Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verheugd Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan, Verheugd Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verheugd Gastehuis is in die Vrystaatse dorpie, Reitz, geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf.

Gaste het 'n keuse van 6 lieflike kamers, elk met hul eie ingang. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met baddens en storte.

Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met Netflix, WiFi-toegang, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Stewige plaasontbyt is by die tarief ingesluit en veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mariska D
5.0
Baie lekker en gemaklik. Wonderlike gastehuis! Yvonne is fantasties.
Okt 2024
Louis D
Saam met lewensmaat
5.0
Iets om te onthou. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon met goeie ontbyt.
Okt 2024
Johannie B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt. Heerlik gebly, naby die natuur met bokke wat mak rondloop en donkies wat skree.
Sep 2024
Chris W
Besigheidsreis
5.0
As above. Beautiful location. Great host. Super breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jan L
5.0
Heerlik! Die verblyf by Verheugd Gastehuis was soos 'n tuiskoms, baie gerieflik en verwelkomend. 'n Wonderlike adres met 'n baie mooi uitsig oor die d...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Duikerlaan, Verheugd Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Verheugd Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Reitz Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan, Verheugd Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b38a50db49d5f1486bba26a4fd44e6576bf0cac00e44129edee39a1536163641f81e4c55a1260528ab5facadea3ff58e80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Duiker Avenue Verheugd Farm 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.809343177678 28.416554566618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang