Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verbe Karavaanpark

  • Kapasiteit: 124 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Scholtz Straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Om die outentieke Namakwaland ervaring te ervaar wat so baie het om sy gaste te bied in terme van die omgewing, is Verbe Karavaanpark die ideale plek waar jy rustigheid sal geniet.

Verbe is geleë in Kamieskroon, die hart van die blom land, en is dus die beste plek waarvandaan die pragtige natuurlike wonders van Namakwaland verken kan word. Die park word omringe deur berge, met Sneeukop in die noorde, Boesmankop in die weste en Kardouw in die ooste. Die bekende Namakwa nasionale Park is ook slegs 27km vanaf Kamieskroon.

Die privaat park beskik oor 50 kampplekke, elk met water en elektrisiteit. Daar is ook 12 tent staanplekke. Die ablusieblokke is silwerskoon en het beide warm en koue water. Dara is ook ope-lug en bedekte braai-areas.

Gebruik ons park as jou basis vanwaar jy die prag en praal van Namakwaland se bekende blomme-gesiggies gaan verken. Daar is talle dag-uitstappies in 'n radius van 100km.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Andre G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en veilig - sal weer bespreek. Die karavaanpark was baie netjies en die badkamers was skoon. Ons het vir geen oomblik onveilig gevoel nie.
Okt 2023
Paul B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekamp. Is volgende jaar weer daar.
Aug 2023
Renata V
Saam met lewensmaat
4.4
Goeie oorslaap. Baie netjiese badkamers. Het kragpunte.
Sep 2024
Anton V
Saam met lewensmaat
4.4
Goeie ligging met netjiese geriewe. Philip en Loraine, met die hulp van hulle seuns, doen werklik moeite om gaste tuis te laat voel en om die terrein ...
Sien meer
Aug 2023
Piet R
Saam met vriende
4.2
Ons is vriendelik ontvang. Kamp was skoon en netjies. Ablusie was skoon. Rustige omgewing. Ons sal weer by Verbe kamp.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Phillip &Loraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Jan Scholtz Straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Verbe Karavaanpark het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Scholtz Straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0YTBkNWFmLWFhZTUtNDg5NC1hZGZkLWJjNTA3NjBlNTY0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Jan Scholtz Street Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.212609548181 17.931039333344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang