Verberg Herberg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 151
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Eleta G - Aug 2024
Algehele gradering
. En mooi ligging. Mooi verblyfplek en rustige omgewing.
Gerrie V - Aug 2024
Algehele gradering
Stil, skoon, netjies, prakties.
Nelia L - Apr 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel!
Zachrys B - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige kamers, tuin en eetplek.
Deon S - Mrt 2024
Algehele gradering
I will be back. It feels like home away from home.
Elizabeth P - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Casper N - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike wegbreek.
Da N - Feb 2024
Algehele gradering
Net lekker.
Morne V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het aangekom as gaste, maar is daar weg as familie.
Beanca G - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Gerhard B - Aug 2024
Algehele gradering
Mooi, netjies, skoon, en wonderlike Karoo gasvryheid.
Lillibe D - Jul 2024
Algehele gradering
Baviaans Hoogtepunt.
Adrie D - Des 2023
Algehele gradering
Kinders het die 'dam swembad' baie geniet in die hitte.
Corne D - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Gerhard V - Des 2023
Algehele gradering
Moeg gery aangekom, verkwik en uitgerus vertrek.
Emily B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit is 'n uitstekende plek ideaal geleë as jy die Baviaanskloof besoek, of in die area wil oorslaap tydens 'n lang reis.
Sterna L - Aug 2023
Algehele gradering
We were treated like family. The owners are very friendly and the dinner and breakfast are great.
Peter V - Jul 2023
Algehele gradering
Ronelle went out of her way to ensure our stay was comfortable and we had everything we needed.
Martienet U - Jun 2023
Algehele gradering
Ten spyte van baie reën en stornwind, het ons verskriklik lekker gekuier!
John G - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent hosts. Wonderful atmosphere, outstanding accommodation.
Niek B - Apr 2023
Algehele gradering
Very relaxing stay and atmosphere.
Sandra B - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye eienaars.
Mike H - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxed and comfortable.
Leslie Yvonne G - Des 2022
Algehele gradering
A little Paradise in the Bundus.
Jennifer V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Deon S - Des 2022
Algehele gradering
My type of place.
Marietjie H - Des 2022
Algehele gradering
Goeie vriendelike diens.
Elria S - Nov 2022
Algehele gradering
Baviaanskloof-ervaring soos min!
Michael H - Okt 2022
Algehele gradering
The hosts go out of their way to make the stay unforgettable, the rooms clean and the food scrumptious.
Francois G - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvryheid, gerief, natuurprag en ouma se kos.
Lees meerKobus W - Aug 2022
Algehele gradering
'n Koue, maar snoesige wegbreek!
Pieter B - Jul 2022
Algehele gradering
Besonders.
Peter H - Mei 2022
Algehele gradering
The usual wonderful reception and care.
Roelien B - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige wêreld, gemaklilke blyplek en baie vriendelike diens.
Jaco V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en mooi omgewing.
Hugh S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en pragtige omgewing.
Deon S - Mrt 2022
Algehele gradering
5 ster.
Louise C - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig, stil en rustig.
Karin S - Aug 2022
Algehele gradering
Lieflike plek in die mooiste mooi omgewing.
Louwrens O - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid.
Nick Y - Apr 2022
Algehele gradering
Upmarket self-catering stopover en route to or from the Baviaanskloof.
Jan W - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende en prentjiemooi gasteplaas.
Esther G - Des 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Lindi C - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Etienne J - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek in 'n plaasatmosfeer!
Lees meerEdith J - Okt 2021
Algehele gradering
Diamant tussen die berge.
Lees meerJanco V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë vir die pad na die Baviaanskloof.
Peter H - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful, helpful reception and care. 5-Star facility.
Helen B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend, vriendelik en behulpsaam.
Tanya B - Jul 2021
Algehele gradering
Die perfekte plek vir rustigheid en stilte tussen die berge.
Adelia M - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf in die mooiste Baviaanskloof-area!
Louise C - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en stil!
Estelle Z - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer en lekker terugsit.
Elizna D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie oulike en netjies kothuis.
Hannes M - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Aam C - Des 2021
Algehele gradering
Wat 'n verassing.
Dirk M - Des 2021
Algehele gradering
Rustige en veilige oornagplek op pad na Tuinroete.
Hans M - Nov 2021
Algehele gradering
Die dame het met ons aankoms 'n heerlike vuurtjie aangesteek gehad en was bitter vriendelik gewees.
Lees meerLydia N - Nov 2021
Algehele gradering
Ideale verblyf by die ingang van die Baviaanskloof
Lees meerEugene B - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike oase langs die pad.
Johannes S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustige blyplek.
Clifford P - Apr 2021
Algehele gradering
Although not actually in Uniondale or Willowmore and quite a drive on a well maintained gravel road we enjoyed our overnight stay.
Corlia V - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende, mooi, skoon en netjiese blyplek.
Hentie O - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese mense, diens en slaapplek.
Bobby C - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Verberg Herberg se terugvoer
Thank you Bobby.
Ilse V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik op die plaas gekuier
Hanlie V - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was hemels.
Pieter J - Aug 2019
Algehele gradering
Skitterend.
Louis D - Aug 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Marike M - Jul 2019
Algehele gradering
Warm hospitality in a beautiful setting.
Michele S - Apr 2019
Algehele gradering
Great place, lovely owners, great food and beautiful surroundings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek, aangename eienaars, goeie kos en pragtige omgewing.
Dis ons tweede keer by Verberg bly en ons sal weer en weer hopelik terug wees. Die eienaars, Chris en Ronelle, is so dierbaar, gasvry en ons was mal daaroor om te luister na Chris se snaakse stories. Mal oor die nuwe huisie en toevoegings.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ulrike K - Mrt 2019
Algehele gradering
I don't think one can get better farm accommodation!
Nico V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was great en ons beveel dit vir seker aan.
Ockert C - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons kom terug.
Michelle H - Des 2018
Algehele gradering
Plek waar mens wil wees.
Wynand V - Des 2018
Algehele gradering
Absolutely brilliant with super friendly owners.
Cathy C - Des 2018
Algehele gradering
Very comfortable evening.
Levi F - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful time spent at Verberg Farm.
Wim K - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies met mooi omgewing.
Lees meerNeels D - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Francois S - Nov 2018
Algehele gradering
Lieflike gasteplaas in 'n uitsonderlik mooi omgewing en met uiters gasvrye eienaars.
Kallie B - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties en een van die beste wat netheid en gerief betref!
Francisca D - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik met die mooiste natuur en liefste mense!
Miems O - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Skoon, netjiese verblyf aangebied met absolute gasvryheid.
Lees meerBob L - Sep 2018
Algehele gradering
Hemels.
Andries W - Sep 2018
Algehele gradering
Eersteklas.
Brian M - Aug 2018
Algehele gradering
We found the place first class.
Charl H - Aug 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en uitstekende waarde vir geld.
Francois D - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker ervaring weg van die gewoel.
Michelle R - Apr 2018
Algehele gradering
Verskriklik gasvry en behulpsaam!
Francois J - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde en gasvryheid.
Amanda L - Apr 2018
Algehele gradering
Uit die boeke lekkerte!
Lees meerVerberg Herberg se terugvoer
Vreeslik dankie!
Pieter O - Des 2018
Algehele gradering
Die entjie se ry na Verberg vanaf die N9 was baie beslis die moeite werd en ons kan hul met groot vrymoedigheid aanbeveel - rustige plaasopset met unieke kamers, goeie kos en nog beter geselskap.
Riaan M - Nov 2018
Algehele gradering
Oase en rus na lang dag in die Karoo, skoon, netjies, vriendelike ontvangs en niks was te veel moeite nie.
Elze V - Sep 2018
Algehele gradering
Die beste tuisgemaakte lasagne en lamskerrie!
Jasper D - Mei 2018
Algehele gradering
Geen klagtes - baie lekker gebly.
Louise C - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Neels D - Des 2018
Algehele gradering
Uitsonderlik!
Tessa H - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderful and relaxing stay.
Megan L - Okt 2018
Algehele gradering
Had a lovely and restful stay.
Francois D - Jan 2018
Algehele gradering
'n Ware herberg op pad vir 'n besoek aan die Baviaanskloof.
Lees meerLaura N - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful farm stay - comfortable accommodation.
Kolie S - Des 2017
Algehele gradering
Bo verwagting.
Mercia L - Des 2017
Algehele gradering
Gasvry.
Etrecia S - Des 2017
Algehele gradering
Absolute lafenis.
Desiree N - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf.
Charles S - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi, briljante diens.
Louw D - Des 2017
Algehele gradering
Maklik bekombaar, maar 'n oase in die woestyn.
Ben S - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, goeie akkommodasie en vriendelike mense.
Karen V - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie en so mooi!
Anton O - Des 2017
Algehele gradering
Lekker gemaklike rusplek na 'n lang dag met vriendelike diens.
Lees meerTrevor S - Okt 2017
Algehele gradering
Dit sal moeilik wees om ons ervaring te verbeter.
Nantes En Mariska P - Sep 2017
Algehele gradering
Exactly what we want in a overnight farm.
Christo H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en vriendelike mense.
Verberg Herberg se terugvoer
Die manier wat julle dit hanteer het was ook baie goed dankie!!! Lekker gekuier x
Louise C - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik rustig en stil!
Tinus E - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon, netjies en pragtige omgewing.
Anita C - Aug 2017
Algehele gradering
Beste keuse!
Verberg Herberg se terugvoer
Baie dankie Anita! Ek glo julle het die Otter baie geniet en wens julle sterkte toe met jul nuwe bondeltjie.
Jaco U - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Verberg Herberg se terugvoer
Ek sê net baie dankie.
Piet V - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlike stil, snoesige oornag- en ontbytfasiliteit.
Gideon V - Jun 2017
Algehele gradering
Kwaliteit verblyf by kwaliteit mense.
Lees meerVerberg Herberg se terugvoer
Ons waardeer dit opreg!
Linette P - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en huislik, soos om by familie te kuier.
Andre & Anita Pine & Gertjie R - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige verblyf, pragtige eienaars, mooi ligging.
Lees meerVerberg Herberg se terugvoer
Ai julle baie dankie!! Ons waardeer en dit was lekker om julle te ontvang!!!
Petra S - Feb 2017
Algehele gradering
"Awesome"
Verberg Herberg se terugvoer
Baie dankie, Petra!
Jeanette P - Jan 2017
Algehele gradering
Aangename, rustige tyd in 'n pragtige omgewing.
Verberg Herberg se terugvoer
Baie dankie Jeanette. Ons is bly dat julle lekker gekuier het.
Wilma L - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, rustige omgewing, pragtige chalet wat alles bied en 'n heerlike ontbyt.
Andre M - Okt 2017
Algehele gradering
Dit is heerlik om die stilte ervaar tesame met wonderlike gasvryheid.
Lees meerCharlotte W - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf met hartlike ontvangs ingesluit smaakvolle aandete en dou voordag ontbyt spesiaal vir die vroegopstaan-fietsryers.
Verberg Herberg se terugvoer
Aag dankie dit was net 'n groot plesier!!!
Marle M - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige plek en uitstekende diens!
Reynie V - Mei 2017
Algehele gradering
Gasvryheid die beste.
Vicky H - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Dirk L - Des 2017
Algehele gradering
Egte plaas-gasvryheid.
Pierre T - Des 2017
Algehele gradering
'n Vriendelike oase met gerieflike verblyf, lekker aandete en baie gasvrye eienaars.
Gert V - Des 2017
Algehele gradering
Eienaars het uit hul pad gegaan om dit so aangenaam moontlik maak vir ons en die ontbyt is 5 ster.
Francois B - Jul 2017
Algehele gradering
Die perfekte plek om jou reis na die Baviaanskloof vanaf Uniondale af te skop!
Lees meerAnzel R - Des 2017
Algehele gradering
Die perfekte plaaswegbreek.
Dirk H - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike oornagplek op pad see toe.
Lees meerDirk Jacobus V - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek en was bo verwagting.
Lees meerJaco B - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Verberg Herberg se terugvoer
Was baie lekker om julle klomp te ontvang!! Baie dankie
Estelle D - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi.
Verberg Herberg se terugvoer
Baie dankie Estelle! En sterkte vir jou!
Donnevan D - Des 2016
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Verberg Herberg se terugvoer
Hoop ons sien julle weer!
Winnie B - Des 2016
Algehele gradering
Salige omgewing met stylvolle akkomodasie en puik gasheer en gasvrou.
Verberg Herberg se terugvoer
Dit was net 'n groot voorreg!!! Baie dankie
Barry S - Des 2016
Algehele gradering
Lieflike Herberg tussen die rustige berge.
Verberg Herberg se terugvoer
Beste Barry,
Ek waardeer julle mooi opmerkings opreg. Baie dankie.
Groete
Verberg Herberg
Petria S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie smaakvolle stil en mooi omgewing met heerlike braaiplek en ontbyt.
Verberg Herberg se terugvoer
Dankie Petria, ek is so bly julle het dit geniet!
Suzanne F - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid!
Verberg Herberg se terugvoer
Sjoe! Vreeslik baie dankie, dit was net 'n plesier!
Petro J - Apr 2016
Algehele gradering
Aanbeveling: 'n móét vir uitstekende verblyf met ontbyt!
Verberg Herberg se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontvang, is bly julle het lekker gekuier!
Derek M - Feb 2016
Algehele gradering
Great place and great hosts.
Verberg Herberg se terugvoer
Thank you so much. We are so blessed with special guests!
Frikkie S - Feb 2016
Algehele gradering
Skitterend. Een van die bestes waar ons nog gebly het.
Verberg Herberg se terugvoer
Dit is maklik as mens sulke wonderlike gaste het!! Baie dankie
Jacobus H - Mrt 2016
Algehele gradering
Verskriklike vriendelike en behulpsame mense, het ons regtig tuis laat voel.
Verberg Herberg se terugvoer
Baie dankie, waardeer dit!
Janine S - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding!
Verberg Herberg se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit.
Marietjie V - Des 2015
Algehele gradering
As jy nie by Verberg Herberg oorslaap nie dan mis jy geweldig uit!
Verberg Herberg se terugvoer
Vreeslik dankie.
Dit is so lekker om te hoor.
Waardeer dit opreg.
Gerrit L - Des 2015
Algehele gradering
Die verblyf was regtig die moeite werd.
Verberg Herberg se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit! Hoop ons sien julle gou weer.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang