Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verheugd Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 40 resensies vir Verheugd Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Heerlik!

Die verblyf by Verheugd Gastehuis was soos 'n tuiskoms, baie gerieflik en verwelkomend. 'n Wonderlike adres met 'n baie mooi uitsig oor die dorp, 'n plek om tot rus te kom, te rus, stilte te beleef. Baie dankie!

Caitlyn G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlyn G

Great.

It was wonderful and comfortable. Thank you to the host for the hospitality and the great views.

Maranda J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maranda J

Rustig, deur natuur omring, alles wat jy nodig het, pragtige natuur uitsig.

Warm ontvangs, pragtige tuin, heerlike ontbyt, sal beslis aanbeveel.

Liana E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana E

Skoon, netjies. Vriendelike gashere. Pragtige plek. Mak bokkie, te oulik.

Dit was heerlik, 'n pragtige plek! Skoon, netjies. Als wat jy nodig het. Lekker ontbyt!

Marcelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S

Fantasties!

Een van die beste gastehuis ervarings wat ek gehad het! Ek kan Verheugd enige tyd aanbeveel - regte juweel!

Rob V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob V

Fantastic.

Nice room, good shower, easy to find, good dinner. Breakfast included.

Marlies B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlies B

Fantasties!

Pragtige gastehuis, netjies en vriendelike diens.

Hendrik D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Fantasties.

Ons het baie lekker gekuier. Yvonne is baie vriendelik en daar is alles wat jy nodig mag hê in die kamers. Rustige plaasatmosfeer. Beveel dit beslis aan. Ontbyt was heerlik.

Carla-mari J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla-mari J

Wow! Beautiful kamers! Heerlike ontbyt! Vrystaatse gasvryheid op sy beste.

Baie dankie vir 'n lekker kuier! Die kamers was so pragtig skoon en netjies. Die gashere het uit hul pad gegaan om ons te laat welkom en tuis voel. Die ontbyt was uitstekend.

Dirkie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie B

Vakansie op die platteland.

Uitmuntend! Vriendelike diens met warm gasvryheid! Dit was net 'n plesier om hier tuis te gaan!

Chantelle D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Stunning, stunning, stunning.

Dis 'n vreeslike mooi plek met dierbare eienaars! Ek sal weer en weer daar oorslaap!

Suzette L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Pragtige plek met baie vriendelike gasvrou.

Baie mooi, modern, netjies en skoon kamer wat baie goed ingerig is vir die Vrystaat se koue. Gasvrou en haar gesin is ongelooflik vriendelik en laat mens onmiddelik tuis voel. Die gasvrou se ontbyt elke oggend was uit die boonste rakke. Kamer was elke dag skoongemaak. Het die plaasatmosfeer met die diere en veral die mak bokkie wat daar rondloop baie geniet. Kan Verheugd Gastehuis hoogs aanbeveel.

Gerrie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie C

Rustig, ontspannend, vreedsaam.

Uitstekende plek om te oornag in Reitz. Baie netjies en modern. Diens van eienaars is uitstekend, vriendelik en laat jou tuis voel. Bedien lekker ontbyt in die oggend. Ligging is ook pragtig en stil met die oop veld rondom jou.

Mariska D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Fantastiese verblyf.

Ek kan nie die gastehuis genoeg aanbeveel nie! Die kamers is netjies, Yvonne is vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was 'n groot bederf.

Carla V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Pragtige plek na 'n lang dag.

Skoon, netjiese slaapplek. Nie geweet van load shedding nie. Heerlike ontbyt en baie plek saam met my gesin en kinders vir rondhardloop. Sal beslis weer daar wil bly.

Lizelle D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D

Ongelooflike rustige atmosfeer, lieflike uitsig, uitstekende gasvrou.

Hierdie is een van ons heerlikste tuisgaan by gastehuis/B&B. Die rustige plaasatmosfeer, uitsig en die wildslewe, het ons so bederf laat voel. Die kamer was gerieflik, met die warm kombers en verwarmer teen die muur het ons geensins die Reitz-koue gevoel nie. Die ontbyt in die oggende was eersteklas en het jou regtig genoeg energie vir hele dag gegee. Die uitsig in die eetarea laat mens verder ontspan en jou maaltyd geniet. Geen moeite was te veel vir ons gasvrou en haar hartlikheid word in alles uitegebeeld.

Hentie N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie N

Uitstekend en netjies.

Baie lekker, netjies en vriendelike mense.

Denise K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K

Was vriendelik verwelkom. Pragtige akkomodasie en so ook die omgewing.

Kan die verblyf en ontbyt aan enige persoon aanbeveel. Dankie vir jul goeie diens!

Dewald F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald F

Got our money's worth.

Host was very friendly. Had a nice breakfast. The atmosphere was great as well as the other people staying there.

Andre F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Clean, compact, friendly service and well priced.

See stars.

Rob V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob V

Without a doubt recommended!

Beautiful rooms, luxuriously furnished. Nice general area with wood stove and plenty of armchairs. Delicious breakfast. Very hospitable owners.

Marelise R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise R

Heerlik gekuier.

Na 'n dag op die pad, het ons aangekom by die juweel van 'n plek. Alles was perfek vanaf ons aankoms tot ons vertrek die volgende dag. Rustige plaas atmosfeer en lekker kuier in die kombuis by die kaggel, goed vir die siel. Ons sal definitief weer hier bly, vir 'n paar dae langer, as ons weer daardie kant toe reis. Die gasvrou en haar man laat jou sommer met die intrapslag voel, jy wil langer bly. Dankie julle!

Philip R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R

Wat 'n wonderlike gasheer en -vrou. Baie vriendelik en behulpsaam.

Het dadelik tuis gevoel en Yvonne het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Alles was skoon en netjies en wat 'n heerlike ontbyt. Yvonne het ons ook verras met 'n heerlike padkospakkie op versoek. Sal altyd weer daar bly as ek in Reitz-omgewing moet oorslaap. 10/10.

Rialda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Absoluut die moeite werd.

Yvonne het ons vriendelik ontvang en die gastehuis is ongelooflik mooi. Die kamer is pragtig toegerus en baie netjies. Dit is vir seker weer 'n plekkie waar ons sal bly indien ons in daardie omgewing is.

Anna-marie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie F

Fantastiese verblyf en 'n heerlike ontbyt. Beslis 'n aanbeveling.

Vat 'n ander pad kus toe en stop gerus by Verheugd vir oornag rusplek. Die kamer was ruim, goed toegerus en pragtig skoon en netjies. Die ontbyt is ingesluit en 'n heerlike bederf.

Tony K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K

Good for a business stay.

Great, straight forward and simple. Breakfast was great. The rooms are well-appointed but petite. Good for business and perhaps a one-night stay on transfer to a place on holiday.

Felicia D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia D

Amazing plekkie!

Pragtig, stylvol, warm en puik diens, aandag aan detail.

Candice D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D

Fantasties!

Baie oulike plekkie met baie goeie diens.

Tereza P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tereza P

Ligging is rustig. Kliëntediens is uitstekend.

Gasvrou is vriendelik en ontvangs was warm. Kamer is goed toegerus en baie netjies. Ontbyt was stiptelik bedien.

Marco L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco L

Baie rustige, netjiese plek. Ontbyt was wonderlik. Gasheer was een van die vriendelikste mense ooit, en die hondjie ook.

Verblyf was wonderlik. My seun se eertse plattelandse uitstappie vir werk en hy het dit absoluut geniet. Die diere en die verblyf. Hy is ook besig om te studeer en kon aanlyn gaan vir sy klas met geen probleem. Baie dankie aan Verheugd Gastehuis. Sien julle definitief weer.

Marietjie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Verheug oor hierdie juweel Verheugd Gastehuis!

Verheugd Gastehuis staan beslis uit as een van die beste gastehuise! As jy 'n rustige plaasgevoel wil beleef in 'n baie veilige woonbuurt is die plek bedoel vir jou. Die gasvrou en gasheer se gasvryheid was uitmuntend. Die dekor van kamers en die etes was van hoogste gehalte en dit alles vir 'n baie goeie prys! Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Ada K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada K

Excellent value for money.

The owners of the guesthouse were very friendly and welcoming. Dinner and breakfast was superbly cooked and presented. The room was tastefully furnished with everything you needed. View was amazing. Will definitely stay there again.

Soretha K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soretha K

Warm, vriendelik en aangenaam..

Vandat ons daar aan gekom het totdat ons gery het, het ons net die vriendelikste diens gehad. Die mooiste plekkie en alles wat jy nodig het is daar.

Jackie-lee R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie-lee R

Wonderlik.

Vriendelik, behulpsaam en die kamers is baie mooi en netjies!

Helena F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena F

Goeie, netjiese verblyf met uitstekende veiligheid.

Ons is baie vriendelik ontvang. Uitstekende kamers en geriewe.

Anja H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja H

Baie geselig.

Dit was 'n baie mooi gastehuis. Lekker om saam vriende en familie te kuier.

Leonie R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R

BAIE HEERLIK & GERIEFLIK

Baie vriendelike gasvrou- heerlike ontbyt en aandete- genotvolle eetkamer met lieflike kaggel. Uiters gerieflike en smaakvolle kamer/badkamer met alles wat mens kan nodig kry. Pragtig, heerlik stil en rustig. Bokkies in wildskamp op perseel is 'n bonus. Baie aangename oorslaap en op alle wyses tegemoedgekom.

Hannelie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Skoon netjiese oorslaapverblyf.

Skoon netjies oorslaapverblyf, op die buitewyk van Reitz, met wildsbokke wat rondloop. Veilige onderdakparkering. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was uit die boonste rakke. Ons het hier oorgeslaap tydens die VKB Bieliemieliefees, ligging was ideaal aangesien dit naby genoeg en ook vergenoeg van die feesterrein is dat dit nie voel of die fees op jou voorstoep plaasvind nie. PS: 'n waaier in die kamer sal nogal handig te pas kom, asook dalk solar-liggies vir wanneer Eskom besluit dit is beurtkrag.

Estelle T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle T

Beautiful environment, nice rooms, very good breakfast and wonderful friendly service. Everything was perfect.

See stars.

Verheugd Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Estelle.

Verheugd Gastehuis
Natascha D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha D

Wonderlike stukkie hemel in Reitz.

Wat 'n wonderlike stukkie juweel. Ons het só lekker gebly, een aand was hopeloos te min. Volgende keer maak ons dit sommer 'n hele week. Yvonne is 'n wonderlike mens en gasvrou. Verheugd Gastehuis is 'n ongelooflike rustige stukkie hemel, en Yvonne doen sóveel moeite en laat mens só tuis voel en haar ontbyt is heerlik.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan, Verheugd Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b38a50db49d5f1486bba26a4fd44e6576bf0cac00e44129edee39a1536163641f81e4c55a1260528ab5facadea3ff58e80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Duiker Avenue Verheugd Farm 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.809343177678 28.416554566618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang