Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verberg Herberg

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Phillip D
1 nag
5.0
Des 2024

Fantastic! A wonderful place in the Karoo / Baviaans. Room was perfect / beautiful lawns, patio area and car shelter. Enjoyed a good breakfast in a wonderful padstal " visitors facility. Just missed out on a swim, next time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderful, peaceful stay! We loved our night here! So peaceful with beautiful views. We will definitely be back! Comfortable rooms with an amazing pre-ordered dinner! Thank you for everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleta G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

. En mooi ligging. Mooi verblyfplek en rustige omgewing. Mooi, lekker en wonderlike plek om te oornag of vir langer verblyf. Alles wat mens benodig, is op hande met 'n vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil, skoon, netjies, prakties. Baie lekker. Dit was netjies en skoon en perfek geleë vir ons verdere reis na Baviaanskloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goed vir die siel! Heerlik gebly, gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom, baie gasvry, heerlike ete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zachrys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige kamers, tuin en eetplek. Heerlike oase na 'n lang dag deur Baviaans Kloof. Regte Karoo gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

I will be back. It feels like home away from home. My favourite place in this part of the country. Excellent experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese ervaring. Ons kuier was ongelooflik lekker. Die omgewing is fantasties. Die eienaars en diere was baie vriendelik en gasvry. 'n Ervaring om te onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n wonderlike wegbreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Da N
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Net lekker. Lekker mense, lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dCNlxjW2WeKWVqY3aTYDMVZ4cDTjUTRAvuXWEjFXYbzwT71Oc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 Portion 7 of the Verberg Farm 45 km from Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490636447292 23.47115278244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang