Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verbe Farm Accommodation

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No Heep Plaas, Langs die N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verbe Farm Accommodation is op die plaas, No Heep in die Kamieskroondistrik geleë en het so baie om aan gaste te bied sodat hulle 'n egte Namakwaland-ervaring kan geniet.

Die plaasakkommodasie beskik oor 2 chalets en elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en braai-areas binne en buite. Die ligte werk met sonkrag. Daar is ook ’n gasyskas, 'n vierplaatgasstoof en 'n geiser. Indien gaste hul selfone, skootrekenaars, ens. wil laai, kan dit by die hoofhuis gedoen word waar daar krag is.

Let asb. daarop dat daar ’n grondpad van 8 km is wat na die plaas lei.

Die plaasakkommodasie weerspieël Namakwaland se kultuur en is tussen Garies en Springbok geleë, 12 km noordoos van Kamieskroon en net 8 km vanaf die N7. Kamieskroondistrik is die hartjie van die blommekyk-area en dit maak Verbe die ideale plek om al die natuurlike wonders van Namakwaland vanaf te verken. Dit word omring deur berge en die gewilde Namakwa Nasionale Park is net 47 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Wessel D
Saam met vriende
5.0
Plaasverblyf met als wat jy nodig het, en nog 'n bietjie ekstra. Van die intrapslag het Willie ons laat welkom voel. Als was soos geadverteer en die g...
Sien meer
Sep 2024
Gerard S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik by Verbe Farm Accommodation gebly. Die gasheer het ons onverwags ontmoet en alles verduidelik oor die verblyf in die oulike huisie wat...
Sien meer
Aug 2024
Roy S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and comfortable. Hostess was most helpful. Accommodation provided everything required. Flowers and scenery were excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Martin C
Saam met lewensmaat
5.0
Besondere pragtige plaas en huisie. Gasvrye ontvangs, lekker gekuier en stories vertel. Sal beslis weer gaan kuier.
Sep 2023
Gideon B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Daar is omgegee na al die fynste besonderhede en benodigdhede. Baie netjies en skoon - en geen TV en geen selfoonontvangs - sali...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 135

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • No Heep Plaas, Langs die N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Verbe Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No Heep Plaas, Langs die N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwZWFkYTcxLTQ5YzUtNGVlZC1hM2Y3LWIxNTU2MGUzOTc2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 Farm No Heep Off N7 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.044662309001 17.950825766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang