Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vergenoegd Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wynne B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Clean, comfortable. Hennie and Annie are welcoming. The place was spotlessly clean and comfortable. Peaceful and safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Eeheid ongelooflik privaat en netjies. Stil en veilige area. Ongelooflik lekker gebly. Eenheid met die volste detail toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Vergenoegd Guesthouse
Charles, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was baie aangenaam om jou as gas te hê.

Bhekani C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Excellent accommodation. My stay was excellent. The unit was nice and cosy. Very quiet and great location for a holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uit die boeke. Baie lekker met 'n vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Vergenoegd Guesthouse
Jaco, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit en dit was lekker om jou te huisves. Voorspoed vorentoe. Groete, Pieter en Annie.

Paula B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig, baie mooi area, groot plesier. Ek het 'n stil, rustige, dog aangename naweek nodig gehad en dit is presies wat ek gevind het. Die gasvryheid wat ons van die gasheer ontvang het, was ongelooflik warm. Ons het dadelik tuis gevoel. Alles was mooi en netjies van binne en ons besoek was 'n plesier. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Vergenoegd Guesthouse
Baie dankie, Paula. Ons waardeer jou mooi terugvoer. Gaan goed, Pieter en Annie.

Jasper B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal definitief weer gebruik maak van hulle. Sal aanbeveel. Verblyf was goed. Vriendelike ontvangs. Alles in plek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Vergenoegd Guesthouse
Jasper, baie dankie. Ons waardeer dit en dit was 'n voorreg om jou as gas te kon ontvang. - Pieter en Annie

Siphokazi M
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

It was a pleasant stay. I had an amazing time at Vergenoegd Guest House in Panorama, and I highly recommend it. The beds are comfortable, and the rooms are clean. The owners were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Vergenoegd Guesthouse
Siphokazi, thank you so much for your lovely feedback. Annie and I wish you only the best. - Pieter

Maryke V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Dit voel soos huis. Die eienaars was baie akkommoderend en het uit hul pad gegaan om my te laat tuis. Die akkommodasie was baie netjies en skoon. Dit is definitief waarde vir geld en sal enige tyd weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Vergenoegd Guesthouse
Baie dankie, Maryke. Dit was baie aangenaam om jou te akkommodeer. Voorspoed vir 2024, Pieter en Annie.

Charmaine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Absolute waarde vir geld. Baie vriendelike mense wat jou tuis laat voel. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daarheen gaan. Sal ook met vrymoedigheid vriende en familie daarheen verwys. Lieflike gasheer en -vrou wat jou welkom laat voel en regtig moeite doen. Skoon, netjies, aandag aan detail. Ons bespreek gereeld blyplekke en was lanklaas so beïndruk met 'n oorslaapplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Vergenoegd Guesthouse
Baie Dankie Charmaine. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer Ons is baie geseënd met gaste soos julle. Groete Pieter en Annie

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons kom weer kuier! Baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid, ons het regtig lekker en gerieflik by die verblyf gebly. Die eenheid is groot en pragtig en wat 'n lekkerte om soggens my koppie koffie daar by die swembad onder die lapa te sit en geniet. Alles wat mens moontlik kan nodig hê is daar: goeie koffie, suiker, beskuit én melk! 'n Vol grootte yskas, mikrogolf oond en en en. Meer as genoeg hangers in die kas. Voorwaar 'n "from home to home" ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 15, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjNjQ3YTNmLTVhZjUtNDU3MC04MDgxLTBjMDk5YzEwNGJiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 15 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.877449924422 18.57507165622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang