Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluk on Vergenoegd Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 65 resensies vir Geluk on Vergenoegd Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Merisca K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merisca K

Baie lekker en rustig.

Was 'n wonderlike ervaring om by Geluk on Vergenoegd Farm te bly.

Morgan G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan G

Peaceful & relaxing. You have no choice but to breathe in the fresh air.

A perfect getaway from normal city life.

Annari V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari V

Absolutely beautiful and restful weekend.

The view of the mountains while sitting on the stoep or in the hot tub was just what we needed. Loved the tranquility.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Annari for the lovely review. Great that you enjoyed your stay.

Geluk on Vergenoegd Farm
Dimitri R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dimitri R

Restful, tidy cottage with lots of nice touches.

Had a lovely stay with my son and dog. Very neat cottage with lots of nice touches and plenty of firewood. Hot tub was a highlight and got very hot, which was great. Beautiful serene hike down to the river. Conveniently close to Worcester.

Luciano M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Luciano M

Great, wood supply was more than enough. I would definitely return.

We enjoyed the nature, sound of the rain and wind. I would recommend this to anyone who is looking to get away from a busy lifestyle.

Renee S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S

Prentjiemooi.

Ongelooflike mooi ligging en baie rustig. Die huisie is netjies en het alles in wat mens kan nodig kry. Die Kol-kol warmbad is 'n bederf en die stappie langs die rivier op voel soos 'n ander wereld dit is so mooi. Diens is ook uitstekend.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Dankie vir die baie mooi resensie, ek waardeur dit. Ek hoop julle kom weer kuier.

Geluk on Vergenoegd Farm
Dwayne D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne D

Wonderlike stilte!

Ons verblyf op die plaas was baie lekker. Dis rerig vergenoegd om weg te kom van alle geraas. Mens moet soms die musiek net afsit vir 'n rukkie en die stilte inneem en onstpan. Die hot tub was awesome en maak lekker warm. Plekkie was netjies en gemaklik vir 2 mense en 2 honde.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie Dwayne, vir die mooi resensie. Dit is vir my wonderlik om te lees dat julle dit baie geniet het.

Geluk on Vergenoegd Farm
Tom P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom P

In the heart of wine country.

The farm is a wonderful place to explore and stay. The wine was delicious, the pears amazing, the grapes scrumptious, and the location divine. But best of all was their hospitality, and the way you helped us coming over from the UK was amazing. Helping us secure the perfect taxi company (Woeber), bringing us wood for braais and the hot tub. Always understanding and great with our girls. No hidden fees and no problem too big to solve. Thank you so much and I hope others get to enjoy this stunning location.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you so much, Tom, for the lovely review and for being such wonderful easy-going guests. It was a pleasure hosting your lovely family, and I wish you all the best.

Geluk on Vergenoegd Farm
Lize M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Tranquility at its finest!

We enjoyed our stay at Vergenoegd Farm very much. The hot tub together with the beautiful views was the best part. I'll recommend this place if you are looking for a relaxed breakaway. The kitchen is very well equipped which means that you don't have to pack a lot.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Lize, for the lovely review. It is great that you enjoyed your stay at Vergenoegd Farm.

Geluk on Vergenoegd Farm
Baudene V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Baudene V

Amazing, serenity, peaceful.

Our stay was just amazing! Could relax and be easy chilled. Loved the fact that there was no television or WiFi. Could reflect and just soak up nature in all its glory. Would definitely recommend Geluk on Vergenoegd Farm.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Baudene for your great review. You are most welcome to return for more reflection :) Warm wishes Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Cheryl C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl C

Excellent stay.

The location of the Farm is spectacular! Very secluded and in the most scenic part of the country. The cottage itself is well equipped and very clean. Sharon, the owner, is extremely helpful and friendly. I would however say it is better suited to a short stay of 2-3 days than anything longer than that. To make it more suitable for longer stays it desperately needs a place where the family can sit indoors in the evenings (there is no lounge area). It's very awkward to only have the beds to sit on or to sit at the kitchen table in the evenings. A working stove and oven is also needed. The stove provided was inadequate. Those are my two suggestions for improvement, but other than that the place is recommended.

Danelle P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danelle P

Rustige wegbreekplekkie vir 'n aand of twee.

Klein, afgesonder en privaat. Effektief vir 'n aand of twee se wegbreek of oornag. 'n Ekstra noodlig of 2 sal aanbeveel word, aangesien beurtkrag 'n realiteit is.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

There is a rechargeable light in the cottage ...you must have overlooked it.

Geluk on Vergenoegd Farm
Lionel P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel P

Peaceful and relaxing.

A little gem and the owner was really friendly and helpful. Anyone looking to get away from the busy city life will enjoy this place.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, Lionel. You are welcome to stay with us any time. Regards, Sharon.

Geluk on Vergenoegd Farm
Hugh R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh R

Our stay was exceptional. The accommodation was perfect with everything provided. Sharon went out of her way to keep us informed.

The place was wonderful.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you for the splendid review. You are most welcome to visit again. Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Peter Stuart T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter Stuart T

Wonderful host, setting and accommodation.

Setting great, mountain views and close to Worcester.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you for the great review Peter.

Geluk on Vergenoegd Farm
Deirdre L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre L

Heerlike winterwegbreekplekkie.

Snoesige verblyf in prentjiemooi omgewing.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie Deirdre. Julle is baie welkom om weer te kom bly.

Geluk on Vergenoegd Farm
Christoff D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff D

Lekker cosy plekkie, met die berge en wingerde op jou voorstoep.

Het baie lekker gekuier, fietsgery en in die warm badjie ontspan.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Dit is wonderlik om te weet julle het die tydjie geniet. Ek waardeer die mooi resensie.

Geluk on Vergenoegd Farm
Alan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C

Beautiful, relaxed and romantic.

The farm is great with lots to explore if you're willing to traverse some mildly rough roads to get there. The hot tub was great and the scenery serene.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you for the lovely review. Greatly appreciated.

Geluk on Vergenoegd Farm
Kaylynn R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylynn R

Relaxing beautiful, one with nature.

We really enjoyed our stay.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Kaylynn for being great guests. You are welcome back anytime.

Geluk on Vergenoegd Farm
Hein V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Beeldskoon, netjies en rustig.

Pragtige staproete, Jan S. du Toit-roete. Baie netjiese kothuisies met merkwaardige uitsigte. Perfekte wegbreek, onder 'n uur se ry van Kaapstad.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie Hein vir die mooi woorde oor ons plek. Beste wense.

Geluk on Vergenoegd Farm
Annamarie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J

Ruim akkommodasie met 'n asemrowende uitsig.

Dit uitsig vanaf Serenity is pragtig. Die verblyf is heerlik, privaat en ruim. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Ek is bly julle het julself geniet. Baie dankie vir die gawe woorde. Alles van die beste.

Geluk on Vergenoegd Farm
Aqeelah P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aqeelah P

Peaceful and relaxing.

The cottage was lovely. More than expected and pleasantly so. Will definitely go back. A wonderful break from city life.

Paul E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E

Great stay, private with fantastic views!

See stars.

Graeme S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme S

Absolutely marvelous.

Took our 2 pups with us and they had a splendid time down by the river and around the cottage and vines. Lovely place to just unwind.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut manjifiek.

Het ons 2 honde saamgeneem en hulle het 'n lekker tyd gehad by die rivier en om die kothuis en wingerde. Lieflike plek om net te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Graeme, for the lovely review.

Geluk on Vergenoegd Farm
W S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
W S

Rustig en mooi.

Natuurskoon pragtig. Huisie puik toegerus. Alles wat jy nodig het. Dankie vir toestemming om lekker laat uit te boek.

Charmaine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D

Rustige verblyf.

Die chalet is baie netjies, skoon en goed toegerus. Vergenoegd Plaas is geleë in 'n baie rustige, stil omgewing. Die eienaar, Sharon, was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Met ons aankoms was daar beskuit, koffie, melk en eiers in die kombuis. Het baie lekker gebly en kan dit aanbeveel.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie Charmaine, vir die mooi retensie.

Geluk on Vergenoegd Farm
Marlon D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlon D

Great breakaway spot!

Perfect spot to break away from the today's fast paced world. With (almost) no mobile phone signal, a kol-kol tub, and mountain views in your backyard, you're sure to get some rest. Plenty of wine farms in a 15 km radius, for those seeking to explore some more. Although a built-in braai is available inside the house, it doesn't ventilate well. A small fireplace would be a great addition in the bedroom for those winter nights.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Marlon for your feedback, it is greatly appreciated. We have adjusted the indoor braai/fireplace to a smaller fireplace and it ventilates well, even with the doors and windows closed.

Geluk on Vergenoegd Farm
Morgan G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morgan G

Peaceful, relaxing.

Great place to regather yourself. Lekker hot tub and braai. Completely private, fun trails to explore, and a crystal clear night sky. Regular shooting stars!

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you for the lovely review. You are welcome to visit us again.

Geluk on Vergenoegd Farm
Suzanne C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne C

Ongelooflike uitsig, rustigheid!

Vergenoegd was net wat ons nodig gehad het, vêr weg van die besige stad. Ons het die vars lug, besonderse uitsig, rivier, sonsondergang en vriendelike gasheer waardeer asook die fietsroetes rondom die plaas. Sal weer kom kuier!

Esmari C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari C

Baie vriendelik ontvang!

Lieflike plek. Pragtige berge en hot tub! Definitief 'n besoek werd!

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie Esmari vir die mooi woorde. Een punt vir location is seker 'n foutjie. Alles van die beste.

Geluk on Vergenoegd Farm
Pieter L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Rustig.

Het 'n baie rustige naweek gehad. Was baie lekker, dankie.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Dankie Pieter vir die mooi review. Jy is altyd welkom.

Geluk on Vergenoegd Farm
Noelene H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene H

Wonderful getaway in a quiet mountain area.

The cottages are far apart allowing a lot of privacy, the view was gorgeous.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Noelene for the lovely review. You are welcome to visit again. All the best to you.

Geluk on Vergenoegd Farm
bianca t - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
bianca t

Rustige omgewing en wonderlike woning. Dit was baie lekker om daar vir 'n paar dae te kon woon.

Perfek! Ons is so vriendelik ontvang! Plekkie was skoon en netjies. Beveel die plek 100% aan.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie Bianca vir die mooi resensie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Geluk on Vergenoegd Farm
Monique K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique K

The host was very welcoming, we really enjoyed our stay.

We only struggled with the fire in the house, getting the smoke out of the house. But the rest of the stay was great.

Werner V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Uitstekende wegbreek vir enige persoon of familie.

Uitstekende en beeldskoon ligging. Vriendelike gasheer (Sharon) wat die ekstra myl stap vir haar gaste. Sal definitief voorstel vir enige iemand wat stilte en natuurlike skoonheid soek. Selfs ons hond het die spasie geniet.

Nick P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick P

Quiet stay just outside Worcester.

It was a nice stay a short drive from Cape Town. It was relaxing and it was a clean place on a fruit farm.

Andre D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Brilliant.

We had a fantastic stay at Vergenoegd. Accommodation is fantastic with lots to do on the farm and the surrounding area. Sharon is a fantastic host. We will be back!

Andre D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Rustigheid op 'n mooi plaas.

Uiters vriendelike gasvrou Sharon.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you for the great review, Andre. All the best to you and your lovely family.

Geluk on Vergenoegd Farm
Ernst L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L

Baie ontspannend, en 'n baie mooi plaas.

Lekker staproete tot by rivier met honde asook fietsryroetes. Braai-area by die rivier met swemplek. Perfek vir 'n stil, ontspanne naweek.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie.
Julle is welkom om weer by ons te kom bly.

Geluk on Vergenoegd Farm
Dalene I - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene I

A magical, secluded working farm retreat hugged by mountains, streams, and nature.

The actual accommodation space was perfectly spacious and super comfy, with enough room inside and on the veranda to not feel cramped. We were made to feel incredibly welcome and clued up about how to get to close-by gems. The nearby stream and fire pit below a tree-covered canopy was a definite highlight to our trip when we went exploring on an adventure drive/walk.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you for your positive feedback and great review. You are most welcome to visit again. Best wishes

Geluk on Vergenoegd Farm
Jean-mare C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mare C

Natuur op sy beste.

Wonderlike verblyf in die natuur met 'n mooie uitsig oor die berge. Blyplek is skoon, netjies met meer as wat jy nodig het.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie. Julle was uitstekende gaste. Beste wense, Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Shelene O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelene O

Baie goeie waarde vir geld netjies en goed geleë!

Baie lekker gebly goed toegerus en baie netjies.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Shelene for your lovely review. Best Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Etienne B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne B

Great stay with spectacular views, fresh air and as a bonus snow on the mountains.

A cosy cabin for 2 people and just some two suggestions to do with ergonomics in the kitchen and the fire place. The small stove is is jammed below the microwave cabinet and space is a bit tight, this can be improved. For cold winter cabin fires I am afraid the fireplace design is not okay, the chimney is too low and straight up with a lot of smoke in the cabin and not drafting properly. I suggest extending the chimney by at least 2 meters and also improve the top of the firebox by staggering the chimney inlet to the back to prevent all the heat escaping straight out the top. That's really the only "negatives" I have, the rest was great since you come here for the peace and quite and the magnificent views.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Etienne. Your improvements have been noted. Best Wishes

Geluk on Vergenoegd Farm
Kevin B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin B

Perfect place to really unwind and relax.

We really enjoyed our three day stay. Our host was very accommodating, and super friendly. Just what we needed to charge our batteries.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Kevin, for the good review. Best wishes, Sharon.

Geluk on Vergenoegd Farm
Anneliese T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese T

Perfect for young kids, pet-friendly, relaxing farm-vibe, amazing mountains.

See stars.

Rika H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika H

Pragtige uitsig met gerieflike verblyf.

Rustige verblyf in gerieflike verblyf, mooiste uitsig.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you for a lovely review. All the best to you Rika.

Geluk on Vergenoegd Farm
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Evan A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan A

Fantasties!

Wat 'n fantastiese naweek. Die eienaar, Sharon, is verskriklik behulpsaam. Sharon het ons laat vroeër inlok wat ons baie gehelp het. Die beste waarde vir geld en die lekkerste plekkie ooit.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelikheid. Bly om te weet julle het 'n lekker naweek gehad. Beste wense Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Sonya B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya B

It was amazing!

We really enjoyed the tranquillity of the farm. I loved all the animal sounds around me. The house was so cute. Very neat and tidy. Sharon was also very helpful with everything. We will definitely go visit them again.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Sonya for the positive feedback. Good to hear you enjoyed the farm. You are most welcome to visit again.
Warm wishes, Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
John O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O

Lieflik aan die voet van die berge.

Lieflike ligging, natuur, berge, rivier. Heerlike selfsorg-huisies met braaigoed toegerus. Lekker geslaap, stilte.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie John. Ek is bly julle het die omgewing geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Beste wense
Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Rayvan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayvan M

Nice and quiet.

A nice and quiet place to get a good rest.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Rayvan. You are most welcome to visit us again. All the best, Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Wouter D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D

Pragtige omgewing, lieflike akkommodasie.

Kommunikasie was duidelik, en alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar. Die fasiliteite was netjies en skoon en ek het welkom en tuis gevoel.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie Wouter, ek waardeur jou positiewe terugvoering.
Please come visit again.
Groete,
Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Cathrien B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrien B

Hidden gem close to Worcester.

We had to be in Worcester for business, but wanted to combine it with some peace and quiet time in nature. This was absolutely the best spot to choose, no TV, no internet, just time to reflect and relax. Our walk to the river was an absolute surprise, the beauty of the rocks and the clear water was just a treasure! Thank you for sharing your farm with the stadsjapies!

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Cathrien, for your lovely review. It was a pleasure hosting you and I am so happy that you enjoyed our nature and the river.

All the best to you.
Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Heinrich S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S

Ligging is besonders mooi.

Die plekkie is perfek geleë tussen die dryweboorde en het n ongelooflike mooi uitsig op die berge van Worcester. Ek sal net 'n aircon aanbeveel in die eenheid.

Philip O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O

Heerlik stil en weg van die stad se geraas, rustig.

Dit was 'n baie lekker naweek. Ek en my vrou het heerlik gekuier in die rustigheid van die plaas omgewing. Die feit dat daar nie 'n TV is nie is 'n groot bonus. Dit is baie stil en rustig daar en jy kan in die veld rondloop ens.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.
EK hoop julle kom weer bly.

Beste wense
Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Coreen D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Coreen D

Die atmosfeer was rustig, en stil, goeie oornag plekkie.

Dit was baie gemaklik om te vind, Sharon was behulpsaam en vriendelik. Die kombuis was nie so higiënies skoon nie, bietjie van n reuk toe ons oopsluit wat in die huisie gehang het. Kamer was netjies en badkamer was skoon. Sal aanbeveel dat net meer aandag gegee word aan die water en netheid van die kombuis. Andersins was als in orde.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you for your feedback.
This cottage is extremely popular and has inside braai facilities, possibly the reason for the slight smell.

A pump has been installed to increase the water pressure. I hope it doesn't interfere with the stillness of the place.

Geluk on Vergenoegd Farm
Danie G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Uitstekend en so skoon.

Het lekker gerus en weg van enige geraas. So lekker.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Danie for your kind review. I love hosting such positive guests, bless you.
Greetings,
Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Stephanie G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G

A beautiful and tranquil spot!

This was the perfect place to relax and unwind. The fur kids just loved the beautiful open spaces and we loved the magnificent views and peaceful environment!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige en rustige plek!

Dit was die perfekte plek om te ontspan en uit te rus. Die hondekinders was mal oor die pragtige oop spasies en ons was mal oor die manjifieke uitsig en rustige omgewing!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Hi Stephanie,
It is great hosting such wonderful guests like you :) Hope to see you again.
Greetings,
Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Wynand S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Fantasties! Het dit verskriklik baie geniet!

Diens was van die hoogste kwaliteit. Het dit baie daar geniet. Sal weer gaan.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie Wynand vir die wonderlike resensie. Julle altyd welkom.
Groete,
Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Lasya B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lasya B

Beautiful area with breathtaking views.

We enjoyed our stay at Vergenoegd. It is the perfect place to spend an “unplugged” weekend without the interference of technology and daily interruptions. Very neat and situated between mountains, vineyards and orchards.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Thank you Lasya for your positive review. It was lovely meeting you. Hope to see you again.
Greetings,
Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Johan L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Rustige plaasatmosfeer weg van stadsgeraas.

Ideaal en veilig geleë naby dorp in baie rustige omgewing met mooi uitsig van berge. Alles verloop soos op advertensie getoon.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie dankie Lettie, hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Magriet V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

Mooi natuurskoon, perfek vir natuurliefhebbers.

Hierdie huisie was heel gerieflik en baie netjies. Daar was egter fout met die waterdruk, so die lekker warmstort in die koue waarna ons uitgesien het, was 'n teleurstelling. Dit was ook erg ongerieflik (vir ons én hom) om elke keer wanneer ons die plaas wil in-/uitkom, die plaasbestuurder te bel. Waarom gee julle nie net vir huurders 'n afstandbeheer vir die hek nie? Ons was net een nag hier, en het nie kos gemaak nie, so die kombuisgeriewe was voldoende. As jy vir 'n naweek of langer bly, bring tog maar alles saam, want die kombuis het net die absoluut noodsaaklikste. Ten spyte van bogenoemde het ons heel gerieflik gebly en lekker op die plaas rondgestap en selfs fiets gery. Die huisie is perfek vir 'n plattelandse plaaskuier sonder fieterjasies.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Hi,
Julle was ons tweede gaste so ons het nog nie die afstandbeheer ontvang nie. Ons waterdruk is maar 'n bietjie stadig, die rede is dat ons gaste wil nie 'n geraas van 'n pomp hê nie, maar ons maak die filters gereeld skoon sodat dit nie te swak is nie.
Dankie vir julle terugvoer, ek waardeer dit.
Vriendelike groete,
Sharon


Geluk on Vergenoegd Farm
Anmarie N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie N

Heerlik en rustig.

Baie tegemoetkomende gasvrou.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Sharon

Geluk on Vergenoegd Farm
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chantal H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chantal H

Geen lopende water vir 'n toilet en wasbak.

Toilet en wasbak in badkamer het nie watertoevoer gehad nie. Sal nie teruggaan. Na verskeie versoeke, is geen reaksie geneem om die water situasie reg te stel nie. Sy het belowe die plaasbestuurder sal dit kom uitsorteer dieselfde middag wat ons gearriveer het. 'n Plaaswerker is gestuur wat nie die probleem kon oplos nie. Ons het 2 aande bespreek. Plaasbestuurder het nooit opgedaag nie. Sharon (bestuurder) lag net hieroor en was deeglik bewus van die water probleem. Ons moes water in die kombuis asblik aandra toilet toe vir gebruik. Sharon plaas toe die blaam op ons as gaste dat ons nie genoeg gekla het nie! Baie swak. 'n Plek mag glad nie uitverhuur word indien die toilet nie eers in werkende toestand is nie! Sy reageer eenvoudig net nie op oproepe, boodskappe of eposse nie.

Geluk on Vergenoegd Farm se terugvoer

Hello Chantal,

The first message received regarding the water issue was at 14.57 on Saturday. I did respond every time and even called a plumber out on Sunday to fix the problem which he couldn’t as the key was with you and I, unfortunately, didn’t have a spare key. I offered to drive out to you to fetch the keys and the offer was declined.

You state that I laughed about the matter, which is untrue. I was trying to explain how previously on 2 occasions I have called on the farm manager to have a look at the water and when he arrives at the cottage there is water in the toilet cistern. I gave a nervous giggle while relaying the story. The phone was then put down while I was trying to ask her if there was any pressure or no water at all.

I was under the impression that our farm manager would stop by the cottage on Saturday evening to check that everything was in order as the guest stated there was no pressure. The farm manager, unfortunately, did not return that Saturday evening which I was unaware of. I did inform the guest that there is no pump, therefore, no pressure which she stated in her message. Our reason being is that a pump is very noisy and we prefer a tranquil environment on our farm. Guests are very fortunate to be able to drink pure spring water at Vergenoegd and to have long showers as there are no water restrictions.

Kind Regards,
Vergenoegd Farm

Geluk on Vergenoegd Farm
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdce7e62cc21707dda7ebd9a7a4b1f71f1017252ef423320625b61a974444364d3eccee1135313850be36be6527e357685330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 Olifantsberg Goudiniweg 6859 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.579722222222 19.340388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang