Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluk on Vergenoegd Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serenity at Vergenoegd Farm is 15 km buite Worcester en 'n uur se ry vanaf Kaapstad, in die hartjie van die Olifantsberge geleë. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n rustige omgewing. Omring deur wingerde, peer- en appelboorde, vars fynbos en panoramiese uitsigte bied die plaas 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe, waar gaste sonder 'n TV of WiFi kan ontspan.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en toebehore in. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar, en vuuraansitters word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Gaste kan onder die sterre ontspan met 'n ongelooflike berguitsig vanaf die houtvuur-bubbelbad. Hout word voorsien en ekstra hout is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 65 resensies vir Geluk on Vergenoegd Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geluk on Vergenoegd Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdce7e62cc21707dda7ebd9a7a4b1f71f1017252ef423320625b61a974444364d3eccee1135313850be36be6527e357685330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 Olifantsberg Goudiniweg 6859 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.579722222222 19.340388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang