Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verberg Herberg

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verberg Herberg is in 'n rustige plaasvallei geleë, sowat 45 km vanaf sentraal Uniondale, en 15 km vanaf die Baviaansvallei. Hierdie gasteplaas is 'n ideale basis vanwaar jy die pragtige omgewing kan verken.

Verblyf word gebied in 4 individueel versierde kamers en 1 selfsorgkothuis. Die gastekamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke gastekamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 badkamer, 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n stoof, en 'n stoep met 'n privaat braai-area. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.

Braaigeriewe en 'n plaasdam-swembad is beskikbaar vir gaste om te gebruik. 'n Warmbad met houtvuur is beskikbaar, maar dit moet bespreek word en gaste sal gehef word vir die hout wat gebruik word.

Etes is beskikbaar maar moet vooraf bespreek word. Die eetarea het 'n sitarea, pooltafel, TV, kroeg en borrelbad.

Gaste kan tydens hul verblyf majestueuse uitsigte oor die Swartberge bewonder, of 'n rit na een van die verskeie natuurreservate of besienswaardighede in die omgewing neem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 151 resensies vir Verberg Herberg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verberg Herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dCNlxjW2WeKWVqY3aTYDMVZ4cDTjUTRAvuXWEjFXYbzwT71Oc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 Portion 7 of the Verberg Farm 45 km from Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490636447292 23.47115278244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang