Verbe Karavaanpark
- Kapasiteit: 124 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Scholtz Straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Vanaf R380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Om die outentieke Namakwalandse ervaring te geniet wat soveel te bied het vir sy gaste wat die omgewing betref, is Verbe Karavaanpark die ideale plek vir pure rustigheid.
Verbe, geleë in Kamieskroon, die hartjie van die blommeland, is die beste plek om die pragtige natuurwonders van Namakwaland te verken. Die park word omring deur berge met Sneeukop in die noorde, Boesmankop in die weste en Kardouw in die ooste. Die bekende Namaqua Nasionale Park is net 27 km vanaf Kamieskroon.
Die privaat park het 50 kampeerplekke, elk met water en elektrisiteit en 12 tentstaanplekke. Die vlekkelose ablusiegeriewe het warm en koue water en daar is onderdak- en opelugbraaigeriewe.
Maak dit jou tuisbasis terwyl jy die hartland van Namakwaland se bekende blommewêreld verken met verskeie daguitstappies in 'n radius van 100 km.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Phillip &Loraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Jan Scholtz Straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Verbe Karavaanpark het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kamieskroon Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 124 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Scholtz Straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang