Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vergezicht Vakansie Eenhede

Selfsorg
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vergezicht Vakansie Eenhede bied selfsorgvakansieverblyf in Franskraal wat net buite Gansbaai geleë is. Die huis is ideaal vir 'n groot groep aangesien daar is 'n boonste verdieping en 'n onderste verdieping is wat ook op versoek saam bespreek kan word.

Albei eenhede bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die boonste eenheid het 'n koningingrootte-bed in die eerste slaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die grondeenheid het 'n koningingrootte-bed in elke slaapkamer. Dit het 2 badkamers, een met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die ander een met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastoilet Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf toegerus. Daar is slegs 'n tweeplaatgasstoof en sonder 'n oond op die boonste verdieping nie en die grondverdieping het 'n oond.

Elke kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Elke eenheid het sy eie stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Die boonste eenheid se balkon het egter ook 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is net 'n entjie vanaf die strand en 'n plaaslike kruidenierswinkel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vergezicht Vakansie Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8013907e4f421f8ae3c3cc975aa101b074829a561ac46aca68d3ff5c7b40671bbb66df987e913901981a2e7ff14c844dc58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 20 Le Grange Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.6105252 19.3856867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang