Kakamas Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 167
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Lynn G - Jul 2024
Algehele gradering
Great.
Kakamas Hotel se terugvoer
Good day
Thank you for your valued feedback. We're looking forward to seeing you again.
Warm regards
Talitha Louw and team
Inge C - Mei 2024
Algehele gradering
Ruim, skoon kamers en vriendelike diens.
Kakamas Hotel se terugvoer
Thank you for your review, we're glad you enjoyed your stay.
Regards
The Kakamas Hotel Team
Sam J - Mrt 2024
Algehele gradering
My verwagtinge oortref.
Kakamas Hotel se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Sam Jacobs.
Helena O - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeiemôre
Helena, dankie vir die uitstekende resensie. Ons is baie bly dat u die verblyf en geriewe geniet het.
Veilig reis
Jacques en span
Anne-marié H - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam verras en heerlike verblyf fasiliteite.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons probeer altyd om ons gaste so gemaklik en gelukkig as moontlik te hou.
Veilig reis
Jacques en span
Hannaree M - Jun 2024
Algehele gradering
Baie dankie, Kakamas Hotel. Ons het heerlik uitgerus in die luukse ruim selsorg.
Kakamas Hotel se terugvoer
Good day
Thank you so much for your valued feedback. We look forward to seeing you at Kakamas Hotel again.
Warm regards
Talitha Louw and Team
Linda V - Jun 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoering en dat u Kakemas Hotel gekies het as u verblyf keuse. Ons hoop om u in die toekoms weer terug te verwelkom by Kakemas Hotel.
Vriendelike groete
Andrew en die span van Kakemas Hotel
Marius G B - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier, met vriendelike mense en gehalte kos.
Kakamas Hotel se terugvoer
Greetings from Kakamas Hotel.
Thank you so much for taking the time to leave a review. We really appreciate it. We are delighted you enjoyed your stay and had an enjoyable dining experience with us.
We hope to see you again in the near future.
Kind Regards
Linda Steel - Caretaker, Kakamas Hotel.
Mark T - Jan 2024
Algehele gradering
Okay, but overpriced and underwhelming.
Kakamas Hotel se terugvoer
Good day
Thank you for your valued response.
Safe travels
Jacques and team
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Wanda J - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon kamer. Goeie nagrus gehad na die lang pad vanaf Gauteng.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeiemiddag
Dankie vir u resensie.
Ons is altyd hier as u vriendelike en fantasties akkommodasie verlang.
Groete
Jacques
Pieter L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflik en lekker.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeiemôre
Baie dankie vir u resensie.
Dit was 'n absolute plesier om u hier te hê.
Veilig reis
Jacques en Span
Anel L - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie môre
Baie dankie vir resensie.
Dis was 'n voorreg om u by ons te hê.
Veilig reis
Jacques en Span
Victor H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en veilige plek.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeiedag Victor
Baie dankie vir die terugvoering en dat u Kakemas Hotel gekies het as u verblyf keuse. Ons hoop om u in die toekoms weer terug te verwelkom by Kakamas Hotel.
Vriendelike Groete
Christo Lubbe en Span
Michael P - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Kakamas Hotel se terugvoer
Good day
It was the greatest pleasure to host you.
Safe travels.
Jacques and team
Lisa L - Nov 2023
Algehele gradering
'n Vinnige wegbreuk gewees, was baie warm en droog, maar dis 'n amazing plek!
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir u mooi resensie, dit was lekker om u te ontvang by Kakamas Hotel.
Veilig reis
Groete
Jacques en span
Lourens B - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeiedag, dankie vir die resensie. Ons hoop om jou weer te sien in Kakamas.
Herman W - Nov 2023
Algehele gradering
. Ek het baie lekker gebly.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeiemôre
Baie dankie vir jou vriendelike resensie.
Dit was 'n absolute plesier om jou by Kakamas Hotel te gasheer.
Groete
Jacques
Anke V - Des 2023
Algehele gradering
Die kos was voortreflik.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeiemôre
Dankie vir jou terugvoer. Dit sal wonderlik wees as jy my kan kontak om te bespreek wat jy gevoel het aandag kort.
Praat binnekort
Groete
Jacques
Cara O - Jun 2023
Algehele gradering
Uiters swak ontbyt en ontvangs was telleurstellend.
Lees meerKakamas Hotel se terugvoer
Goeiedag
Dankie vir u terugvoer.
Die eenheid word deur die skof bestuurder noukeurig deurgegaan voor gaste kom in teken en daar was opgemerk dat daar kolle teen die dak is. Ons het wel chemikalie om die kolle te verwyder, maar dit sou 'n aaklige reuk na gelaat het en was onmiddellik verwyder toe die eenheid ontruim is.
My skof bestuurder was aan diens gewees die oggend en het opgemerk dat ons uit eiers uit gehardloop het en nie pienk jogurt gehad het nie. Daar is huidiglik 'n tekort aan eiers omrede voëlgriep heers in die land, as sulks, het ek huis toe gegaan om van my eiers te kry (ek het 12 lê henne), en toe ek terugkom, toe het u die Hotel verlaat. Ten opsigte van jogurt, het ek nie 'n keuse wat vir my verskaf word nie, tensy ek uitdruklik vra daarvoor.
Hoop om u weer hier te sien sodat u die verandering kan waar.
Groete
Jacques
Maritza D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie dag Maritza D
Baie dankie vir julle terugvoering, en dat julle Kakamas hotel gekies het as julle verblyf op die N14. Ons hoop om julle weer gou terug te verwelkom as julle in die area reis.
Vriendelike Groete
Christo Lubbe & Span
Wiets B - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het net 'n oorslaapplek gesoek, maar dit was 'n heerlike ondervinding.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugveoring, en dat julle Kakamas hotel as julle oornag plek gekies het. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by Kakamas hotel wanner julle in die area reis.
Vriendelike Groete
Christo Lubbe En Span
Robert V - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable, friendly experience in Kakamas.
Sean F - Jan 2022
Algehele gradering
Great accomodation and food.
Kakamas Hotel se terugvoer
Good day
Thank you for your valued feedback and for taking time to write a review. We hope to be of service again in the future when ever traveling the area again.
Safe Travels
Warm Regards
Christo Lubbe & Team
Amanda L - Jan 2022
Algehele gradering
Kamer was pragtig!
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie dag Amanda
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by Kakamas hotel wanner julle in die area reis.
Vriendelike Groete
Christo Lubbe & Span
Erich S - Apr 2022
Algehele gradering
Friendly and very helpful management.
Kakamas Hotel se terugvoer
Good day
Thank you for the valued feedback and for taking the time to review us. We hope to be of service again in the future when ever traveling in the area.
Safe travels
Warm Regards
Christo Lubbe & Team
Pierre-jacques H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Kakamas Hotel se terugvoer
Good day Pierre
Thank you for Staying with Us at Kakamas hotel and Restaurant.
Kakamas hotel is Looking forward to accommodate Pierre Family and Friends in Future .
Thank you
Enjoy the day
Kakamas Hotel
Regards
Wondy
Gawie N - Jan 2022
Algehele gradering
Veilige oornagplek in daardie geweste.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie dag Gawie
Baie dankie vir die terugvoering en dat julle Kakamas hotel gekies het op julle reis deur die Noord Kaap. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom wanner julle in die area reis.
Vriendelike Groete
Christo Lubbe & Span.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Marianna P - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike plek en maklik bereikbaar.
Eric W - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en gerieflik.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie dag Eric
Baie dankie vir jou terugvoering en dat jy ons hotel gekies het op jou reis deur die Noord Kaap en Augrabies. Hoop om julle weer te verwelkom wanner julle in die area reis.
Vriendelike Groete
Christo lubbe & span
Jeanette V - Des 2021
Algehele gradering
Oase van Kakamas.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie dag Jeanette
Baie dankie vir julle terugvoering en dat julle kakamas Hotel gekies het as julle bestemming. Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom as julle in die area reis.
Vriendelike Groete
Christo Lubbe & Span
Elsie B - Des 2021
Algehele gradering
Amazing experience!
Kakamas Hotel se terugvoer
Good day Elsie
Thank you for your valued feedback and for taking the time to write a review on our Hotel. We hope to welcome you back again in the future when ever visiting the area again.
Safe Travels
Warm Regards
Christo Lubbe & Team
Joanne S - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely little hotel, conveniently positioned for our needs, lovely staff and delicious food.
Kakamas Hotel se terugvoer
Thank you for your valued review and for taking the time to review us. And your kind words. We can only better our self's through feedback from our valued guest like yourself.
We hope to welcome you back again soon at Kakamas hotel or one of our Sister Country Hotels in our growing group.
Peter P - Aug 2021
Algehele gradering
A perfect place for a sleep over.
Orpha C - Apr 2021
Algehele gradering
Oase in Noord-Kaap.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoering en die ondersteuning. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom by een van ons Country Hotelle.
Vriendelike Groete,
Christo & Span
Susan S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie dag Susan
Baie dankie vir die terugvoering en mooi woorde. Ek en my personeel waardeer dit baie. Dit maak ons industrie 'n plesier om in te werk. Gaste se terugvoering is vir ons baie belangrik.
Hoop om julle sommer gou terug te verwag by ons hotel.
Vriendelik groete
Christo Lubbe en Span
Carla V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker blyplek naby Augrabies!
Kakamas Hotel se terugvoer
Good day Carla
Thank you for your valued review and for taking the time to rate our property. We can only better and improve our facilities through feedback from our guest. Hope to welcome you back soon.
Safe travels and looking forward to your next visit.
Warm Regards,
Christo Lubbe and Team
Sandra K - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties! Waarde vir geld!
Alet T - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Heidi K - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning place! Will definitely recommend!
Estelle H - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike en skoon fasiliteite.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoering, en dat jy tyd gevat het om ons te andwoord. Ons hoop om julle weer terug te vervelkom wanner julle die area besoek.
Veilig reis.
Vriendelike Groete
Christo Lubbe en Span
Elsabe S - Mrt 2021
Algehele gradering
Net betyds na die lang pad.
Kakamas Hotel se terugvoer
Goeie dag Elsabe
Baie dankie vir julle terugvoering. Ek gee dadelik aandag aan die opvangs van die Televisie. Dstv het wel gister aand probleme in die area ondervind. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom by ons.
Veilige reis vir julle.
Vriendelike Groete
Christo Lubbe & Span
Louise E - Jan 2021
Algehele gradering
Gemaklik. Perfekte oornag opsie.
Boipelo H - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant, clean and easy to access!
Kakamas Hotel se terugvoer
Good day
Thank you for your valued review, and for taking the time to review us.
Warm Regards
Christo Lubbe & Team
Anita D - Jan 2021
Algehele gradering
Die aandete in die restaurant was onverbeterlik en uit die boeke uit.
Arina V - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Kakamas Hotel se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Jammer oor die Handoek krisis. Ons het die hotel oor gekoop so paar weke gelede. En het reeds die nuwe handoeke op n bestelling by verskaffers. Wag net vir aflewering. Hoop om julle gou terug te verwelkom by Kakamas hotel.
Rehana O - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Die mense is vriendelik en alles is netjies.
Yoane P - Des 2020
Algehele gradering
Topklas gastehuis in Kakamas!
Bart P - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend en aangename mense
Nicole D - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderful stay! Very good chef in the kitchen!
Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Warm, vriendelike en rustige kuier.
Elna M - Aug 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf
Hugo S - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik, goeie geriewe, naby alles
Arnolda E - Aug 2020
Algehele gradering
Skoon, modern, mooi geleë oornagplek.
Walter B - Jan 2020
Algehele gradering
Good value for the price as it included breakfast. One of the most comfortable beds that we have encountered.
Annaline T - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Johan K - Sep 2020
Algehele gradering
Geleë in rustige omgewing tussen wingerde.
Estelle P - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, veilig.
Hennie H - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Ignatius V - Sep 2020
Algehele gradering
Aangename tydperk
Anel V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf in Kakamas!
Jakes H - Des 2019
Algehele gradering
Puik puik puik.
Corlien J - Des 2019
Algehele gradering
Fantasmagories.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Corlien,
Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons hoop u kom kuier gou weer.
Vergelegen groete
Hugo S - Nov 2019
Algehele gradering
Way above any other options for miles around in all aspects of hospitality and accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
By verre bo alle ander opsies in alle aspekte van gasvryheid en akkommodasie.
Pragtige, rustige gastehuis en omgewing met wonderlike spyskaart en vriendelike, professionele diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elna V - Aug 2019
Algehele gradering
Die kamers was skoon en netjies.
Misha L - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend, baie dankie!
Lourens B - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese, skoon verblyf met uitstekende diens en kos.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Lourens,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment, baie, baie dankie!!!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span
Elna V - Feb 2019
Algehele gradering
Die beste verblyf ooit. Die hele ervaring was uitstekend.
Stephan S - Jan 2019
Algehele gradering
Juweel van ’n plekkie!
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Stephan,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment, baie, baie dankie!!!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span
Kirk D - Sep 2019
Algehele gradering
Moet meer as een aand hier bly vir 'n goeie ervaring.
Hennie H - Jan 2019
Algehele gradering
Oortref al ons verwagtinge in terme van fasiliteite, etes en algemene diens.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Hennie,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie! Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel, Anelma en Vergelegen Span
Helgard V - Des 2019
Algehele gradering
Friendly people.
Martin G - Feb 2019
Algehele gradering
'n Ware oase op die N7.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Martin,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie!!!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span
Tania S - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n perfekte omgewing.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Tania,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment, baie, baie dankie!!!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span
Hanri H - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Hanri,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie! Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel, Anelma and Vergelegen Span
Dries K - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Henrick,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie! Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel,Anelma and Vergelegen Span
Thys F - Des 2018
Algehele gradering
Amazing.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Thys,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie! Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel, Anelma and Vergelegen Span
Retha V - Nov 2018
Algehele gradering
Pure bederf!
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Retha,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie! Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel, Anelma en Vergelegen Span
Gerhardus N - Jul 2018
Algehele gradering
Kan nie beter nie.
Michelle J - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike, stylvolle plek. Waarde vir geld.
Marleen M - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense, mooi eenheid en 'n pragtige area.
Suzanne S - Apr 2018
Algehele gradering
Verblyf was heerlik en diens uitstekend.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Sizanne, Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie. Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef daarna om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete, Niel, Anelma en die Vergelegen Span
Pierrette A - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en kos uit die boonste boeke.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Pierrette,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment.
Baie, baie dankie. Ons waardeer die tyd wat u geneem het om die terugvoering te gee.
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete
Niel and Anelma, and Vergelegen Span
Nolene L - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Eric K - Jul 2018
Algehele gradering
De kamers waren schoon en groot genoeg, de auto voor de deur parkeren is ook ideaal. De ontvangst was erg goed.
Francois M - Apr 2018
Algehele gradering
Drie nagte oorgebly vir 'n skoolreunie.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Francois,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef daarna om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel, Anelma en die Vergelegen Span
Adri A - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek, vriendelike mense en goed toegerus!
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Adri,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment.
Baie, baie dankie.
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span
Ilke M - Des 2018
Algehele gradering
Awesome place to stay. Dinner good. Breakfast terrible. Staff friendly.
Andre S - Jul 2018
Algehele gradering
Langs hoofpad waar reisigers nie 80 km per uur spoedgrens respekteer nie.
Celeste V - Des 2017
Algehele gradering
Dis 'n baie gerieflike oase op 'n lang reis.
Elske S - Des 2017
Algehele gradering
Puik diens met kwaliteit geriewe.
Gerhardus N - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was regtig van die beste verblyf en diens wat ons nog gehad het.
Kakamas Hotel se terugvoer
n Hartelike dankie vir die baie gewaardeerde woorde rondom Vergelegen en die personeel. Wat 'n voorreg om sulke prysing te mag lees; ons sien dit as 'n enorme pluimpie in ons amper 20 jarige hoed. Ons sal elke woord as aanmoediging gebruik, om juis te meer te streef om dit wat u beleef het, daar te hou en nog verder te verbeter.
Renee F - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik, fantastiese kos en goeie diens.
Derek V - Sep 2017
Algehele gradering
Lovely staff, perfect rooms, excellent food.
Margo D - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Margo,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie. Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete
Niel and Anelma, and Vergelegen span.
Anja W - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en heerlike kos.
Etienne M - Des 2016
Algehele gradering
Altyd lekker akkommodasie.
Elaine K - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerKakamas Hotel se terugvoer
Beste Elaine,
Dankie dat jy jou tyd afgestaan het om ons te evalueer.
Baie dankie vir al die komplimente. Ons sal dit as motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om jou weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel, Anelma en Vergelegen span.
Thia S - Des 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Rosel F - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis.
Debbie N - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderful place.
Kakamas Hotel se terugvoer
Dear Debbie
It is difficult to find words to really say thank you for the compliments.
Thank you so much.
We shall use this as encouragement for the future and will definitely strive to keep up the standard.
Looking forward to seeing you when visiting the Northern Cape again.
Vergelegen greetings.
Niel and Anelma, and Team
Stephaans En Rina B - Jul 2016
Algehele gradering
Excellent.
Cappelier Dirk B - Feb 2016
Algehele gradering
Best guesthouse during our stay in SA.
Des B - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtige kamer, fantastiese diens.
Dorothy C - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Karen F - Jan 2016
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Dave B - Aug 2016
Algehele gradering
Everything was good really enjoyed our stay.
Gert En Elna G - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Elna
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment.
Baie, baie dankie!!!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete
Niel and Anelma, and Vergelegen Span
Rene V - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Oase in die middel van nêrens.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Wessels en Familie
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die komplimente.
Baie, baie dankie!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span
Eugene E - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Joan A - Sep 2016
Algehele gradering
Comfortable, friendly and homely stay.
Kakamas Hotel se terugvoer
Hello Joan,
Thank you for choosing Vergelegen Guesthouse, and for taking the time to write a review! We are so glad to hear that you enjoyed your accommodations, as well as our restaurant. Vergelegen aims to provide a truly unique experience, and we are thrilled that we were able to exceed your expectations. We look forward to welcoming you back to Vergelegen Guesthouse in the future.
Regards,
Vergelegen team
Andre F - Mrt 2016
Algehele gradering
Puik!
Mariecel V - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Haydn S - Jan 2016
Algehele gradering
An oasis within an oasis.
Hannelle S - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasies!
Anna S - Des 2015
Algehele gradering
Die was 'n oase en 'n onvergeetlike belewenis.
Natasha J - Des 2015
Algehele gradering
Luuks en prakties.
Elmarie M - Des 2015
Algehele gradering
Lieflike Kalahari-wegbreek.
Marie T - Des 2015
Algehele gradering
Lekkerste oornagverblyf: skoon, netjies en heerlike kos.
Wim V - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Lynda L - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige perseel. Puik diens. Heerlik gebly.
Kakamas Hotel se terugvoer
Beste Lynda
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment.
Baie, baie dankie.
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete
Niel and Anelma, and Vergelegen Span
Esther B - Sep 2015
Algehele gradering
An oasis. We had a very nice stayover on our way to Springbok.
Kakamas Hotel se terugvoer
Dear Mr/s
It is difficult to find words to really say thank you for the compliments.
THANK YOU SO MUCH !!
We shall use this as encouragement for the future and will definitely strive to keep up the standard.
Looking forward to seeing you when visiting the Northern Cape again.
Vergelegen greetings
Niel and Anelma, and Team
PS We are proud to announce that we now provide FREE high speed WiFi internet at our guesthouse, restaurant and coffee shop/Cocktail bar.
Ansie K - Jul 2015
Algehele gradering
Die hele ambiance van Vergelegen is fantasties, veral as jy vir 5 dae in die Visrivier Canyon gaan stap het!
Anni L - Mei 2015
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ondervinding om so 'n juweel in Kakamas te vind om te oornag!
Liesl L - Apr 2015
Algehele gradering
Ons en ons hondekinders is baie gasvry ontvang.
Piet V - Jan 2015
Algehele gradering
Na 'n lang rit vanaf Pretoria was Vergelegen waarlik 'n oase.
Sandra T - Jan 2015
Algehele gradering
Baie goed.
Renske S - Des 2015
Algehele gradering
Verras.
Joan S - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker na lang dag se ry!
Michiel Zwarts B - Jul 2015
Algehele gradering
Alles was uit die boonste rakke!
Johan S - Jan 2015
Algehele gradering
Sien gou weer!
Zahn S - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtige plek en uitstekende restaurant.
Kakamas Hotel se terugvoer
Hi Zahn,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment.
Baie, baie dankie!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span
Klasie V - Des 2015
Algehele gradering
Bekostigbare, aangename verblyf.
Piet P - Des 2014
Algehele gradering
'n Aangename blyplek!
Leon P - Des 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Rachelle C - Des 2014
Algehele gradering
Wow!
David W - Okt 2014
Algehele gradering
Excellent
Henriehetti L - Aug 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en heerlike kos!
Ilona V - Jul 2014
Algehele gradering
Gerieflik en skoon!
Bertus P - Jun 2014
Algehele gradering
Puik diens en flinke werknemers.
Judy O - Mei 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Etienne M - Apr 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld! Sal enige tyd weer daar bly!
Martin L - Apr 2014
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Lina O - Mrt 2014
Algehele gradering
Het 'n heerlike nagrus gehad en alles was netjies, stil en rustig.
Leon V - Apr 2014
Algehele gradering
Fantastiese geriewe. Kos en verblyf is 5 sterre!
Ernst D - Mrt 2014
Algehele gradering
Geen kritiek, slegs komplimente!
Loraine V - Jan 2014
Algehele gradering
Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ons tuis gevoel!
Eckard M - Jan 2014
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Karen E - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjiese, goed versorgde akkommodasie vir enige reisiger/toeris!
Lees meerChappie B - Aug 2014
Algehele gradering
Die etes was 'n belewenis. Dit was die beste kos wat ek ooit by 'n gastehuis of hotel op reis gehad het.
Marton V - Des 2014
Algehele gradering
Dit was 'n baie netjies gastehuis, ideaal geleë vir ons op pad na Namibia.
Sally E - Sep 2014
Algehele gradering
A lovely oasis in an interesting area
Gary B - Mrt 2014
Algehele gradering
The ideal stopover for Augrabies.
James J - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekend. Goeie waarde vir geld.
Christa C - Des 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Ina B - Okt 2013
Algehele gradering
Stunning!
Anita F - Sep 2013
Algehele gradering
Baie rustig en vreedsaam.
Kobus D - Aug 2013
Algehele gradering
Netjiese oornag-verblyf met heerlike kos van die kontrei!
Johan G - Jul 2013
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Ian M - Des 2013
Algehele gradering
Excellent
Gregory W - Sep 2013
Algehele gradering
Fantastiese geriewe en dienste.
Alida S - Aug 2013
Algehele gradering
Kamer en geriewe baie goed. Etes was puik.
Adel G - Mei 2013
Algehele gradering
Good
Gerhard B - Aug 2013
Algehele gradering
Baie aangename ervaring!
Cheryl O - Sep 2012
Algehele gradering
Loved the place - would highly recommend!
Johan & Tiana S - Apr 2011
Algehele gradering
Although a 4 Star rating, Vergelegen comply with the requirement of ta 5 Star.
Lees meer- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang