Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verlatenkloof Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Verlatenkloof Guest Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jaco H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Rus vir die siel!

Skoon lug, pragtige natuurskoon, saligheid en lekker kuier.

Marlene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S

Verfrissend, asemrowend, iets anders.

Wees meer attent op housekeeping. Van die skottelgoed in die kas was nie skoon nie. Geen besem of mop nie. Verder geen probleem.

Karen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Pragtige plaas.

Ons het so lekker gebly by Verlatenkloof, die eienaars se skoondogter was so vriendlik en hulpvaardig. Die padstal op die plaas sal mens besig hou en jou beursies leeg, hulle het die mooiste goed want ek nog nie op ander plekke al gesien het. Baie dankie Verlatenkloof vir die lekker bly, ons sal vir seker terug wees.

Mari P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari P

Lekker gekuier.

Al is Verlatenheidskloof 'off the grid' was daar geen probleme nie. Die plek was netjies. Die naghemel was ongelooflik met al die ligte af. Kon Mars met blote oog sien en miljoene sterre asook 3 sateliete. Alta was baie vriendelik en het tot vir my slaaigoed uit haar yskas gegee. Beveel aan.

Suzanne D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne D

Rustig en verfrissend.

Verlatenkloof is 'n rustige oornagplek tussen die pragtige berge. Vriendelik en gasvry!

Paulina G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paulina G

Heerlike wegbreek waar jy net kan ontspan en sneeu sien as dit sneeu.

Baie lekker gebly. Sal net 'n tafel met stoele waardeer het. Speletjies bietjie moeilik gewerk op skoot. Pragtige padstal met heerlike produkte. Wildspasteie was tops!

Peter W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter W

What a location to get away from it all.

Awesome location. Extremely friendly hosts. We had some hot water issues but everything ells made up for it. I will see them again soon.

Hetta N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hetta N

Heerlike, koel, vars lug sonder selfone.

Aanwysings na plaas was duidelik en ons is vriendelik ontvang. Ons huisie was netjies en skoon. Heerlike koeksisters by plaasstal gekoop. Sal weer daar gaan bly.

Hennie F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie F

Dit was 'n lekker winter-ervaring.

Ons was gelukkig om op kort kennisgewing hierdie huisie op 'n plaas so naby aan Sutherland te kry. Die huis was skoon en gerieflik genoeg.

Janine N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Was heerlik!

Verblyf was aangenaam. Huisie was skoon, alle geriewe beskikbaar, Personeel en eienaars vriendelik en behulpsaam.

Verlatenkloof Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Janine, ons waardeer dit baie!
Mooi bly & groete,
Alta

Verlatenkloof Guest Farm
Elen L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elen L

Aangenaam, rustig en gemaklik.

Het baie lekker gestap op die plaas en die berg. Die mense op die plaas is ook baie aangenaam. Dit was 'n aangename, rustige en gemaklike twee dae.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, 26 km voor Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4vCRzhiFBkyyuK5VNm4Rd5Oq7HZigG45XXFagAAkrWyZMzZ4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R354 26 km before Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.557825540888 20.552070351177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang