Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verbe Karavaanpark

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Phillip &Loraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir Verbe Karavaanpark
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Andre G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Baie skoon en veilig - sal weer bespreek.

Die karavaanpark was baie netjies en die badkamers was skoon. Ons het vir geen oomblik onveilig gevoel nie.

Paul B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Baie lekker gekamp.

Is volgende jaar weer daar.

Renata V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renata V

Goeie oorslaap.

Baie netjiese badkamers. Het kragpunte.

Anton V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Goeie ligging met netjiese geriewe.

Philip en Loraine, met die hulp van hulle seuns, doen werklik moeite om gaste tuis te laat voel en om die terrein en ablusie en wasgeriewe netjies te hou. Die restaurantjie bied 'n aangename verskeidenheid wegneemetes en Magda is altyd gereed om aan die spesiale versoeke te voldoen. Die ligging is ook puik om sodoende verskeie roetes te verken en dorpies en besienswaardighede te besoek.

Piet R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet R

Ons is vriendelik ontvang. Kamp was skoon en netjies. Ablusie was skoon. Rustige omgewing.

Ons sal weer by Verbe kamp.

Maretha N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha N

Ons is vriendelik ontvang met persoonlike aandag van eienaar/bestuurder.

Geriewe is baie skoon en netjies.

Cjl W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cjl W

Baie vriendelike diens.

Alles was baie skoon en netjies.

William N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William N

Overnight stay after trip to Namibia.

We chose this campsite in the middle of the flower season so that we could enjoy the flowers on our way home. It is located out of town on a hill. It was nearly full when we were there. We were able to select a nice campsite away from the crowd. Unfortunately during the night we experienced winds of over 50 km per hour, so sleep was not easy. The owner was very attentive and assisted many of the campers that were not prepared for the wind. Good value for money.

Gys R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys R

Waarde vir geld.

Was baie verras oor die hele opset en ligging van die karavaanpark.

Andre M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre M

Lekker rustige park met goeie geriewe.

Lekker rustige park met goeie geriewe en toesig deur eienaar. Heelwat staanplekke is skuins, net iets om van kennis te neem.

Petro B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Heerlik.

Eienaars gaan uit hul pad om mens te help.

Harry V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry V

Heerlik

Het goed gekamp by die oord met puik ablusiegeriewe.

Isabella B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B

Pragtige omgewing.

Verbe Karavaanpark is baie goed geleë as mens wil blomme kyk. Die ablusieblokke is baie skoon en netjies. Ons gasvrou se diens was puik. Beveel die park aan vir almal wat 'n goeie kampplek soek.

Verbe Karavaanpark se terugvoer

Beste Isabella,

Baie dankie vir u oorsig rakende Verbe Karavaanpark Kamieskroon. Ons waardeer u kompliment ,en ons sal in die toekoms ook daarna streef om uiters netjies en skoon geriewe te verseker.

Verbe Karavaanpark
Rhea M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhea M

Gerieflik geleë oornag kampering.

Ons is vriendelik deur Charmaine verwelkom en het rustig geslaap in 'n stil omgewing.

Anton L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Baie goeie diens en baie netjiese geriewe.

Ten spyte van die erge droogte gaan Charmaine uit haar pad om verblyf so aangenaam moontlik te maak. Geriewe word uiters netjies deur haar gehou. Dankie, Charmaine.

Verbe Karavaanpark se terugvoer

Beste Anton,

Baie dankie vir u oorsig , rakende Verbe Karavaanpark,en Charmaine se goeie diens. Dit is vir ons belangrik om net ons bes te doen vir ons besoekers,en ons is regtig trots op ons skoon en netjiese geriewe. Nogmaals dankie.

Vriendelike groete
Engela
Verbe Karavaanpark Kamieskroon

Verbe Karavaanpark
Andrietta V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrietta V

Fantastiese ontvangs.

Die eienaars van Verbe is ongelooflik gaaf en vriendelik. Gaan uit hulle pad om dit vir die gaste aangenaam te maak. Al wat fout was, is die gebrek aan asdromme, daar is geen asdromme nie.

Hannes V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Rustig, stil, ongewoon.

Alhoewel ons die enigstes was in die kampterrein,was ons hartlik deur Lisa ontvang en verwelkom. Ten spyte van die erge droogte in die kontrei was daar nog steeds ruim voorsiening vir genoegsame water gemaak. Komende uit 'n ander deel van die land, was ons baie skepties aangaande persoonlike veiligheid, maar ons was gou gerusgestel in die verband. Sonder enige voorval, rustige nag gehad.

Verbe Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Dit is altyd ons doel om ons bes te doen by Verbe Karavaanpark, Kamieskroon. Ten spyte van die uitdagings wat die droogte bring, is dit ons wens dat ons gaste 'n aangename verblyf geniet in ons pragtige omgewing.

Verbe Karavaanpark
Nick V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick V

Veilig en rustig.

Verrassing om Verbe te ontdek. Groot, gelyk staanplekke. Lekker stil en rustig, ver van N7 hoofweg.

Koos F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos F

Mooi omgewing, egter nie blomme gesien nie (die droogte het die blomme gevat).

Skoon geriewe, sou beskutting (boomlaning wat die wind keer) waardeer het. Ons het om 3 vm besluit om ons tent te red van verdere stormwind skade, dit in die toilet gaan bere, en verder in die motor geslaap tot ons teen dagbreek besluit het om op te pak en huistoe te gaan as om nog 'n aand oor te bly. Nogtans die toer geniet.

Alida S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Alida S

Baie eensaam en verlate.

Alhoewel die eienaar ons vooraf gekontak het, was die perseel baie verlate met niemand in sig nie. Ek voel dit is nogals duur vir wat jy kry. Ons het by baie goedkoper langs die Weskus gekamp vir baie beter fasiliteite.

Johan D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Was aangenaam.

Dit was baie lekker, en dit is 'n baie mooi omgewing.

Chris V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie bekostigbare en sentrale kampering asook netjies en skoon.

Baie dankie!

Hannes R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R

Baie aangenaam met vriendelike en behulpsame personeel

Sien die sterre.

Kobus H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus H

Rustige verblyf.

Die geriewe is skoon en netjies. Heerlike warm water. Die terrein kan egter gelyk gemaak word, want jy gaan 'n probleem hê as dit reën.

Nic M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic M

Ons was al voorheen hier en het dus geweet wat om te verwag.

Die kampterrein is ietwat "mog het troffe" wat staanplek betref. Daar is nie werklik aanduiding van staanplekke nie, met die gevolg dat dit ongeorden is. Die ablusie is skoon en daar was deurlopend warm water beskikbaar. Die braaigeriewe is ontoereikend en dié wat wel daar is, is in 'n swak toestand.

Lynn And Cathy C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynn And Cathy C

Convenient to visit Namaqua Nature Reserve.

Kamieskroon was chosen as convenient as we wanted to see the flowers. We decided to camp, it initially looked rather basic when compared to other camps we had stayed in. Once we were set up, it was fine and the ablution facility was clean and tastefully decorated though. No laundry facility other than basins for hand washing.

Ronel N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

Ek en my gesin kan net goed praat van Verbe.

Met ons aankoms het dit bietjie kaal gelyk, maar groot was my verbasing, die tuine en staanplekke met oorgenoeg braai geriewe was baie skoon. Die dame was baie gasvry en hulpvaardig met ons toer na die see en dorpies om Kamieskroon, en ek moet sê, ons het sommer baie vinnig tuis gevoel. Spesiale dank aan Lucresia van LekkeSlaap wat ons bespreking hanteer het. Sy was baie flink met ons vrae oor Verbe en het ook vinnig reageer as ons iets wou weet.

Sannette M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sannette M

Sal Verbe aanbeveel.

Vriendelike dame by ontvangs, behulpsaam, en baie gaaf. Ons het vroeg daar aangekom en sy het dadelik gesê ons kan maar 'n staanplek gaan uitsoek. Badkamers en kombuis is baie skoon en netjies. Sal dit by almal aanbeveel.

Chris K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K

Skoon en die ablusie was onberispelik.

Karavaanpark is goed geleë en bied voldoende geriewe vir al die staanplekke. Enigste nadeel is dat die staanplekke nie duidelik gemerk is nie en kampeerders staan ongeorden rond.

Oscar V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar V

Die uitstappie na die Namakwa Natuurreservaat was 'n hoogtepunt. Vanjaar se blomme is iets besonders.

Met die kamp, hulle fasiliteite en spesifiek die ontvangs is daar net die hoogste lof. Die verblyf is ook uitstekende waarde vir geld. Ons het net een aand oorgeslaap, die kamp was redelik vol, maar fasiliteite is voldoende.

Pieter J - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Lekker!

Dis jammer die karavaanpark is langs die tronk. Dit kan maar raas saans daar. Ons hou nie van die troeteldiere daar nie (hulle grawe in vullisblikke). Andersins het ons lekker gebly/gekamp.

Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Scholtz Straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0YTBkNWFmLWFhZTUtNDg5NC1hZGZkLWJjNTA3NjBlNTY0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Jan Scholtz Street Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.212609548181 17.931039333344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang