Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kakamas Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lynn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great. Lovely friendly service from all the staff on duty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Kakamas Hotel
Good day Thank you for your valued feedback. We're looking forward to seeing you again. Warm regards Talitha Louw and team

Inge C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ruim, skoon kamers en vriendelike diens. Vriendelike ontvangs, netjiese en ruim kamers. Heerlik geëet in die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Kakamas Hotel
Thank you for your review, we're glad you enjoyed your stay. Regards The Kakamas Hotel Team

Sam J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

My verwagtinge oortref. My verwagtinge oortref. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Heerlik gebly en heerlik geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Kakamas Hotel
Dankie vir jou resensie, Sam Jacobs.

Sharel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Dit was aangenaam. Verblyf was lekker, maar die akkommodasie se aanbiedinge strook nie met die tariewe nie. Spesifiek die toestand van die verblyf eenhede en die kos wat voorgesit is.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rethana R
Kort verblyf
2.2
Jan 2025

Baie sleg om in 'n vuil plek te kuier. Nee glad nie. Die hotel was dalk jare terug 'n 4 ster. Vir seker nie meer nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Andrew
Kakamas Hotel
Good morning We did apologise already and can only apologise again. May you have a blessed day. Warm regards Talitha and Team

Helena O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Uitstekend! Kan dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Kakamas Hotel
Goeiemôre Helena, dankie vir die uitstekende resensie. Ons is baie bly dat u die verblyf en geriewe geniet het. Veilig reis Jacques en span

Anne-marié H
1 nag
5.0
Jan 2024

Aangenaam verras en heerlike verblyf fasiliteite. Die verblyf was aangenaam en kan die verblyf aanbeveel word vir almal wat reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Kakamas Hotel
Goeiedag Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons probeer altyd om ons gaste so gemaklik en gelukkig as moontlik te hou. Veilig reis Jacques en span

Hannaree M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie dankie, Kakamas Hotel. Ons het heerlik uitgerus in die luukse ruim selsorg. Na 'n lang reis het ons as familie heerlik ontspan by Kakamas Hotel. Vriendelike en behulpsame personeel en 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Kakamas Hotel
Good day Thank you so much for your valued feedback. We look forward to seeing you at Kakamas Hotel again. Warm regards Talitha Louw and Team

Karen L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2024

Vriendelik en rustig. Goeie diens en lekker kos, die kamers kort wel bietjie opknappingswerk hier en daar.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrew
Kakamas Hotel
Ons hoop om julle terug te verwelkom sodra ons klaar is met opknappings. groete Kakamas hotel span.

Linda V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Highly recommended. Super friendly staff. Had a wonderful dinner. Room very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Kakamas Hotel
Goeiedag Baie dankie vir die terugvoering en dat u Kakemas Hotel gekies het as u verblyf keuse. Ons hoop om u in die toekoms weer terug te verwelkom by Kakemas Hotel. Vriendelike groete Andrew en die span van Kakemas Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8797b3f5bab67b69e5b6aecfa8b469456f31ccf6118c8f384abc0c68059a4af17b767595fce5a65825814ec34e1563514b9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 173 5 1 5 N14 Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.751637026419 20.643820166588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang