Verlatenkloof Guest Farm
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die warm water vir die bad en stort word deur 'n gasgeiser voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. WiFi is beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie ys saambring. Die kothuis het 'n lieflike kaggel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Sonkrag is in die eenhede beskikbaar.
'n Gasgeyser verskaf warmwater.
Hout is op die perseel te koop.
Daar is nie enige selfoonopvangs op die plaas nie, maar die plaashuis het 'n landlyn indien nodig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Klipspringer is 'n moderne tweeslaapkamerkothuis met die berg as agtergrond. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kothuis het 'n oopplan-sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en 'n oond toegerus. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin wat gehaltetyd saam met mekaar in die Groot-Karoo wil deurbring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Sonkrag is in die eenhede beskikbaar.
'n Gasgeyser verskaf warmwater.
Hout is op die perseel te koop.
Daar is nie enige selfoonopvangs op die plaas nie, maar die plaashuis het 'n landlyn indien nodig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bojaankrans het 1 slaapkamer en slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die warm water vir die bad word deur 'n gasgeiser voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n enkelslaapbanke en 'n enkel-uittrekmatras. Die kothuis het ook 'n lieflike kaggel met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Sonkrag is in die eenhede beskikbaar.
'n Gasgeyser verskaf warmwater.
Hout is op die perseel te koop.
Daar is nie enige selfoonopvangs op die plaas nie, maar die plaashuis het 'n landlyn indien nodig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ribbok is 'n moderne kothuis met 'n slaapkamer met slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die warm water vir die bad en die stort word deur 'n gasgeiser voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-sitarea het 'n enkelslaapbank. Die kothuis het 'n pragtige uitsig oor die tuin en wingerd en op die berg in die agtergrond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Sonkrag is in die eenhede beskikbaar.
'n Gasgeyser verskaf warmwater.
Hout is op die perseel te koop.
Daar is nie enige selfoonopvangs op die plaas nie, maar die plaashuis het 'n landlyn indien nodig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rivierhuis is 'n moderne selfsorgkothuis wat slaapplek bied aan 3 gaste. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n slaapbank wat slaapplek bied aan 'n derde gas. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n vierplaatgasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Sonkrag is in die eenhede beskikbaar.
'n Gasgeyser verskaf warmwater.
Hout is op die perseel te koop.
Daar is nie enige selfoonopvangs op die plaas nie, maar die plaashuis het 'n landlyn indien nodig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bergsig is 'n moderne selfsorgkothuis wat slaapplek bied aan 3 gaste. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n slaapbank wat slaapplek bied aan 'n derde gas. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Sonkrag is in die eenhede beskikbaar.
'n Gasgeyser verskaf warmwater.
Hout is op die perseel te koop.
Daar is nie enige selfoonopvangs op die plaas nie, maar die plaashuis het 'n landlyn indien nodig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R354, 26 km voor Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang