Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluk on Vergenoegd Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vergenoegd Farm is 15 km buite Worcester, in die hartjie van die Olifantsberge. Dié rustige omgewing word omring deur wingerde, peer- en appelboorde, fynbos en bied 'n panoramiese uitsig. Dis die ideale wegbreek vanaf die besige stad, want daar is geen TV of WiFi nie. Gaste kan op dié plaas net lekker ontsnap en ontspan.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, gehaltelinne en handdoeke. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en eetgerei toegerus. Daar is ook binne- en buitebraaigeriewe, en vuuraanstekers. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Gaste kan in die houtvuurwarmbad ontspan en die uitsig op die berg geniet. Hout word voorsien en ekstra hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Merisca K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Was 'n wonderlike ervaring om by Geluk on Vergenoegd Farm te bly.
Aug 2024
Morgan G
5.0
Peaceful & relaxing. You have no choice but to breathe in the fresh air. A perfect getaway from normal city life.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Annari V
Gesin met tieners
5.0
Absolutely beautiful and restful weekend. The view of the mountains while sitting on the stoep or in the hot tub was just what we neede...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Renee S
Saam met lewensmaat
5.0
Prentjiemooi. Ongelooflike mooi ligging en baie rustig. Die huisie is netjies en het alles in wat mens kan nodig kry. Die Kol-kol warmbad is 'n bederf...
Sien meer
Apr 2023
Dwayne D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike stilte! Ons verblyf op die plaas was baie lekker. Dis rerig vergenoegd om weg te kom van alle geraas. Mens moet soms die musiek net afsit v...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geluk on Vergenoegd Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdce7e62cc21707dda7ebd9a7a4b1f71f1017252ef423320625b61a974444364d3eccee1135313850be36be6527e357685330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 Olifantsberg Goudiniweg 6859 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.579722222222 19.340388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang