Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verdwaal Net 'n Bietjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 2B, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Verdwaal Net 'n Bietjie is 'n bekoorlike huis in Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer ingerig is met 'n dubbelbed en 'n net-kindbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Esmaralda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Impala-laan 2B, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verdwaal Net 'n Bietjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 2B, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a9b790d6df56ad68c4ca884980f96f739da9f2aa5c78663a8e8530e3564d48ae1801455c7c3019a36f90094b9fc95bafbfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 2B Impala Avenue Fraai Uitsig 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -34.07937904579 22.160296262098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang