Geluk on Vergenoegd Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Merisca K - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Morgan G - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful & relaxing. You have no choice but to breathe in the fresh air.
Annari V - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful and restful weekend.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Annari for the lovely review. Great that you enjoyed your stay.
Dimitri R - Mei 2024
Algehele gradering
Restful, tidy cottage with lots of nice touches.
Luciano M - Aug 2024
Algehele gradering
Great, wood supply was more than enough. I would definitely return.
Kevin B - Sep 2024
Algehele gradering
The location was great except for the very strong constant smell of manure.
Lees meerRenee S - Apr 2023
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Dankie vir die baie mooi resensie, ek waardeur dit. Ek hoop julle kom weer kuier.
Dwayne D - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike stilte!
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie Dwayne, vir die mooi resensie. Dit is vir my wonderlik om te lees dat julle dit baie geniet het.
Tom P - Feb 2023
Algehele gradering
In the heart of wine country.
Lees meerGeluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you so much, Tom, for the lovely review and for being such wonderful easy-going guests. It was a pleasure hosting your lovely family, and I wish you all the best.
Lize M - Jan 2023
Algehele gradering
Tranquility at its finest!
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Lize, for the lovely review. It is great that you enjoyed your stay at Vergenoegd Farm.
Baudene V - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing, serenity, peaceful.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Baudene for your great review. You are most welcome to return for more reflection :) Warm wishes Sharon
Cheryl C - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent stay.
Lees meerDanelle P - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreekplekkie vir 'n aand of twee.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
There is a rechargeable light in the cottage ...you must have overlooked it.
Lionel P - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, Lionel. You are welcome to stay with us any time. Regards, Sharon.
Hugh R - Okt 2022
Algehele gradering
Our stay was exceptional. The accommodation was perfect with everything provided. Sharon went out of her way to keep us informed.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you for the splendid review. You are most welcome to visit again. Sharon
Peter Stuart T - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderful host, setting and accommodation.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you for the great review Peter.
Deirdre L - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike winterwegbreekplekkie.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie Deirdre. Julle is baie welkom om weer te kom bly.
Christoff D - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker cosy plekkie, met die berge en wingerde op jou voorstoep.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Dit is wonderlik om te weet julle het die tydjie geniet. Ek waardeer die mooi resensie.
Alan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful, relaxed and romantic.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you for the lovely review. Greatly appreciated.
Kaylynn R - Mrt 2022
Algehele gradering
Relaxing beautiful, one with nature.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Kaylynn for being great guests. You are welcome back anytime.
Hein V - Mrt 2022
Algehele gradering
Beeldskoon, netjies en rustig.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie Hein vir die mooi woorde oor ons plek. Beste wense.
Annamarie J - Feb 2022
Algehele gradering
Ruim akkommodasie met 'n asemrowende uitsig.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Ek is bly julle het julself geniet. Baie dankie vir die gawe woorde. Alles van die beste.
Aqeelah P - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Paul E - Sep 2022
Algehele gradering
Great stay, private with fantastic views!
Graeme S - Aug 2022
Algehele gradering
Absolutely marvelous.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut manjifiek.
Het ons 2 honde saamgeneem en hulle het 'n lekker tyd gehad by die rivier en om die kothuis en wingerde. Lieflike plek om net te ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Graeme, for the lovely review.
W S - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Charmaine D - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie Charmaine, vir die mooi retensie.
Marlon D - Jul 2022
Algehele gradering
Great breakaway spot!
Lees meerGeluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Marlon for your feedback, it is greatly appreciated. We have adjusted the indoor braai/fireplace to a smaller fireplace and it ventilates well, even with the doors and windows closed.
Morgan G - Jun 2022
Algehele gradering
Peaceful, relaxing.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you for the lovely review. You are welcome to visit us again.
Suzanne C - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, rustigheid!
Esmari C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang!
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie Esmari vir die mooi woorde. Een punt vir location is seker 'n foutjie. Alles van die beste.
Pieter L - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Dankie Pieter vir die mooi review. Jy is altyd welkom.
Noelene H - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful getaway in a quiet mountain area.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Noelene for the lovely review. You are welcome to visit again. All the best to you.
bianca t - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing en wonderlike woning. Dit was baie lekker om daar vir 'n paar dae te kon woon.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie Bianca vir die mooi resensie. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Monique K - Okt 2021
Algehele gradering
The host was very welcoming, we really enjoyed our stay.
Werner V - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende wegbreek vir enige persoon of familie.
Nick P - Jan 2021
Algehele gradering
Quiet stay just outside Worcester.
Andre D - Sep 2021
Algehele gradering
Brilliant.
Andre D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustigheid op 'n mooi plaas.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you for the great review, Andre. All the best to you and your lovely family.
Ernst L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie ontspannend, en 'n baie mooi plaas.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie.
Julle is welkom om weer by ons te kom bly.
Dalene I - Nov 2020
Algehele gradering
A magical, secluded working farm retreat hugged by mountains, streams, and nature.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you for your positive feedback and great review. You are most welcome to visit again. Best wishes
Jean-mare C - Nov 2020
Algehele gradering
Natuur op sy beste.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie. Julle was uitstekende gaste. Beste wense, Sharon
Shelene O - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld netjies en goed geleë!
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Shelene for your lovely review. Best Sharon
Etienne B - Aug 2020
Algehele gradering
Great stay with spectacular views, fresh air and as a bonus snow on the mountains.
Lees meerGeluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Etienne. Your improvements have been noted. Best Wishes
Kevin B - Nov 2020
Algehele gradering
Perfect place to really unwind and relax.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Kevin, for the good review. Best wishes, Sharon.
Anneliese T - Aug 2020
Algehele gradering
Perfect for young kids, pet-friendly, relaxing farm-vibe, amazing mountains.
Rika H - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig met gerieflike verblyf.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you for a lovely review. All the best to you Rika.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Evan A - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelikheid. Bly om te weet julle het 'n lekker naweek gehad. Beste wense Sharon
Sonya B - Okt 2019
Algehele gradering
It was amazing!
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Sonya for the positive feedback. Good to hear you enjoyed the farm. You are most welcome to visit again.
Warm wishes, Sharon
John O - Aug 2019
Algehele gradering
Lieflik aan die voet van die berge.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie John. Ek is bly julle het die omgewing geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Beste wense
Sharon
Rayvan M - Des 2019
Algehele gradering
Nice and quiet.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Rayvan. You are most welcome to visit us again. All the best, Sharon
Wouter D - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing, lieflike akkommodasie.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie Wouter, ek waardeur jou positiewe terugvoering.
Please come visit again.
Groete,
Sharon
Cathrien B - Mei 2019
Algehele gradering
Hidden gem close to Worcester.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Cathrien, for your lovely review. It was a pleasure hosting you and I am so happy that you enjoyed our nature and the river.
All the best to you.
Sharon
Heinrich S - Nov 2019
Algehele gradering
Ligging is besonders mooi.
Philip O - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik stil en weg van die stad se geraas, rustig.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.
EK hoop julle kom weer bly.
Beste wense
Sharon
Coreen D - Sep 2019
Algehele gradering
Die atmosfeer was rustig, en stil, goeie oornag plekkie.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you for your feedback.
This cottage is extremely popular and has inside braai facilities, possibly the reason for the slight smell.
A pump has been installed to increase the water pressure. I hope it doesn't interfere with the stillness of the place.
Danie G - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend en so skoon.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Danie for your kind review. I love hosting such positive guests, bless you.
Greetings,
Sharon
Stephanie G - Sep 2018
Algehele gradering
A beautiful and tranquil spot!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige en rustige plek!
Dit was die perfekte plek om te ontspan en uit te rus. Die hondekinders was mal oor die pragtige oop spasies en ons was mal oor die manjifieke uitsig en rustige omgewing!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Hi Stephanie,
It is great hosting such wonderful guests like you :) Hope to see you again.
Greetings,
Sharon
Wynand S - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties! Het dit verskriklik baie geniet!
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie Wynand vir die wonderlike resensie. Julle altyd welkom.
Groete,
Sharon
Lasya B - Okt 2018
Algehele gradering
Beautiful area with breathtaking views.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Thank you Lasya for your positive review. It was lovely meeting you. Hope to see you again.
Greetings,
Sharon
Johan L - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer weg van stadsgeraas.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie dankie Lettie, hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Sharon
Magriet V - Jul 2018
Algehele gradering
Mooi natuurskoon, perfek vir natuurliefhebbers.
Lees meerGeluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Hi,
Julle was ons tweede gaste so ons het nog nie die afstandbeheer ontvang nie. Ons waterdruk is maar 'n bietjie stadig, die rede is dat ons gaste wil nie 'n geraas van 'n pomp hê nie, maar ons maak die filters gereeld skoon sodat dit nie te swak is nie.
Dankie vir julle terugvoer, ek waardeer dit.
Vriendelike groete,
Sharon
Anmarie N - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Sharon
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Chantal H - Des 2018
Algehele gradering
Geen lopende water vir 'n toilet en wasbak.
Lees meerGeluk on Vergenoegd Farm se terugvoer
Hello Chantal,
The first message received regarding the water issue was at 14.57 on Saturday. I did respond every time and even called a plumber out on Sunday to fix the problem which he couldn’t as the key was with you and I, unfortunately, didn’t have a spare key. I offered to drive out to you to fetch the keys and the offer was declined.
You state that I laughed about the matter, which is untrue. I was trying to explain how previously on 2 occasions I have called on the farm manager to have a look at the water and when he arrives at the cottage there is water in the toilet cistern. I gave a nervous giggle while relaying the story. The phone was then put down while I was trying to ask her if there was any pressure or no water at all.
I was under the impression that our farm manager would stop by the cottage on Saturday evening to check that everything was in order as the guest stated there was no pressure. The farm manager, unfortunately, did not return that Saturday evening which I was unaware of. I did inform the guest that there is no pump, therefore, no pressure which she stated in her message. Our reason being is that a pump is very noisy and we prefer a tranquil environment on our farm. Guests are very fortunate to be able to drink pure spring water at Vergenoegd and to have long showers as there are no water restrictions.
Kind Regards,
Vergenoegd Farm
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang