Vergenoegd Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 143
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Priscilla M - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, goeie kliëntediens en was tegemoetkomend.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Priscilla, baie dankie, dit was 'n plesier om jou as gas te ontvang. Beste wense, Pieter en Annie.
Wynne B - Sep 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable.
Charles T - Jul 2024
Algehele gradering
Eeheid ongelooflik privaat en netjies. Stil en veilige area.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Charles, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was baie aangenaam om jou as gas te hê.
Bhekani C - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Jaco V - Feb 2024
Algehele gradering
Uit die boeke.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Jaco, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit en dit was lekker om jou te huisves. Voorspoed vorentoe. Groete, Pieter en Annie.
Paula B - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, baie mooi area, groot plesier.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Paula. Ons waardeer jou mooi terugvoer. Gaan goed, Pieter en Annie.
Jasper B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer gebruik maak van hulle. Sal aanbeveel.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Jasper, baie dankie. Ons waardeer dit en dit was 'n voorreg om jou as gas te kon ontvang. - Pieter en Annie
Siphokazi M - Jun 2024
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Siphokazi, thank you so much for your lovely feedback. Annie and I wish you only the best. - Pieter
Maryke V - Des 2023
Algehele gradering
Dit voel soos huis.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Maryke. Dit was baie aangenaam om jou te akkommodeer. Voorspoed vir 2024, Pieter en Annie.
Charmaine N - Nov 2023
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld. Baie vriendelike mense wat jou tuis laat voel.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie Charmaine. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer Ons is baie geseënd met gaste soos julle.
Groete
Pieter en Annie
Ronel S - Nov 2023
Algehele gradering
Ons kom weer kuier!
Lees meerBraam S - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en skoon!
Dirk L - Okt 2023
Algehele gradering
Uitmuntend!
Lindie D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Lindie baie dankie vir jou mooi. terugvoer Groete Pieter en Annie
Stephnie C - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike kamers, vriendelike gasheer, gerieflike ligging.
Matheus Tiyo M - Jun 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Matheus thanks so much for you lovely feedback.
Pieter and Annie
Jonique S - Mei 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie netjiese plek. Die gasheer was ook baie vriendelik, behulpsaam en is altyd beskikbaar. Hulle laat mens ook sommer lekker tuis voel. Toekomstige gaste sal dit baie geniet, veral in die somer wanneer die swembad beskikbaar is.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Jonique, baie dankie vir die motiverende terugvoer.
Pieter en Annie
Gareth S - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent.
Johan & Alta C - Apr 2023
Algehele gradering
Pieter is 'n uitstekende gasheer.
Nathan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Marius L - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste gastehuis-ondervinding ooit.
Lees meerVergenoegd Guesthouse se terugvoer
Sjoe Marius, baie dankie vir julle positiewe terugvoer en baie dankie vir die geskenke. Dit was baie aangenaam om julle te akkommodeer. Ek en Annie is baie dankbaar en ons sien uit om julle weer te ontvang.
Frederick B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek!
Lees meerVergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Frederick. Baie dankie en sterkte met jou studies. Pieter
Leon I - Feb 2023
Algehele gradering
The area is safe and close to a lot of amenities. Would definitely recommend anyone to stay over.
Rehana W - Feb 2023
Algehele gradering
Even before I arrived, I was called by Pieter telling me he was waiting for us.
Lees meerVergenoegd Guesthouse se terugvoer
Rehana, thanks for your lovely feedback. Me and Annie appreciate it. Pieter
Tinus N - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Hierdie gastehuis kan ons aanbeveel!
Lees meerFaith M - Jan 2023
Algehele gradering
It was beautiful, peaceful and exactly what I needed.
Hubre S - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf naby hospitaal.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Hubre, baie dankie vir julle positiewe terugvoer en sterkte met manlief se gesondheid uitdagings. Pieter en Annie
Conroy V - Jan 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer by Pieter gaan oornag, geen loadshedding wat dit absoluut die moeite werd maak. Veilig, rustige en lieflike atmosfeer.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Conroy, vir jou positiewe terugvoering. Ek en Annie waardeer en alle voorspoed vir jou.
Izel R - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, die woonplek het alle benodighede en meer.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Izel, thanks for you feedback. Best wishes. Pieter
Chris R - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon akkommodasie.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Chris. Goed gaan met julle.
Pieter
Marjorie D - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ek wens ons kon langer bly.
Marike B - Nov 2022
Algehele gradering
Wat ‘n wonderlike verblyf-ondervinding!
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Marianne, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was baie lekker om julle te huisves. Voorspoed
Pieter en Annie
Mary-anne O - Okt 2022
Algehele gradering
Very Pleasant and Beautiful Place.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Mary-anne thanks for your inspring feedback. Lovely to have you here. Best wishes
Anne-mari M - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie ligging naby hospitaal, naby winkels, skoon, netjies en veilig. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anne-mari vir jou positiewe terugvoering.
Alles wat mooi en goed is vir julle.
Pieter en Annie😊
Marlin W - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Marlin,
Baie Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dankie weereens vir jou verblyf en alle voorspoed.
Pieter en Annie.
Bronson V - Okt 2022
Algehele gradering
The owners were just amazing. Warm hearted people, very kind and polite. Garden is beautiful. And really a pleasant stay.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Bronson what a pleasure to have you visiting us Thanks again and thanks for your very inspiring feedback Enjoy your return journey, safe driving to your family.
Pieter and Annie
Jessica B - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig.
Leighchan A - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, privaat verblyf.
Andra B - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflike verblyf.
Ronel J - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik en stil.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Goeie môre Ronel
Baie dankie vir die baie motiverende terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te huisves.
Groete, Pieter en Annie.
Susan S - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon verblyf.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Susan baie dankie vir die konstrktiewe terugvoer ons waardeer. Dit was lekke vir ek en Annie om julle te huisves. Alle voorspoed en groete,
Pieter en Annie
Lee B - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklike, veilige verblyf.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Lee, thank you for your visit. We are so sorry for your Wi-Fi experience. Unfortunately we are struggling with Wi-Fi and loadshedding and are presently looking for solutions.
Regards, Pieter.
Annelise M - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi, skoon en bevat alles wat nodig is.
Monique B - Mrt 2022
Algehele gradering
Will definitely stay here again.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Thanks so much for your constructive feedback I will attend to your feedback
Have a lovely day and thanks for your visit
Pieter and Annie
Wilma V - Jan 2022
Algehele gradering
Puik. Gerieflik en skoon.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie Wilma
Sandra S - Des 2021
Algehele gradering
Besonders, het nie die gemak en netheid verwag nie.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Sandra, waardeer. Laat dit baie goed gaan met jou en geliefdes.
Pieter en Annie
Herman A - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan M - Des 2021
Algehele gradering
Dit was vir seker alles waarvoor ons kon vra - sal ons definitief weer sien.
Henriette O - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Henriette, baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dit was wonderlik om jou te ontvang.
Pieter en Annie
Alwin M - Okt 2021
Algehele gradering
Phenomenal service from the host. I would definitely recommend this to anyone.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Alwin, thanks it was a pleasure to have thanks for lovely feedback.
Pieter
Jessica B - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en netjies.
Kobus V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekkes-geslaap!
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Kobus, ons en ons personeel waardeer jou baie mooi terugvoer. Groete, Pieter.
Luther O - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Piet V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gasvry, skoon en netjies.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Retha, voorspoed en geluk vir jou en geliefdes.
Pieter en Annie.
Arrie O - Mei 2021
Algehele gradering
Bedagsame gasheer.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Good morning Willem,
Thanks for the compliments and positive feedback we wish you the best.
Pieter and Annie
Keith N - Apr 2021
Algehele gradering
Second time at Vergenoegd, same warm welcome in a secure environment. I'll be back!
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Thanks Keith lovely to have had you
Pieter an Annie
Janet M - Apr 2021
Algehele gradering
Peaceful and relaxing stay.
Heather E - Mrt 2021
Algehele gradering
Would go back.
Morne V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie stil sonder enige probleem.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Morné baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ek en Annie wens jou net die beste toe vorentoe.
Eric R - Feb 2021
Algehele gradering
Goed ingerig en netjies & skoon.
Jayne V - Des 2021
Algehele gradering
Clean, private, attention to detail.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Jayne baie dankie vir jou positiewe terugvoer Pieter.
Jacques M - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker.
Ernich M - Des 2020
Algehele gradering
Uitmuntend.
Lo-amie L - Nov 2020
Algehele gradering
Vergenoeg het aan al ons vereistes voldoen.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie Lo-Amie,
Dit was lekker om julle te ontvang en alle voorspoed vir julle.
Pieter en Annie
Nico S - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het ons kuier by Vergenoegd geniet.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie Nico,
Voorspoed en sommer baie vreugde vir julle in die tye.
Pieter en Annie
Lola J - Nov 2020
Algehele gradering
Lekkerste plek om by te bly in die Kaap.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Lola baie, baie dankie.
Dis n lekker aansporing om nog harder te probeer.
Beste Wense Pieter en Annie
Marianne J - Nov 2020
Algehele gradering
Lieflike, sentrale gastehuis
Unika A - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig, skoon en vriendelik.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie Cornelia
Dit was vir my en Annie baie aangenaam om julle ,sulke lekker mense te ontmoet en te huisves .
Carreen D - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflike en goedvoorsiene akkommodasie.
Elna C - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en naby Panorama Hospitaal.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Ek en Annie is baie dankbaar vir jou positiewe terugvoer
Ons wens jou die beste toe
Keith N - Aug 2020
Algehele gradering
Friendly, clean, great value for money. Exactly what I look for when traveling on a limited budget.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Thanks Keith
We wish you everything of the best and trust your dog is fine after the operation
It was lovely to have met you
Regards Pieter and Annie
Barry L - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer altyd bereid om te help.
Janet U - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en 'n lieflike selfsorgeenheid vir verblyf.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Janet, baie dankie vir jou positiewe terugvoer ek en Annie waardeer dit baie.
Pieter
Annamarie M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, woonstel baie netjies en skoon, pragtige tuin met swembad en wonderlike mense.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Annamarie baie dankie vir die positiewe terugvoer en alle voorspoed vorentoe.
Pieter en Annie
Tienie G - Des 2020
Algehele gradering
Pieter was baie hulpvaardig. Rustige atmosfeer.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Tienie baie dankie vir jou positiewe terugvoer,
Pieter en Annie
Brenda D - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig.
Curvin A - Nov 2019
Algehele gradering
My stay was very nice.
Ricardo T - Nov 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Lydia N - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik geleë en uitstekende kliëntediens.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Beste Lydia,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek en Annie waardeer dit baie.
Groete,
Pieter
John D - Okt 2019
Algehele gradering
Owner was most helpful.
Antoinette D - Okt 2019
Algehele gradering
Absolute value for money. Everything was perfect.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Antoinette, dit was 'n plesier vir my en Annie om julle hier te huisves . Voorspoed met die gesondheid.
Ons beste wense,
Pieter en Annie.
Antoinette L - Sep 2019
Algehele gradering
Die akkommodasie by Vergenoegd is silwerskoon, netjies en bekostigbaar. Ons sal met plesier enigiemand aanbeveel om van hulle dienste gebruik te maak.
Lees meerVergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Antoinette, dit was 'n plesier vir my en Annie om julle en julle kinders hier te huisves .
Voorspoed met die gesondheid
Ons beste wense, Pieter en Annie.
Tertius T - Jul 2019
Algehele gradering
Elke aspek van my verblyf was beter as wat mens kan verwag.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Beste Tertius,
Baie dankie vir julle baie positiewe terugvoer. Dit sal vir my, Annie en die personeel aanspoor om die standaarde te handhaaf. Ons wens julle en geliefdes voorspoed en beterskap toe.
Pieter en Annie
Marinus H - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Daan B - Mei 2019
Algehele gradering
Puik.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Daan vir jou positiewe terugvoer.
Beste wense,
Pieter en Annie
Elize N - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik!
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Elize vir die positiewe tergvoer ek en Annie waardeer dit baie .
Ruberto M - Apr 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie rustig en warm.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Beste Ruberto,
Baie dankie, ons is dankbaar vir jou terugvoer. Dit spoor ons aan om nog te verbeter.
Groete,
Pieter en Annie
Johlette S - Apr 2019
Algehele gradering
Eenvoudig, fantasties en sal weer daar bly.
Charmae B - Mrt 2019
Algehele gradering
Meer as tevrede.
Ronelle H - Feb 2019
Algehele gradering
Absolute fabulous stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantastiese verblyf.
Dit was 'n lieflike wegbreek, het die kamer baie gerieflik gevind.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Madie H - Nov 2019
Algehele gradering
Beslis die regte keuse vir verblyf in dié spesifieke omgewing.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Beste Madie,
Baie dankie vir die resensie. Ek en Annie waardeer die positiewe terugvoer.
Sterkte en ons beste seënwense oor die Christusfees-tye vir julle en geliefdes.
Groete
Pieter
Joseph A - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike akkommodasie.
Eugene V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens.
Lizelle Z - Jul 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Piet P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Roline K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese akkommodasie.
Jacques V - Jul 2019
Algehele gradering
Value for money stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld.
Sal voorstel dat die sitkamer beskikbaar is vir gaste (die bestaande was vol rommel).
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Hi Jacques,
Thank you for your review.
We set a high standard for ourselves, and we are sorry to hear that your expectations were not met during your brief stay in our Face Brick Flat Duplex King or Single unit.
To advise, Although a special lounge with a large table for you to work on is not part of your offering I offered you a large table in our private very large general purpose room which you turned down.
As far as your ratings on service and cleanliness is concerned we will again give these areas urgent attention to maintain our present overall rating score of 99%
Our best wishes to you.
Regards,
Pieter and Annie
Mellisa W - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en totale plesier
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie Mallisa,
Jou terugvoer is baie positief en gaaf ek en Annie wense jou alle voorspoed toe.
Baie dankie vir jou bespreking.
Gerda R - Des 2018
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Carol W - Des 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n rustige en vriendelike atmosfeer.
Nadeem O - Des 2018
Algehele gradering
Best accommodation I ever had.
Anitha Q - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike stil area.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Anitha, baie dankie vir jou terugvoer.
Jammer my fout ek het vergeet om aan jou uit te wys waar die verskeidenheid plugs is.
Beste wense
Suegnet L - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike klein en gerieflike kamer en ruim badkamer en alles en nog meer wat jy kan benodig.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en ons beste wense vir jou en jou geliefdes
Ian H - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goed ingerig.
Susan W - Okt 2018
Algehele gradering
My stay was comfortable.
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend, briljant.
Amanda O - Sep 2018
Algehele gradering
Salig.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Amanda! Ek en Annie waardeer jou mooi terugvoer baie. Ons wens jou alle voorspoed toe vir die res van die jaar.
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut aanbeveelbaar.
Lees meerVergenoegd Guesthouse se terugvoer
Johan, baie dankie vir die positiewe terugvoer ek en Annie waardeer dit baie, voorspoed vir jou en geliefdes. Ontvang jou graag weer hier by ons.
Ockert S - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Catherina Elizabeth L - Aug 2018
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Beste Rina,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer.
Pieter en Annie
Jacqueline V - Jun 2018
Algehele gradering
Tuis soos in my eie huis.
Alet D - Jun 2018
Algehele gradering
Was baie netjies en veilig en het baie tuis gevoel.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Alet, baie dankie.
Jp T - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklik en skoon. Vriendlike eienaar.
Hettie H - Mei 2018
Algehele gradering
Very pleasant and clean.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Thank you, it was lovely having you.
Pieter and Annie
Rone C - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Aldene B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, voel soos jou eie huis!
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Aldene, vir die terugvoering van jou besoek. Dit was 'n plesier en dankie vir die present, dit was heerlik.
Beste wense, Pieter en Annie.
Alida M - Mrt 2018
Algehele gradering
We will definitely go again, had a great stay.
Judy V - Feb 2018
Algehele gradering
Uitsonderlike rustigheid in die middel van besige Kaapstad.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie julle twee dit was 'n voorreg om sulke wonderlike gaste 'n diens te kan lewer
Beste wense
Pieter en Annie
Edna C - Jan 2018
Algehele gradering
Soos jou eie huis.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Beste Edna,
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer. Ons vertrou dit gaan goed met manlief.
Voorspoed en baie seëninge aan jou en geliefdes.
Groete,
Pieter en Annie
Tania B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaar en rustige omgewing.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Wilma, ons waardeer jou terugvoer.
Beste wense,
Pieter en Annie
Cc L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars en gerieflike verblyf.
Petro H - Aug 2018
Algehele gradering
Veilig, sentraal geleë, skoon en netjies.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie Petro.
Ek en Annie waardeer julle positiewe terugvoer baie.
Ronel B - Jul 2018
Algehele gradering
Felt like home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het tuis gevoel.
Baie stil, netjies en die gasvryheid was tops. Kan nie wag om my volgende uitstappie daarheen te beplan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ronel.
Ja, my Pa het altyd gesê, vandag se prestasie is more se standaard. Ons sal moet baie werk.
Kobus C - Jan 2018
Algehele gradering
Veilig, netjies, gerieflik.
Charlene V - Jun 2018
Algehele gradering
Puik diens!
Johan G - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johan Waardeer terugvoer, ons vertrou dit gaan baie goed met die skouer se herstel.
Mooi voorspoedige en geseende 2018.
Pieter en Annie
Ruan S - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike goeie diens.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ruan ons waardeer jou terugvoer die kuier was baie aangenaam voorspoed en beste wense van Pieter en Annie.
Anne B - Jul 2017
Algehele gradering
Great value.
Shirley W - Apr 2017
Algehele gradering
Professioneel.
Carine W - Apr 2017
Algehele gradering
Tevrede.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Carine, ek en Annie waardeer julle terugvoering.
Beste wense
Pieter en Annie
Jacquelene C - Mrt 2017
Algehele gradering
Ek het heerlik gerus, veilig gevoel om te kom en gaan ... naby die hospitaal.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie ons waardeer julle terugvoer baie
Beste Wense Pieter en Annie
Heinz P - Jan 2017
Algehele gradering
Friendly, welcoming service.
Petro H - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Baie dankie ek en Annie waardeer julle positiewe terugvoer en voorspoed vir 2017.
Hennie En Nerina B - Nov 2016
Algehele gradering
Karaktervol, professioneel en buitengewone gasvryheid.
Lynnette A - Sep 2016
Algehele gradering
Kon nie 'n beter gastehuis gekies het nie!
Jacques L - Sep 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf en die geriewe is eersteklas.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Jacques, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ek en Annie waardeer dit baie en sal hard werk om die beste te lewer en verder na verbeteringe te soek
Seënwense en voorspoed vir jou en geliefdes.
Denise W - Aug 2016
Algehele gradering
Spotlessly clean, ideally situated and Pieter and Annie just so obliging.
Lees meerVergenoegd Guesthouse se terugvoer
Thanks Denise, it was a pleasure.
Best wishes.
Pieter and Annie
Denise W - Aug 2016
Algehele gradering
I cannot recommend Peter and Annie at Vergenoegd enough!
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Denise, it was a pleasure. Best wishes to your hubby with speedy recovery.
Regards,
Pieter and Annie
Dries M - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly en word sterk aanbeveel.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Dries baie dankie dit was baie lekker om jou te ontmoed en te huisves Jou kontruktiewe tyerugvoer sal ons aanspoor om nog beter diens te lewer
Seengroete
Pieter en Annie
Morgan B - Jul 2016
Algehele gradering
Mooi, smaakvol gemeubileer met 'n lieflike badkamer.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Michelle,
Baie dankie vir jou motiverende terugvoering. Alle seën en voorspoed vir jou, Tiaan en geliefdes.
Arianne H - Feb 2016
Algehele gradering
Great value for money, hospitable hosts, clean and comfortable, close proximity to shops, private and secure.
Lees meerVergenoegd Guesthouse se terugvoer
Thank you Arianne for the lovely review and write up.
Hope you are well, enjoy your break
Regards from me and Annie
Frik S - Jan 2016
Algehele gradering
Uiters bekwaam, behulpsaam en vriendelik.
Miné V - Jan 2016
Algehele gradering
Dit het nie voldoende selfsorgfasiliteite nie.
Vergenoegd Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for your constructive feedback .
We have contacted TravelGround/LekkeSlaap and requested them to edit the website thereby ensuring customers not being misled.
We are a new establishment and therefore will continuously edit /rectify our website on TravelGround/LekkeSlaap ensuring clarity to yourselves as customers.
Regards Pieter.
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidelbergstraat 15, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang