Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verberg Herberg

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verberg Herberg Inn is in 'n rustige vallei van plase net 45 km van Uniondale en 15 km van die Baviaansvallei af geleë. Die gasteplaas is die ideale wegspringpunt vanwaar gaste die ongelooflike omgewing kan verken.

Verblyf word in 4 gastekamers en 1 selfsorgkothuis gebied. Elke gastekamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, en het 'n badkamer, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n stoof, en 'n stoep met 'n privaat braai-area. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Daar is ook braaigeriewe, 'n plaasdam-swembad en 'n houtvuurwarmbad. Die houtvuurwarmbad moet vooraf bespreek word en gaste moet self hout daarvoor aankoop.

Etes is beskikbaar, maar dit moet vooraf bespreek word. Die eetarea het 'n sitarea, pooltafel, TV, kroeg en 'n warmbad.

Gaste kan die majestueuse uitsig op die Swartberge bewonder, of na een van die verskeie natuurreservate of besienswaardighede in die omgewing ry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Eleta G
Saam met lewensmaat
5.0
. En mooi ligging. Mooi verblyfplek en rustige omgewing. Mooi, lekker en wonderlike plek om te oornag of vir langer verblyf. Alles wat mens benodig, i...
Sien meer
Aug 2024
Gerrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, skoon, netjies, prakties. Baie lekker. Dit was netjies en skoon en perfek geleë vir ons verdere reis na Baviaanskloof.
Aug 2024
Nelia L
Saam met lewensmaat
5.0
Goed vir die siel! Heerlik gebly, gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom, baie gasvry, heerlike ete.
Apr 2024
Zachrys B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige kamers, tuin en eetplek. Heerlike oase na 'n lang dag deur Baviaans Kloof. Regte Karoo gasvryheid.
Apr 2024
Deon S
Saam met lewensmaat
5.0
I will be back. It feels like home away from home. My favourite place in this part of the country. Excellent experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verberg Herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dCNlxjW2WeKWVqY3aTYDMVZ4cDTjUTRAvuXWEjFXYbzwT71Oc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 Portion 7 of the Verberg Farm 45 km from Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490636447292 23.47115278244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang