Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verblyf in Vallei

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-laan 162, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Verblyf in Vallei is in die kusdorpie Nature's Valley langs die bekende Tuinroete geleë, en word omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park.

Verblyf bestaan uit 'n selfsorg-eenheid wat op die onderste verdieping geleë is, terwyl die eienaars in 'n eenheid op die boonste verdieping woon. Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oondjie met tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, 'n waaier en 'n elektriese kombers in die slaapkamer in. Alle beddegoed en badhanddoeke, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike patio met 'n Weber-braai en -eetgeriewe, en 'n bank. Die patio bied uitsigte oor 'n inheemse fynbostuin en die woude voor die eiendom.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word voorsien.

Verblyf in Vallei is net 500 m vanaf die strandfront, en verskeie staproetes in die area. Die strandmeer by die Grootriviermond is ideaal vir swem, en gedurende die vakansie is lewensredders aan diens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Trynie En
Raimund

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • St Georges-laan 162, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verblyf in Vallei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-laan 162, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dDOalkMQ4iplciWDp8uz97I9AN36o6OBqjYgHd3YaVJiRWOuZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 162 St Georges Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981787130054 23.550928286235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang