Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vergenoegd Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 15, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vergenoegd Guesthouse is 200 m vanaf Panorama Medi Clinic en die verblyf is 95% beurtkrag-vry. Daar is omsetters en sonpanele in die geval van beurtkrag beskikbaar. Vergenoegd beskik oor 2 eiendomme langs mekaar.

Die verblyf besskik oor 4 eenhede: Facebrick Room 2 - En-suite, Facebrick Room 3 En-suite Single or King, Face Brick Flat Duplex King or Single wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het, en 'n Bachelor Flat met slaapplek vir 3 gaste.

Ander geriewe sluit in WiFi, toegang tot DStv, YouTube en Netflix met eie intekenbesonderhede in Kamer 2 en 3, toegang tot slegs DStv in die Bachelor- en Duplex-eenheid, en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel insluit. Die swembad is vanaf 15 November tot 1 Maart beskikbaar.

Gaste kan die tuin op die perseel geniet en het toegang tot veilige parkeerplek. Vergenoegd is ook 'n kort entjie se ry vanaf 'n verskeidenheid restaurante, wegneem-eetplekke en ander inkopiesentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Priscilla M
5.0
Dit was baie aangenaam, goeie kliëntediens en was tegemoetkomend. Die eienaar het met my kommunikeer en ek kon reëlings tref om laat te arriveer. Hy h...
Sien meer
Sep 2024
Wynne B
5.0
Clean, comfortable. Hennie and Annie are welcoming. The place was spotlessly clean and comfortable. Peaceful and safe environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Charles T
Besigheidsreis
5.0
Eeheid ongelooflik privaat en netjies. Stil en veilige area. Ongelooflik lekker gebly. Eenheid met die volste detail toegerus.
Jul 2024
Bhekani C
5.0
Excellent accommodation. My stay was excellent. The unit was nice and cosy. Very quiet and great location for a holiday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke. Baie lekker met 'n vriendelike gasheer.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Heidelbergstraat 15, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vergenoegd Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 15, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjNjQ3YTNmLTVhZjUtNDU3MC04MDgxLTBjMDk5YzEwNGJiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 15 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.877449924422 18.57507165622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang