Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verlatenkloof Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jaco H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Rus vir die siel! Skoon lug, pragtige natuurskoon, saligheid en lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Verfrissend, asemrowend, iets anders. Wees meer attent op housekeeping. Van die skottelgoed in die kas was nie skoon nie. Geen besem of mop nie. Verder geen probleem.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Pragtige plaas. Ons het so lekker gebly by Verlatenkloof, die eienaars se skoondogter was so vriendlik en hulpvaardig. Die padstal op die plaas sal mens besig hou en jou beursies leeg, hulle het die mooiste goed want ek nog nie op ander plekke al gesien het. Baie dankie Verlatenkloof vir die lekker bly, ons sal vir seker terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari P
Kort verblyf
4.4
Des 2022

Lekker gekuier. Al is Verlatenheidskloof 'off the grid' was daar geen probleme nie. Die plek was netjies. Die naghemel was ongelooflik met al die ligte af. Kon Mars met blote oog sien en miljoene sterre asook 3 sateliete. Alta was baie vriendelik en het tot vir my slaaigoed uit haar yskas gegee. Beveel aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne D
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2022

Rustig en verfrissend. Verlatenkloof is 'n rustige oornagplek tussen die pragtige berge. Vriendelik en gasvry!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Paulina G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2019

Heerlike wegbreek waar jy net kan ontspan en sneeu sien as dit sneeu. Baie lekker gebly. Sal net 'n tafel met stoele waardeer het. Speletjies bietjie moeilik gewerk op skoot. Pragtige padstal met heerlike produkte. Wildspasteie was tops!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Peter W
Kort verblyf
4.8
Aug 2018

What a location to get away from it all. Awesome location. Extremely friendly hosts. We had some hot water issues but everything ells made up for it. I will see them again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hetta N
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2018

Heerlike, koel, vars lug sonder selfone. Aanwysings na plaas was duidelik en ons is vriendelik ontvang. Ons huisie was netjies en skoon. Heerlike koeksisters by plaasstal gekoop. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie F
1 nag Gesin met tieners
3.4
Aug 2018

Dit was 'n lekker winter-ervaring. Ons was gelukkig om op kort kennisgewing hierdie huisie op 'n plaas so naby aan Sutherland te kry. Die huis was skoon en gerieflik genoeg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Janine N
Kort verblyf
5.0
Jun 2017

Was heerlik! Verblyf was aangenaam. Huisie was skoon, alle geriewe beskikbaar, Personeel en eienaars vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Verlatenkloof Guest Farm
Baie dankie Janine, ons waardeer dit baie! Mooi bly & groete, Alta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, 26 km voor Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4vCRzhiFBkyyuK5VNm4Rd5Oq7HZigG45XXFagAAkrWyZMzZ4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R354 26 km before Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.557825540888 20.552070351177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang