Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vergezicht Vakansie Eenhede

Selfsorg
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vergezicht Vakansie Eenhede bied gerieflike selfsorgvakansieverblyf in die kusgebied van Franskraal wat net buite Gansbaai is. Hierdie eiendom kan 'n goeie opsie wees vir 'n groot groep aangesien die akkommodasie wat aangebied word, bestaan uit óf die boonste verdieping óf die grondvloer van die huis wat ook saam bespreek kan word op versoek.

Albei vlakke bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers. Die boonste eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed in die een slaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Dit deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die grondeenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed in elk van die kamers. Dit het 2 badkamers. Die een badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie eenheid het ook 'n gastebadkamer. Die ander badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas/vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogolf. Daar is slegs 'n 2-plaat gasstoof en geen oond op die boonste vlak nie terwyl die grondvlak 'n oond het.

Vanuit elke kombuis lei 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Elke vlak het sy eie patio met buitesitplek en braaigeriewe; die boonste vlak se balkon het egter ook 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie huis is net 'n entjie van die strand en 'n plaaslike kruidenierswinkel af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vergezicht Vakansie Eenhede
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vergezicht Vakansie Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8013907e4f421f8ae3c3cc975aa101b074829a561ac46aca68d3ff5c7b40671bbb66df987e913901981a2e7ff14c844dc58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 20 Le Grange Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.6105252 19.3856867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang