons sal hierdie plekkie in die son ten sterkste aanbeveel.
Lizel T - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Arnold S - Sep 2021
Algehele gradering
Kleurvol
Gideon S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Johann V - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing
Basie P - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi omgewing met regte plaasgevoel.
Engela P - Aug 2021
Algehele gradering
Hierdie was 'n heerlike plaaskuier. Lieflike omgewing, dankie.
Gerard S - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker verblyf in oulike huisie.
Salie C - Sep 2021
Algehele gradering
Die advertensie is misleidend. Daar gekom het die huis geen krag gehad nie. So ook die huis se netheid nie baie goed nie.
Hanlie V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf om net te rus, en weg te kom van alles af.
Riana P - Sep 2020
Algehele gradering
3de keer in kliphuis en is fantasties
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Hoop ons sien julle weer. Julle is wonderlike gaste.
Deon C - Sep 2020
Algehele gradering
Absolute verrassing! Pragtige skoon verblyf en vriendelike behulpsame gasvrou en personeel.
Elmarie P - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plaashuisie tussen die kokerbome en berge.
Eleta G - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon, pragtige omgewing en 'n heerlike plaasgevoel.
Colin B - Aug 2020
Algehele gradering
Perfect overnight rest stop.
Sidney V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie nice.
Ronald R - Mrt 2020
Algehele gradering
Most unusual and quirky decor. We loved it. Peace and tranquillity. Yes!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongewone en eienaardige dekor. Ons was mal daaroor. Vrede en rustigheid. Ja!
Die beste afgeleë bestemming met karakter!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizelle K - Sep 2020
Algehele gradering
Eenvoudige, gerieflike huisie met als wat jy nodig het!
Miranda B - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker plaasverblyf - fantasties vir blommeverblyf!
Lees meerRenate C - Aug 2020
Algehele gradering
Gesellige huis vir vriende en familie saam in pragtige omgewing.
Jean D - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, rustig.
Wayne G - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful, cosy cottage set in a tranquil part of the world.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, gesellige kothuis in 'n rustige deel van die wêreld.
Ons is ontmoet deur die ongelooflike vriendelike eienaars, Pieter en Verencia, en hulle het baie welkom gevoel op hul pragtige en rustige plaas. Die kothuis was fantasties, beide in sy ou wêreldse karakter en hoe goed dit ingerig was. Dit het alles gehad wat jy moontlik kon benodig en was baie gemaklik en gesellig. Ons kan nie wag om terug te kom en meer tyd te spandeer om daar te ontspan en op die plaas te gaan stap nie. 'n Heerlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Good day Wayne,
We are so glad that you enjoyed the little stay over here and are really looking forward to seeing you again.
Kindest Regards
Pieter & Verencia
Sarie V - Aug 2019
Algehele gradering
Die sterre in die aand was ongelooflik mooi!
Lees meerVerbe Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie Sarie,dit was lieflik om jul te ontvang.Hoop ons sien jul weer eendag.
Richard M - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely cottage in beautiful location.
Pikkie G - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Bennie V - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig op die plaas.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Benjamin, ons sal jul baie graag weer en weer hier wil ontvang. Ek is so bly dat jul dit hier geniet.
Fanie V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle te ontmoet as julle weer hier verby kom.
Gerhardus N - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker plaas.
Malinda W - Sep 2019
Algehele gradering
Tranquillity.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustigheid.
Vreedsaam en gemaklike verblyf. Awesome gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chrisna F - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Annalene Steyn S - Aug 2019
Algehele gradering
Salig.
Christo V - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker belewenis, veral vir kinders.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Johan D - Sep 2018
Algehele gradering
Salige rustigheid.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie Johan, ons wens net dat ons jou weer eendag sal sien en dat Namakwaland dan oortrek sal wees van blomme.
Jan K - Sep 2018
Algehele gradering
Namakwaland op sy beste.
Victoria G - Aug 2018
Algehele gradering
Verbe is 'n baie spesiale plek.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
So bly jul het lekker gebly. Kom gerus weer.
Kerry W - Aug 2018
Algehele gradering
Farm stay with space and fun for kids.
Lees meerAnton M - Aug 2018
Algehele gradering
A real 'kliphuis' with authentic South African hospitality!
Susan M - Aug 2018
Algehele gradering
Very friendly hosts. Very convenient for the flowers.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Susan, it is guests like you that make hospitality a real pleasure
Gerard S - Apr 2018
Algehele gradering
Very friendly host!
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Thank you, Gerard, so glad you have enjoyed it. Really hope to see the 2 of you sometime during the flower season.
Kindest Regards
Francois C - Sep 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Tom M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en interessant.
John L - Aug 2018
Algehele gradering
Charming cottage, great location and Verenicia was a very warm and welcoming host.
Francois L - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig.
Tharina J - Aug 2018
Algehele gradering
Verblyf was basies maar 'n aangename ervaring.
Hannes R - Okt 2018
Algehele gradering
'n Ware Namakwalandse plaaservaring!
Flo S - Des 2017
Algehele gradering
One of the best places we have stayed at - friendly clean well maintained, all in all totally awesome.
Etrecia S - Des 2017
Algehele gradering
Nostalgies
Dudley F - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely cottage, own kokerboom forest and Venetia.
Lees meerFrank V - Apr 2017
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Lees meerMargaret F - Sep 2017
Algehele gradering
It met with our expectations of a farm stay.
Oane V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Jan W - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige, stil plaasatmosfeer sonder eleketrisiteit.
Mariesa N - Aug 2017
Algehele gradering
Was wonderlik en rustig.
Hoërskool Lydenburg Y - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerLezel R - Sep 2016
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Lees meerVerbe Farm Accommodation se terugvoer
Baie Dankie Lezel en so bly dat julle dit geniet het.Hoop dat jul eendag weer hier kan uitkom.
Vriendelike Groete Ons 2 oues op die plaas.
Riet V - Sep 2016
Algehele gradering
Iets heel anders, snoesig met baie detail in die interieur.
Marieta V - Sep 2016
Algehele gradering
Verbe Farm was 'n besondere ervaring in 'n ouwêreldse huisie in 'n pragtige stil omgewing!
Lees meerVictoria G - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was 'n plek waarna mens sal terugkeer.
Rensche R - Sep 2016
Algehele gradering
'n Ander wêreld vir 'n stadsjapie.
Alexander D - Apr 2016
Algehele gradering
Remote and peaceful getaway.
Leon L - Sep 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing van vrede.
Sonia S - Aug 2016
Algehele gradering
Die akkommodasie is uiters gevaarlik vir mense.
Lees meerDanel L - Sep 2015
Algehele gradering
Stukkie hemel in Namakwaland!
Lees meerVerbe Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie,Onsd salulle BAIE graag weer wil sien.
Baie Groete
Pieter en Verencia
Hester L - Aug 2015
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring!
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie getuigskrif. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Vriendelike groete.
Pieter
Joos V - Aug 2015
Algehele gradering
'n Lekker ervaring in Gertje se huis.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Joos, ons se net baie baie dankie en is so jammer dat ons so min van mekaar gesien het.
Sal so bly wees om julle weer te sien.
Alles wat net mooi en goed is vir julle.
Baie groete
Pieter en Verencia
Johanna Maria S - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlik rustig, weg van die eindelose geraas, skoon en pragtige omgewing.
Verbe Farm Accommodation se terugvoer
Naand Annatjie,wil net baie baie dankie se vir jou review.
So jammer dat julle nie nou hier kan wees die blomme is ongelooflik mooi, maar ons is baie bekommerd want die opvolg reen bly weg.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Alles wat mooi en goed is vir julle
Pieter en Verencia
Miranda P - Jun 2015
Algehele gradering
No Heep/Verbe farm was just what we wanted.
Lees meerVerbe Farm Accommodation se terugvoer
Thanks very much Miranda it is people like you which make our efforts worthwhile. Looking forward to see you again.
Pieter
Genevieve F - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het 'n ongelooflike ervaring gehad.
Ewald P - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlik om weer in 'n plaas-atmosfeer vakansie te hou.
Anna G - Aug 2015
Algehele gradering
Vergeleke met ander verblyf in een van die dorpe, bied die plaas 'n weergalose ervaring.
Lees meerFritz S - Des 2015
Algehele gradering
Peaceful and tranquil.
Wayne H - Sep 2015
Algehele gradering
Beautiful farm, wonderful hosts and fantastic venue.
Jan D - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker en veilig op 'n plaas.
Johan L - Jun 2015
Algehele gradering
Oornagstop na Namibië.
Jac-mare S - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was gemiddeld tot goed.
Andre V - Sep 2014
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, gemaklik, 'n kuierhuis.
Hester H - Sep 2014
Algehele gradering
Wonderlike atmosfeer in die kliphuisie - volledig toegerus en baie netjies. Gasheer en gasvrou baie aangename mense.
Ria V - Sep 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Ronel H - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik, rustig en baie netjies!
Lees meerAnnatjie V - Aug 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Margret G - Aug 2014
Algehele gradering
We loved the "old world" charm,
Johan V - Aug 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike, rustige plaas-atmosfeer!
Reg C - Sep 2013
Algehele gradering
Pragtige, ou, karaktervolle plaashuis!
Cecilia R - Sep 2013
Algehele gradering
Beautiful
Lynn D - Aug 2013
Algehele gradering
The value of staying in the Kliphuis is the atmosphere created by the hosts!
Dries D - Aug 2013
Algehele gradering
'n Aardse ervaring met baie goeie diens.
Licinda D - Aug 2013
Algehele gradering
'n Plekkie van hemelse vrede!
Sonja B - Jul 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Alison B - Aug 2013
Algehele gradering
The location, friendliness and atmosphere of the farm accommodation was very special.
Peter P - Sep 2013
Algehele gradering
Very peaceful with wonderful hospitality
Deon T - Okt 2013
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en innerlike vrede.
Margaret C - Sep 2013
Algehele gradering
Fantastic!
Magda M - Aug 2013
Algehele gradering
Genoeg ruimte, vriendelike eienaars, rus en vrede vir jou siel, pure plaas en HEERLIK!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No Heep Plaas, Langs die N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang